Robbie Wessels - Voortrekker Monument

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 ก.ย. 2024
  • Music Production: Gideon Botes
    Video Production: Yellow Lemon Media
    Director: Luther van der Watt
    D.O.P: Shaun McCreanor
    Assistant: Simon Lebelo
    Hair: FDK Styling
    Make up & Wardrobe: Makeup by ryno
    Photography: Bernice Fisher
    Actors: Robbie Wessels and Pascal Pienaar
    Older Daughter: Mila Nieman
    Older son: Waldo Greeff
    Young son: Juanru Henderson
    Young daughter: Mia van Heerden

ความคิดเห็น • 690

  • @cyjan85
    @cyjan85 3 ปีที่แล้ว +126

    I am from Poland. I don't have any relatives in SA, I even don't know anyone from there, I don't have any connection with Afrikaner culture and South Africa. So why I feel such strong bond with you all...??

    • @PunkDogCreations
      @PunkDogCreations 3 ปีที่แล้ว +24

      Some of your people help us to fight for our freedom during the Anglo Boer War. Thank you.

    • @miketrago4561
      @miketrago4561 3 ปีที่แล้ว +19

      Because you’re the same race.

    • @johnmcdaid7957
      @johnmcdaid7957 3 ปีที่แล้ว +17

      Maybe because you are also a small people who need to protect your language, religion and culture against the world trying to tell you otherwise. Love to you and your family man! Stay strong and God bless!

    • @andrebadenhorst1455
      @andrebadenhorst1455 3 ปีที่แล้ว +9

      We have a stong Afrikaner organsation called Solidariteit. Your Solidarność was the inspiration for us. We are still going stong since 2000 and as a minority group, we now have a huge say in our own future as a result of it. E.g., we now manage this monument.

    • @MrTjoller
      @MrTjoller 3 ปีที่แล้ว +10

      I feel exactly the same. Broeders from Holland

  • @peterrooke5336
    @peterrooke5336 2 ปีที่แล้ว +54

    A folk trying to find their place in the world against all the odds . I'm and Englishman and I've been to the monument 4or5times and it always gives me goosebumps. I have even been to blood river where the story began . Respect to the Afrikaner race 🇿🇦

    • @guyver9688
      @guyver9688 ปีที่แล้ว

      Yeah Bruh ... If only you would see the real truth ....

  • @mikedavid5253
    @mikedavid5253 3 ปีที่แล้ว +53

    I am ashamed that the world has abandoned these good people.

    • @SeunvanderMerwe
      @SeunvanderMerwe 2 ปีที่แล้ว +10

      We are not abandoned, we do not need the world, we are not from this world.

    • @mikedavid5253
      @mikedavid5253 2 ปีที่แล้ว

      @@SeunvanderMerwe God seën die Afrkaners

    • @truth-Hurts375
      @truth-Hurts375 ปีที่แล้ว +2

      @@SeunvanderMerwe Ag fok tog...gn wonder dit gaan so beroerd met die Volk nie...

    • @johanvanheerden1474
      @johanvanheerden1474 ปีที่แล้ว

      ​@@SeunvanderMerwe jy hoort nie hier nie broer. My oupa en sy pa het kak hard beklei vir ons volk. Ek stel voor jy delete daai kak. Regte lafhart

  • @nzpatriot2009
    @nzpatriot2009 3 ปีที่แล้ว +17

    Ons vir jou suid afrika. Stand your ground. It is your home and your birth place. And it is yours as much as anyone else’s that was born there. Much love from New Zealand ❤️🇳🇿🇿🇦❤️

  • @robcorrente6065
    @robcorrente6065 3 ปีที่แล้ว +8

    As an student of Afrikaans in Madrid looking for my roots I was moved. Thanks!

  • @Fredfromfacebook
    @Fredfromfacebook 3 ปีที่แล้ว +72

    I'm not an Afrikaans but I'm a South African and I love how patriotic this is... 🇿🇦🇿🇦❤️

    • @lmc4355
      @lmc4355 3 ปีที่แล้ว +3

      It's called battle of Blood river because they killed thousands of Zulus.

    • @drunkensailor112
      @drunkensailor112 3 ปีที่แล้ว +8

      @@lmc4355 that's what happened in wars

    • @lmc4355
      @lmc4355 3 ปีที่แล้ว +2

      @@drunkensailor112 So I guess if they sung about putting boers in concentration camps that's also patriotic right, because that's just what happens in war

    • @drunkensailor112
      @drunkensailor112 3 ปีที่แล้ว +6

      @@lmc4355 de la Rey is a boeren song about boeren being put in concentration camps by the English

    • @lmc4355
      @lmc4355 3 ปีที่แล้ว

      @@drunkensailor112 That would only be relevant as an example if this video was a Zulu song about being slaughtered. Find an English song about how great slaughtering boere was and see how patriotic the boere find it.

  • @chantell2885
    @chantell2885 4 ปีที่แล้ว +122

    Ek is 20 jaar oud ...en sit met trane in my oë.
    Ons geskiedenis oor mense moet nooit vergeet word nie.
    Baie mooi liedjie!
    Soveel trots!!

  • @fredrickpfister4154
    @fredrickpfister4154 2 ปีที่แล้ว +5

    Dis WAAR ek 'n man geword het, in Pretoria, naby die Voortrekker Monumemt, ek het jou lief SUID AFRIKA 🇿🇦 van Portugal 🇵🇹 af♥️🙏☝️🙌👍

  • @dirt_diver
    @dirt_diver 2 ปีที่แล้ว +8

    Damn you Robbie. Cannot listen to this without shedding a tear. Thank you. SADF Veteran and proud South African.

  • @herminemajcen3339
    @herminemajcen3339 2 ปีที่แล้ว +1

    Thank you 💕👌🏻 Robbie Weasels , I love all your Songs , downloaded them all thanks . I and my Family , we was living in Suidafrika for 50 Years . I my self know most of the Afrikaans Music, I loved. Thank you so much , God's blessings with you and your Family always😘❤️👌🏻🙏🏻💓

  • @dawnmorris3718
    @dawnmorris3718 4 ปีที่แล้ว +90

    Made me tear up a little. Dankie Robbie....van die USA....

    • @Nobodyokbro
      @Nobodyokbro 3 ปีที่แล้ว +4

      VSA

    • @jungle7104
      @jungle7104 3 ปีที่แล้ว +2

      All the memories from back home, Soveel trots my oe.

    • @derwolff2905
      @derwolff2905 3 ปีที่แล้ว +2

      @@Nobodyokbro 😉😅 same here

    • @Nobodyokbro
      @Nobodyokbro 3 ปีที่แล้ว +2

      @@derwolff2905 lol

    • @aiden_f0urie
      @aiden_f0urie 3 ปีที่แล้ว

      @Dawn Morris Dieselfde (same) :D

  • @pmh3233
    @pmh3233 4 ปีที่แล้ว +16

    I needed to see that, South Africa needs to see that. Proudly South African

  • @stacyinInSANeDiego
    @stacyinInSANeDiego 2 ปีที่แล้ว +5

    Just visited the Voortrekker Monument today. It was AMAZING!
    God bless Andries Pretorius and the Voortrekkers!

  • @ViviersJ
    @ViviersJ 4 ปีที่แล้ว +46

    Ons vir jou Suid Afrika. Dankie Robbie vir die mooi lied.

  • @pjd1147
    @pjd1147 4 ปีที่แล้ว +58

    Now that brought tears to my eyes. Feeling very homesick.

    • @dawnmorris3718
      @dawnmorris3718 4 ปีที่แล้ว +4

      Ja, me too. Had to share it ...

    • @LeRouxshnikov
      @LeRouxshnikov 4 ปีที่แล้ว +2

      yup...

    • @wg1948
      @wg1948 4 ปีที่แล้ว +9

      This is so true.....but its gone ,sad to say, maybe i am wrong, but as things are going we can only hold on to memmories of the past

    • @yaseenmeyer8452
      @yaseenmeyer8452 4 ปีที่แล้ว +2

      @@wg1948 moet nie se dis klaar nie. Daar is hoop as mense saam staan.

  • @hersenskim
    @hersenskim 4 ปีที่แล้ว +55

    Ek voel n roering in my hart en in my volk. En dit maak my baie opgewonde.

  • @williezietsman4784
    @williezietsman4784 4 ปีที่แล้ว +43

    Dankie vir hierdie PRAGTIGE lied in ons PRAGTIGE taal, Afrikaans, Robbie. HOENDERVLEIS mooi!!!!!!

  • @janlettinga6376
    @janlettinga6376 3 ปีที่แล้ว +2

    Bij een bezoek aan het voortrekkermonument is mij eerst bewust geworden wat die voorvaderen van de afrikaners doorgemaakt hebben.
    Het Monument heeft een enorme indruk achter gelaten.
    God zegene die afrikaners.

  • @urshc1486
    @urshc1486 4 ปีที่แล้ว +6

    Crying listening to this song, grateful, hartseer & heimwee for a beautiful South Africa. Dankie Robbie

  • @AndrewduToit
    @AndrewduToit 4 ปีที่แล้ว +10

    Staan saam Afrikaners en ons sal met die hulp van bo weer die lig in donker Afrika skyn. Ons vir jou Suid Afrika. Pragtige liedjie Robbie.

    • @truth-Hurts375
      @truth-Hurts375 4 ปีที่แล้ว +1

      Sit ek en wonner..
      As jy geloof wil insleep...Dan het god mos die swartmense bygestaan...hulle het dan hulle sin gekry.Nee ..god is nie daar om ons ons te bevoordeel bo ander nie...dis ongelukkig nie hoe geloof werk...Ja...hy het die Voortrekkers beskerm...nie laat wen nie...beskerm.

  • @rickpretorius9200
    @rickpretorius9200 3 ปีที่แล้ว +3

    Robbie, baie dankie dat ons harte taal deur jou tot uiting kan kom. Trots Suid-Afrikaans, trots Afrikaans, gewortel in die wete dat ons n integrale deel van die land is. Ons getrouheid loop diep, gevestig in ons geloof, gebou op hoop en geleef deur liefde. Hierdie lied bring trane in ons oe, trek aan ons harte want ons weet, jy praat waarheid. Waarlik, ons vir jou, Suid-Afrika.

  • @nicmemak
    @nicmemak 4 ปีที่แล้ว +19

    Pragtige lied. Een volk, een taal, staan saam in die moeilike tye wat nog gaan kom.

    • @JandL855
      @JandL855 4 ปีที่แล้ว

      Skies jy bedoel seker Pragtige lied (dit is) Menige kulture, 11 tale staan saam in die moeilike tye wat kom

  • @willienortje6261
    @willienortje6261 4 ปีที่แล้ว +102

    Robbie dit laat 'n Afrikaaner hart sommer goed voel, ons moet nou saam staan :" ONS OFFER WAT JY VRA " ons dra jou vlag op ons bors met trots

  • @riaanpienaar6148
    @riaanpienaar6148 2 ปีที่แล้ว +3

    Dankie Robbie, baie diep en mooi. Pascal goed om jou weer te sien in so n mooi liedjie

  • @shauneckstein9193
    @shauneckstein9193 2 ปีที่แล้ว +4

    Dankie Robbie wat n great song baie trots eks ma n soutie ma love afrikaans musiek en ook die taal

  • @shelley4417
    @shelley4417 4 ปีที่แล้ว +12

    This is our proud history for sure!! Thank you Robbie, great song🇿🇦

  • @helenajordaan8733
    @helenajordaan8733 2 ปีที่แล้ว +3

    Elke keer wat ek die lied luister kom daar n verlangende verlede uit in my hart en kop.

  • @davidcotton501
    @davidcotton501 3 ปีที่แล้ว +4

    Proudly South African 🇿🇦✌

  • @godfreyberry1599
    @godfreyberry1599 4 ปีที่แล้ว +15

    Die Boer is hier om te bly - vir die wat wil weet, laat dit vroegtydig insink!. Robbie, jy is bo op my lys van vooruitstrewende Afrikaner musiek talent.

    • @truth-Hurts375
      @truth-Hurts375 4 ปีที่แล้ว +1

      En wie het gese jy moenie bly nie??? Wat wel gese is...As jy nie bereid is om aan te pas nie...kan jy gerus maar gly.

    • @JandL855
      @JandL855 4 ปีที่แล้ว

      @@truth-Hurts375 Well said

  • @ruaan11
    @ruaan11 4 ปีที่แล้ว +112

    Dis mos my taal en my mense like die lied Robbie

  • @irishgal9554
    @irishgal9554 4 ปีที่แล้ว +4

    Hey....thank you ...listening to this makes me feel like im home ...love from Ireland

  • @victorswart7411
    @victorswart7411 ปีที่แล้ว +1

    Ee Boere Afrikaners wil die for our Faith culture history language and future. We wil again fight if driven to a point of no return and our history tells a story. Ek is lief vir ons SA, glo in God Volk Jouself.

  • @geno8774
    @geno8774 2 ปีที่แล้ว +6

    So pragtige song robie ,die song vat diep ons op jou suid afrika ek is trots om te se afrikaans bo

  • @ritavanderwalt8390
    @ritavanderwalt8390 4 ปีที่แล้ว +4

    Ons voorouers het baie opgeoffer vir hierdie land! Mooi Robbie!!

  • @FarmerTonto
    @FarmerTonto 2 ปีที่แล้ว

    Sitting in North Wales, UK feeling home sick. So beautiful

  • @adriaanadank2156
    @adriaanadank2156 4 ปีที่แล้ว +5

    Robbie en ander Afrikaners.. Gebore Suid Wester maar ours in SA gebore. 3de keer se luister en kyk na hierdie video en my trane raak al meer. Dis ongelooflik hartroerend veral noudat ek self 'n pragtige dogter het en noudat ek in SA is en my ouers steeds in Namibië. Welgedaan

  • @janplus1828
    @janplus1828 4 ปีที่แล้ว +9

    Dankie Robbie. My hart klop warm as ek nou hierdie lied hoor. Laat ons trots bly groei, elke keer as ons die Voortrekker monument gaan besoek tesame met ons kinders.

  • @annelizegeldenhuys5900
    @annelizegeldenhuys5900 4 ปีที่แล้ว +21

    Sjoe daar is nie woorde nie. Stunning verby en hoendervleis mooi. Baie dankie Robbie

  • @phantomroo8405
    @phantomroo8405 4 ปีที่แล้ว +5

    This actually made me cry

  • @realpirate
    @realpirate 3 ปีที่แล้ว +2

    de groeten uit Venlo in Nederland . Went to school in Empangeni . Never forget .

  • @Ails0
    @Ails0 4 ปีที่แล้ว +2

    I love RSA, lost too many family members to stay there. All that time in the SADF wasted. What a shame really love the place and I will always be a proud South African.

  • @gavinerasmus4765
    @gavinerasmus4765 4 ปีที่แล้ว +6

    Awesome video en liedjie . Gee my hoendervleis. Voortrekkers rock!!!! Dankie Robbie vir die liedjie .

  • @arnomoller89
    @arnomoller89 4 ปีที่แล้ว +4

    Knop in my keel, hoendervleis. Fantasties!

  • @EAP80-00
    @EAP80-00 4 ปีที่แล้ว +154

    Ons vir jou Suid-Afrika. Ons Afrikaners moet saam staan. "Eendrag maak Mag"

    • @RobloxRainbowThemePark
      @RobloxRainbowThemePark 4 ปีที่แล้ว +4

      Edwin mag dit ons weer saam snoer. Eendrag maak mag!

    • @JandL855
      @JandL855 4 ปีที่แล้ว +2

      Stem saam. Verbeel 60 miljoen mense saam staan. Die "ons" en "hulle" narratief maak jou net so skuldig aan die probleme in ons land as die EFF en ANC

  • @christoels8110
    @christoels8110 4 ปีที่แล้ว +9

    Die man het geen einde nie! Treffer na treffer! "Ons vir jou Suid-Afrika", voorwaar Eendrag maak Mag. Welgedaan Robbie.

    • @MrGibo2000
      @MrGibo2000 4 ปีที่แล้ว

      Watse treffer na treffer. Leeuloop was sy treffer. Alles daarna was bra swak of middelatig. Ek het geen idee waarna jy luister nie.

    • @christoels8110
      @christoels8110 4 ปีที่แล้ว

      @@MrGibo2000 Genadiglik, smaak verskil. Duidelik is jy nie 'n aanhanger van sy musiek nie, maar tog kyk jy daarna??? Kyk maar net na sy hoeveelheid aanhangers! Doen so voort Robbie, jy maak ons trots. Wie is jou gunsteling AFRIKAANSE kunstenaar Caspian?

    • @schalkvandermerwe7157
      @schalkvandermerwe7157 4 ปีที่แล้ว +1

      @@MrGibo2000 Lyk my Caspian soek net aandag. Moet tog sooo graag net n kommentaartjie lewer.

  • @JPVD-os8jl
    @JPVD-os8jl 4 ปีที่แล้ว +3

    Vier die geskiedenis,en berei voor vir die toekoms

  • @marnusbarnard
    @marnusbarnard 4 ปีที่แล้ว +1

    Robbie, jys n yster. Die song maak dinge in n man wakker. Ons vir jou Suid Afrika.

  • @andretheron1895
    @andretheron1895 4 ปีที่แล้ว +1

    Robbie, die lied maak dinge wakker in my, 30 jaar terug toe "Ons vir jou Suid Afrika, ek sal lewe, ek sal sterwe" n werklikheid was, nou word ons net gemoor........ ek en my gesin gaan elke 16 Desember Voortrekker monument toe en dit is nou weer tyd om as die Afrikaner nasie saam te staan.

  • @jolenekruger7459
    @jolenekruger7459 4 ปีที่แล้ว +7

    Trane in my oe al die pad van Perth af. Suid Afrika sal altyd my land en trots wees 🇿🇦❤️

  • @CharlRademeyer-t3s
    @CharlRademeyer-t3s ปีที่แล้ว

    Ek werk by die Voortrekkermonument en hierdie maak my so trots. Baie mooi lied Robbie!!!

  • @dariusvisser7949
    @dariusvisser7949 4 ปีที่แล้ว +1

    109 Brein dood wat nie weet hoe om n great liedtjie te erken nie.Awsome liedtjie

  • @waynesmith8623
    @waynesmith8623 4 ปีที่แล้ว +44

    I'm a soutie with roots in USA and UK but Im a born and bred South African. This pulls on those patriotic heart strings

  • @jb3704
    @jb3704 4 ปีที่แล้ว +2

    Robbie, maak nie saak hoeveel keer ek na hierdie video kyk en luister nie. Keel trek stuif en die oë traan! Vandag se kinders ken nie die Voortrekker Monument en die gelofte daarvan nie. Ek en my familie het besluit ons gaan die maand daar 'n draai maak en hulle die geskiedenis leer en die doel van die Monument

  • @NGjnr
    @NGjnr 4 ปีที่แล้ว +1

    Ek sal nie die jaar kan gaan nie, maar sal wil volgende jaar dit wil gaan met alle graagte bywoon. Dankie, baie Robbie.

  • @paynebros2172
    @paynebros2172 ปีที่แล้ว +3

    Robbie ek luister baie na jou musiek, want hulle het baie betekenis en dis pragtig

  • @guineverecharlottetheresas2276
    @guineverecharlottetheresas2276 2 ปีที่แล้ว +1

    GOD is in the process of restoring this land back to its rightful people. 16 December is the day of the Covenant it never was and will never be the day of reconciliation.

  • @davidtamm3511
    @davidtamm3511 4 ปีที่แล้ว +3

    And this is why Robbie Wessels is the best singer in any language. I am American and have nothing to do with SA, or is it ZA? I am not clear on that. I guess ZA is from the Dutch for 'south,' and it stuck. Despite the book Die Wonder von Afrikaans. Which, again as a non Afrikaner, I made sure to come across. As Captain Kirk said, "I don't believe in the no-win scenario." But when Robbie sings it, I believe it.

  • @arnolambrechts2422
    @arnolambrechts2422 4 ปีที่แล้ว +3

    Baie dankie hiervoor, Robbie. Ons Boere sal nooit gaan lê nie!

  • @thomashowlin4353
    @thomashowlin4353 4 ปีที่แล้ว +43

    Didn’t understand a word, but I felt every verse !

    • @sandrawebb507
      @sandrawebb507 4 ปีที่แล้ว

      Don't be fooled by patriotic songs. God detest this Song... It gives No Glory to God Almighty. That place looks like the Vatican and is nothing else but sunworship and a copy of paganism. www.eti-ministries.org/articles/article-view-page/articleid/488?dnnprintmode=true&mid=538&SkinSrc=[G]Skins%2F_default%2FNo+Skin&ContainerSrc=[G]Containers%2F_default%2FNo+Container

    • @mb125hh
      @mb125hh 4 ปีที่แล้ว +7

      Sandra Webb Ag my fok Sandra. Kom so bietjie van facebook af asseblief en gebruik jou eie verstand.

    • @cdo788
      @cdo788 4 ปีที่แล้ว +2

      @@sandrawebb507 piss off there is no god

    • @sandrawebb507
      @sandrawebb507 4 ปีที่แล้ว

      @@mb125hh ek is nie op facebook nie , JOU DWAAS!!

    • @sandrawebb507
      @sandrawebb507 4 ปีที่แล้ว

      @@mb125hh th-cam.com/video/llTnOwfHK4g/w-d-xo.html

  • @jean-gerarddelabat1898
    @jean-gerarddelabat1898 ปีที่แล้ว +1

    Wow, sit ek nou hier met trane in my oë in Engeland en verlang. Wens dinge kon anders wees.

  • @CONNIEMALAN
    @CONNIEMALAN 4 ปีที่แล้ว

    Baie dankie Robbie dat jy ons herinnder aan ons voorouers se opofferings, dit is tyd dat die Afrikaaners saam staan

    • @JandL855
      @JandL855 4 ปีที่แล้ว

      Dink dit sal beter wees as 60 miljoen mense saam staan. Die Narratief wat jy versprei in die boodskap is letterlik hoe die ANC en EFF praat. So ongelukkig maak dit jou deel van die probleem en nie die oplossing nie

  • @Simon_Hawkshaw
    @Simon_Hawkshaw ปีที่แล้ว +1

    Keep history and the truth alive.

  • @jamtree9746
    @jamtree9746 4 ปีที่แล้ว +5

    Great song - A sound for our times.

  • @manieoosthuizen6789
    @manieoosthuizen6789 4 ปีที่แล้ว

    Baie mooi lied Robbie, dankie, dit maak mens trots om n Afrikaner te wees, kom wat wil, saam is ons sterk...

  • @johnkennedy68
    @johnkennedy68 3 ปีที่แล้ว

    BID DAT GOD ONS VYANDE VERSLAAN: Here ons kom weer voor U te staan en vra dat U ons weer eens sal red en ons vyand sal verslaan.Ons gee ons hele lewe aan U oor, God U is die Een wat kan oordeel, nie ons nie. Ons laat dit oor in U Hande, God ek vra vandag dat U ons sal beskerm teen die sinnelose moorde in ons land. U weet ons kom te staan teen n pes wat verwoesting saai in die donker en helder oordag. Ons kom na U in Jesus Naam stuur U vrees onder hulle in en bring verwarring in hul planne. (U Woord sê: Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug). In volslae gehoorsaamheid onderwerp ons, onself weereens aan U Here, Ons sal doen soos U Woord ons lei. Ons weerstaan die duiwel se aanvalle, leuens, en elke instrument of pes wat hy teen ons wil gebruik. Ons bestraf hom en dryf hom van ons af weg in Jesus Christus Naam. Amen

  • @NL1581gdm
    @NL1581gdm 4 ปีที่แล้ว +1

    Schitterend, groetjes uit Nederland.
    Ons vir jou Suid-Afrika

  • @zanecalitz2102
    @zanecalitz2102 4 ปีที่แล้ว +15

    Sjoe Robbie ek haal my hoed af vir die liedjie. Dit gaan trane aan miljoene bring en die Here sal die liedjie dra en die hele suid afrika weer n land maak wat saam sal staan

  • @pietervanderspuy6113
    @pietervanderspuy6113 4 ปีที่แล้ว

    Robbie - ek het trane in my oë - wat 'n pragtige lied. Die Voortrekkermonument sal altyd die kern van ons geskiedenis wees en bly. Hierdie lied, sy beelde en woorde maak my trots Afrikaans. Baie dankie dat jy dit met ons gedeel het!

  • @hopptausend
    @hopptausend ปีที่แล้ว

    I've been there with my friend Koos Kruger in 2003.
    Greetings from Germany👋👋😎🍺🍺

  • @steveb6718
    @steveb6718 2 ปีที่แล้ว

    pray for South Africa....... your kids, their kids, my kids..... she will rise again

  • @helenajordaan8733
    @helenajordaan8733 3 ปีที่แล้ว +1

    Luister al weer. Sal maar n diep en mooi lied bly. Ons voorouers moes maar hard bou aan n monument.

  • @TheWildWondersSA
    @TheWildWondersSA 4 ปีที่แล้ว

    Het n hele paar jaar terug by die geskenk winkel gewerk. Daar is net iets ongelooflik rustig oor die monument. Mooi liedjie Robbie

  • @johankleingeld7063
    @johankleingeld7063 4 ปีที่แล้ว

    Daarsy Robbie! Weereens maak jy my trots om n Suid Afrikaner en Afrikaans te wees!! Luister al van die begin af na jou musiek...hierdie liedjie gee my hoendervleis van kop tot toon!! Baie dankie vir alles wat jy vir Afrikaans doen!!

  • @abracadabra14-q7w
    @abracadabra14-q7w ปีที่แล้ว +1

    Toevallig vandaag te luisteren.

  • @gloriajeevaruthnam7465
    @gloriajeevaruthnam7465 4 ปีที่แล้ว +2

    Beautiful ,I loved your song, brought tears to my eyes😪🙏

  • @ZaneleGabula
    @ZaneleGabula 12 วันที่ผ่านมา

    Am black but I love Afrikkanner pp with all my heart

  • @andriesotto7793
    @andriesotto7793 3 ปีที่แล้ว

    Stunning vdio Robby dankie

  • @getafix7975
    @getafix7975 4 ปีที่แล้ว +1

    Just LOVE this!!! the best gift ever Oom Robbie released on my birthday love you boet and more love to SA!

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 4 ปีที่แล้ว

    Dankie Robbie vir jou mooi lied,ek is trots Suid afrikaans!

  • @wouterkotze7242
    @wouterkotze7242 4 ปีที่แล้ว +3

    Love die liedjie Robbie love al jou liedjies sal eendag van jou shows wil kom kyk, jy is my idol

  • @franciosknoetze4007
    @franciosknoetze4007 4 ปีที่แล้ว

    Briljant...Dankie Oom Robbie

  • @marinkapelser2858
    @marinkapelser2858 4 ปีที่แล้ว

    Awesome Robbie..baie dankie vir die awesome song.

  • @zoltanschreter7671
    @zoltanschreter7671 หลายเดือนก่อน

    Amazing song :)

  • @6188123
    @6188123 4 ปีที่แล้ว +4

    Robbie Jou yster asb gooi hom op Itunes ek koop hom NOU!!!!!!!

  • @calliecalitz4943
    @calliecalitz4943 4 ปีที่แล้ว +1

    Baie mooi!
    Dankie Robbie!

  • @christellesmit447
    @christellesmit447 4 ปีที่แล้ว +1

    hoendervleis, traan in die oog, knop in my keel!!! hierdie jaar sal dit my 6de jaar wees by die Monument op 16 Des!!!

  • @jessicabosch518
    @jessicabosch518 4 ปีที่แล้ว +1

    Ons was Dec daar. Amazing plek.

  • @babsielegrange392
    @babsielegrange392 4 ปีที่แล้ว +1

    Video pragtig Robbie. Jy maak ons trots op SA

  • @rikaswanepoel3773
    @rikaswanepoel3773 4 ปีที่แล้ว +1

    Pragtig!!!

  • @vivianvanvuuren6285
    @vivianvanvuuren6285 2 ปีที่แล้ว

    I'm a proud South African.

  • @stumilbrn5585
    @stumilbrn5585 4 ปีที่แล้ว

    beautiful tribute robbie

  • @bravofoxable
    @bravofoxable 4 ปีที่แล้ว +1

    Sjoe ek het nou 'n tamaaie knop in my keel hoor.... Lees wat gebeur as' n volk 'n gelofte voor God aflê en dit nie onderhou... Wel gedaan Robbie 👍🏻

  • @LouwrensStassen
    @LouwrensStassen 4 ปีที่แล้ว +2

    Nou loop die trane hier in Kanada.. Bestaan die land wat ek onthou nog? Dit was klaar onherkenbaar toe ons op die vliegtuig geklim het. Ek smag om terug te kom. Maar as iets met my vrou of kinders gebeur, wat sê ek vir hulle dan?

    • @whenwe9168
      @whenwe9168 4 ปีที่แล้ว

      That's the problem..... van Kanada. Enjoy boet

  • @poppiejordaan2286
    @poppiejordaan2286 4 ปีที่แล้ว

    Trots Suid-Afrikaans! Pragtige lied Robbie!

  • @nicoleneoosthuizen4706
    @nicoleneoosthuizen4706 4 ปีที่แล้ว +1

    Ek love dit!!!!

  • @mrfunguyyt2962
    @mrfunguyyt2962 4 ปีที่แล้ว

    As n voortrekker is dit baie nice dankie robbie

  • @gudrunlackenbucher2920
    @gudrunlackenbucher2920 2 ปีที่แล้ว

    UNFOTUNATELY this Voortrekker Monument is a FREEMASON building/structure - see the sun appear right on point at that special day ! May GOD Bless Africa!!!!

    • @esahm373
      @esahm373 ปีที่แล้ว +1

      Correct. Look into the Afrikaaner Broederbond. They were / are a secret society modelled after Freemasonry mixed with extreme racist settler nationalism. Similar to German NS of the 1930s they were deeply into esoteric, pagan and satanic practices while pretending to be Christian to the outside world.
      Let's not forget the satanic rituals of torture they practiced on those they declared their enemies such as Steve Biko or even their own fellows like NP member Robert van Schalkwyk Smit. No Christian would ever commit such atrocious acts, since it's contrary to Christian teaching.

  • @susanivanderlinde244
    @susanivanderlinde244 4 ปีที่แล้ว +1

    Beautiful! Tearful! Dankie pragtige video!

  • @OkkerDeWitt
    @OkkerDeWitt 4 ปีที่แล้ว

    Love dit Dankie Robbie

  • @GarethMasonWalkingTallwithGMAN
    @GarethMasonWalkingTallwithGMAN 4 ปีที่แล้ว +1

    Brilliant!