Louis Liebenberg Facebook "live" 2023/08/16

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 12 ก.ย. 2024
  • Facebook Live

ความคิดเห็น • 38

  • @trudyvisser7255
    @trudyvisser7255 ปีที่แล้ว

    Baie dankie. Geluister 🌾

  • @BuksJacobs
    @BuksJacobs ปีที่แล้ว

    Voorwaarts mars 💪

  • @mariojanlouw1396
    @mariojanlouw1396 7 หลายเดือนก่อน

    Haha! Lekkkrrr my Oom, wat se Tant Stienie als?! Hehe. Mooi dag.

  • @justinprinsloo6925
    @justinprinsloo6925 ปีที่แล้ว

    Goeie werk

  • @trudyvisser7255
    @trudyvisser7255 ปีที่แล้ว

    Insiggewend en lekker gelag vir oom Piet. Luister môre verder.

  • @surettebrits3961
    @surettebrits3961 ปีที่แล้ว

    Ek's so nuuskierig. Elke keer as ek wil aan skuif op die video, dan wag ek eers, want ek wil tog niks mis nie. Was lekker om saam te luister. Baie dankie vir julle. Ek het nog net 1 keer nodig gehad om te bel en is baie mooi gehelp.

  • @jameswallace5708
    @jameswallace5708 ปีที่แล้ว

    Middag Oom Louis Liebenberg Public Figure
    Ek het n paar pakkies gekoop met die hoop en die beloftes wat gemaak is om almal te help om n beter lewe te kon maak.Ons het groot gedroom maar dit is alles net n droom.Pakkies le al meer as n jaar en stof opgaar.
    Al wat ek wil he is my kapitaal sonder wins terug niks meer nie.
    Groete.

  • @daniedurandt1345
    @daniedurandt1345 ปีที่แล้ว

    Naand Louis goeie boodskap wat ons kry vanaand. Liefde daar!!❤

  • @ethnaschmidt203
    @ethnaschmidt203 ปีที่แล้ว

    Ek wil ook graag op die bustoer gaan. "Hoe maaaak mens?"

  • @marykekoen5539
    @marykekoen5539 ปีที่แล้ว +1

    Geluister en bly om te hoor dat ons vennote tevrede ia. Ek hoef ook nie te bel nie, want ek het nie klagtes nie😊

  • @philipnel9974
    @philipnel9974 ปีที่แล้ว

    Môre Louis ek luister na jou gesels met die mense. Ek was my lewe in die Politiek . Nou 63. Ek het ingekoop toe dit nie die wyse ding was om te doen nie want daar was groot oorloë reeds teen julle aan die gang. Maar ek het gebid en die dinge het in plek geval . In gehoorsaamheid het ek belê. Ek het 'n Afrikanerdroom soos jy. As jy politieke hulp nodig het skakel my gerus. Maar wat my laat kommentaar lewer was dat jy sê moenie die lewe te ernstig opneem nie. Op vadersdag het my dogter gesê dis die beste raad wat ek haar gegee het❤. Terselfdertyd as die Here jou roep. Doen

  • @user-nu1ci5mx5v
    @user-nu1ci5mx5v ปีที่แล้ว +4

    Wat van ons ou pakkies is dit vergete??

    • @imaxximmink2098
      @imaxximmink2098 ปีที่แล้ว

      Tariomix is dood, begrawe en vergete. My familie het half miljoen verloor. Lekker skelm die ou.

  • @shaundirker105
    @shaundirker105 ปีที่แล้ว

    Ja nee julle,dit is jammer my geld is nog vas vanaf laas jaar - met dit gese was dit n pliseer om jou troue vir jou (Louie) en Des te doen rondom die tyd wat ek my uit betaaling verwag het. Laat my asb weet sodra ek my “nuwe” rekening mag gestig word en geld in plaas/deposito.
    Ek sien uit na die nuwe systeem :)
    Hoor graag van Louie, Des en die Forever Diamonds and Gold span.
    Dankie voorbaat
    Shaun Dirker

  • @createwealth6292
    @createwealth6292 ปีที่แล้ว

    Great gesprek met positiewe mense xx

  • @ernstvangraan4313
    @ernstvangraan4313 ปีที่แล้ว

    Hallo Louis,
    Dit wat jy doen is uit 'n sake oogpunt om die volk te bemagtig, is briljant. Sal graag met jou wil gesels, ek is 'n versekerings Makelaar en ek sal graag met jou wil gesels.

  • @johandahuggett708
    @johandahuggett708 ปีที่แล้ว

    Alles loop klopdisselboom so ek het geen rede om te bel nie!

  • @netnet4377
    @netnet4377 ปีที่แล้ว

    As ek belegging in diamant dink, al wat ek sien is skuurpapier. Watse belegging is skuurpapier?

  • @maggieminnie3184
    @maggieminnie3184 ปีที่แล้ว

    Hi Louis het 2keer probeer, gaan oor na 1000, maar gebeur dan niks verder nie. So opgewonde , oor die verwikkeling.

  • @stefanleroux8750
    @stefanleroux8750 ปีที่แล้ว

    Hoe kan n mens so breindood wees. Is ons mense rerig besig om so agteruit te dink. Ek en my gesin sal Tariomix en oom volg solank as wat ons toegelaat word en solank as wat ek bietjie geldjie het om in te sit. Daar was nog nooit so n kans vir ons normale mense soos met die besigheid nie. Sterkte daar met als wat julle vir ons doen. ❤

  • @user-xv3ly9nd6x
    @user-xv3ly9nd6x ปีที่แล้ว

    Louis wat gebeur met AE SWITCH , HULLE SKULD GELD

  • @daniedurandt1345
    @daniedurandt1345 ปีที่แล้ว

    ❤❤❤

  • @traceywagner6268
    @traceywagner6268 ปีที่แล้ว

    Kan ek asb op FB geadd word

  • @HermanSwart-s3m
    @HermanSwart-s3m ปีที่แล้ว

    Ek het ook 2 maal probeer en die telefoon het net gelui en gelui, geen antwoord nie.

  • @user-xv3ly9nd6x
    @user-xv3ly9nd6x ปีที่แล้ว

    Louis ek gebruik die verskoning dat Hare groei glad nie op Staal nie 😅😅

  • @benniejansevanvuuren7887
    @benniejansevanvuuren7887 ปีที่แล้ว

    Bly om te hoor dat ons nog almal saam staan , Sal nice wees as jull my account ook Kan oop maak .

  • @abriwiggill7906
    @abriwiggill7906 ปีที่แล้ว

    Ek het paar keer probeer bel, maar foon net gelui. 😢

  • @user-kd8my6sh7w
    @user-kd8my6sh7w ปีที่แล้ว

    Geen klagtes nie 👍

  • @user-xv3ly9nd6x
    @user-xv3ly9nd6x ปีที่แล้ว

    Wat gebeur met AE SWITCH

  • @okkiephaal5725
    @okkiephaal5725 ปีที่แล้ว

    lekker gesels julle

  • @gerhardboshoff6821
    @gerhardboshoff6821 ปีที่แล้ว

    Ek het nie klagtes nie. Ek wil net hoor hoe ek moet maak om op die bustoer te kan gaan. Probeer al van die begin af om te gaan.

  • @gerritvanloggerenberg8478
    @gerritvanloggerenberg8478 ปีที่แล้ว

    Sars volgens my kan meer in die long run van baie mense ontvang met fdg se moerse gelde wat gaan inkom en aan venote uitbetaal word wat belasting betaal

  • @user-xv3ly9nd6x
    @user-xv3ly9nd6x ปีที่แล้ว

    Ek het 3 maal probeer skakel maar jy was elke keur besig

  • @gerritvanloggerenberg8478
    @gerritvanloggerenberg8478 ปีที่แล้ว

    Beteken daai biljoene wat uitbetaal is niks .dis nie niks nie dis baie moeilik in sa om biljoene te maak en uit te betaal