die Kerk | Oordenking | Deel dit Donderdag | Jou skild

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 15 ส.ค. 2023
  • Vandag kyk ons na die vierde deel van die geestelike wapenrusting van God. Jy kan die gedeelte gaan lees in Efesiërs 6, maar Paulus skryf saam die gordel van waarheid oor die heupe, vryspraak as borsharnas, en bereidwilligheid om die evangelie van vrede te verkondig as skoene, "moet julle altyd geloof as skild in die hand hê, want daarmee sal julle al die brandpyle van die Bose kan afweer."
    Indien jy graag 'n bydrae wil maak tot die bediening, click op die volgende link: pay.yoco.com/d...

ความคิดเห็น •