ไม่สามารถเล่นวิดีโอนี้
ขออภัยในความไม่สะดวก

Andries Bezuidenhout - Familieruïne

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 มิ.ย. 2021
  • 'n Video vir "Familieruïne" van Andries Bezuidenhout se album "Spoorlangs" (2021). Note: English translation follows the Afrikaans version of the lyric below.
    Familieruïne
    (woorde en musiek deur Andries Bezuidenhout)
    Hierdie is nie net ʼn straat nie
    Dis iemand se sage
    Hierdie is nie net ʼn huis nie
    Dis ʼn familie se sake
    Daai is nie net ʼn roostuin nie
    Daar's wortels en bene begrawe
    In elke vloerplank se kraak
    Iets waaroor niemand wil praat nie
    Elkeen onthou dit anders
    Wat aanvanklik en uiteindelik gebeur het
    Elkeen vertel dit anders
    Die begin, die middel en die einde
    Hierdie is nie net ʼn kamer nie
    Dis leggerkas vir onthou
    Hierdie is nie net ʼn boom nie
    Dis ʼn plek van om dop te hou
    Mure beskerm, mure verdeel
    Elkeen sal mure anders verbeel
    Rug teen die muur, rigting op soek
    Elk met ʼn eie invalshoek
    Elkeen onthou dit anders
    Wat aanvanklik en uiteindelik gebeur het
    Elkeen vertel dit anders
    Die begin, die middel en die einde
    Welkom by hierdie familiereünie
    ʼn Toer deur ʼn bouval, ʼn ruïne
    Miskien moet ons mekaar laat weet
    Oor die belangrikheid van vergeet
    Elkeen onthou dit anders
    Wat aanvanklik en uiteindelik gebeur het
    Elkeen vertel dit anders
    Die begin, die middel en die einde
    Elkeen onthou dit anders
    Wat aanvanklik en uiteindelik gebeur het
    Elkeen vertel dit anders
    Die begin die storie sonder einde
    "FAMILY RUIN": ENGLISH TRANSLATION:
    This isn’t just a street
    It’s someone’s saga
    This isn’t just a house
    It’s a family’s affairs
    That isn’t just a rose garden
    Bones and roots are buried there
    In every floorboard’s creak
    Something that remains unspoken
    Each remembers it differently
    What happened at first and eventually
    Each tells it differently
    The beginning, the middle, and the ending
    This isn’t just any room
    It’s a filing cabinet of memories
    This isn’t just a tree
    It’s a watchtower too
    Walls protect, walls divide
    Each imagines walls differently
    Back against the wall, direction lost
    Each a unique point of view
    Each remembers it differently
    What happened at first and eventually
    Each tells it differently
    The beginning, the middle, and the ending
    Welcome to this family reunion
    A tour of a shambles, a ruin
    Maybe we should remind each other
    Of the importance of forgetting
    Each remembers it differently
    What happened at first and eventually
    Each tells it differently
    The beginning, the middle, and the ending
    Each remembers it differently
    What happened at first and eventually
    Each tells it differently
    The beginning of the story without ending
    Dankie aan my familie, wat ingestem het dat ek familiefoto's vir die video mag misbruik. Die liriek gaan nie spesifiek oor my eie familie nie, maar enige familie. - AB

ความคิดเห็น •