Snotkop, jy is altyd op ons playlist as ons kuiers het ooral waar ons gaan. Jy het regtig n groot tallent. Geniet jou awsome musiek altyd. Roll met die hits kwagga!👍
Oh ons kan net lief wees vir jou Snotkop!! Dankie dat jy ons moeilike kak dae sommer vinnig opskud dat ons wil dans en ook half onbeskof wil wees van lekker kry!! You go!!
I understand a little, but your language is impossible. Once ascertained that "soos" stems from Dutch "zoals", "like / as", it remains to understand what the hell "dropit" and "disprin" mean. Google Translate is NO help at all in Afrikaans.
Hahahaha ons maar almal "ravers". Of dit nou Boy George, Dawid Bowie, Via Con Dios....man al die ouêns wat toe REGTIG iets het om te sê is. Legendary. Kap dit flou.
Die mense wat so moun oor Snotkop se musiek en se dis 'n klomp snert, waarom luister julle dit?? Julle mors julle eie tyd! Geniet die liedjie, dis 'n yster song! 🔥💯
in 2019 of 2020 moet sy musiek nog greater wees soos die en die musiek videos 👏👏👏👏👏👌👌👌👌👍👍👍👍 ek was al by sy 2017 concert en dit was awsome hy het n vibe in hom . ek wil he hy moet n lietjie van brannas n video maak
Ek was na een van Sy konserte toe en hy het my n drukkie gegee en Sy handtekening op my bors gedoen hy is die coolste en ek was in graad een so dit was awesome
Ek LOVE die video!!!! Lekker gelag vir die trekker! Baie oorspronklik... hou so aan en moenie jou steur aan al die suurknolle wat altyd sal kom kop uitsteek nie.
weet jy hoe lekker is dit as jy local musiek opspoor as jy oorsee werk. Jy maak local is vreeslik lekker. as jy eendag China toe kom, moet ons kuier en dan dropit soos 'n disprin lol
I'm your biggest fan from Italy 🇮🇹
Great respect for SA 🇿🇦 and Afrikaner people!
Thank you 😊
thank you
@Tiffany TEN HAAF utul
Thx
Grande!!! Sono o non sono spettacolari questi Suid Afrikaners???
Snotkop, jy is altyd op ons playlist as ons kuiers het ooral waar ons gaan. Jy het regtig n groot tallent. Geniet jou awsome musiek altyd. Roll met die hits kwagga!👍
I listen to the song almost everyday, it's even my Alarm cos its Loud but not a single word i understand, my Nana once thought i was Mad 😂😂
Een van snotkop se bestes ❤❤🙏👌👌 lekker Afrikaans 👌🇿🇦🙏🙏👌
All those years of having to watch 7 de laan....my tyd het gekom
Die song is so cool en jy is so Cool Soos Koos Kombuis
Awe my boet! Jy doen ons goed! Sweeeeeet soos a lemon ey! Hou so aan!!
Fok jou man
Am so in Love with the Song even though i dont understand a single word😍 #BotswanaFan
Jouw muziek is echt heel lekker. Jy is fantasties!
Super tof nummer, hoop je ooit in Nederland te mogen zien!
Moennie soooo wyn mors nie... Dis lock down though!!!
Dis twee jaare terug gedoen
Oh ons kan net lief wees vir jou Snotkop!! Dankie dat jy ons moeilike kak dae sommer vinnig opskud dat ons wil dans en ook half onbeskof wil wees van lekker kry!! You go!!
Those 4 years I was forced to take Afrikaans as a second language are actually paying off 😂😂
Literally 😂🥺💃🏽🙌🏾
I love the fact that eng poeple dont understand a thing from it but yet love it
I understand a little, but your language is impossible. Once ascertained that "soos" stems from Dutch "zoals", "like / as", it remains to understand what the hell "dropit" and "disprin" mean.
Google Translate is NO help at all in Afrikaans.
@@peppinogavoni3537 the "drop it" part is just in English and a disprin is a type of medicine
@@adindaclaassen...some kind of aspirin? 🤔
@@peppinogavoni3537 it is a pill that you drop in water to desolve it and then you drink it afterwards
@@peppinogavoni3537 it's for headaches, sore throat , toothaches, ect.
Lekker man🎉❤
Cool stuff my bra Snotkop
Snotkop dankie vir jouw musiek elke keer een plesier te hoor. Jij is gewoon een geniale kunstenaar. Groetjes uit Europa!
Fok Europa
Dis n lekker liedjie en shap music video al wat my pla is dat Tjekkit Kwagga so baie Brannas mors. Onaanvaarbaar!
Stem 100% saam daai een
LOL
Brannas is soos petrol .... jy moenie mors nie🤣
die ou irreteer die kak uit my maar die video is bo baas
Jou misiek is cool
Dit francois combrinck
Snotkop 👌🙌🙌❤❤. Mal oor al sy songs, never dissapoints 😁
ek ook ek love sy songs soos ek dink ek het amper al sy CD's
Jy moet een of 2 liedjies met die beat in Brazilian doen, mense sal jou beat love
Wow jy veras my elke dag meer en meer....Sjoe Lekka Tjekkit Kwagga En Snotkop Love it
Snotkop is coolste
Love this song snotkop ons luister jou song al vir 5jaar
Hahahaha ons maar almal "ravers". Of dit nou Boy George, Dawid Bowie, Via Con Dios....man al die ouêns wat toe REGTIG iets het om te sê is. Legendary. Kap dit flou.
Die mense wat so moun oor Snotkop se musiek en se dis 'n klomp snert, waarom luister julle dit?? Julle mors julle eie tyd!
Geniet die liedjie, dis 'n yster song! 🔥💯
stem ek mos nou 127834785489304289712% saam. Hulle verstaan nie die dude van ons nie pfft
aap
Lekker
Ek
Ek stem saam
in 2019 of 2020 moet sy musiek nog greater wees soos die en die musiek videos 👏👏👏👏👏👌👌👌👌👍👍👍👍 ek was al by sy 2017 concert en dit was awsome hy het n vibe in hom . ek wil he hy moet n lietjie van brannas n video maak
ffffok......luv it
Ndiyithandile le ngoma bafwethu! Hola! 💯
Love you soooo much I love your music
I am your biggest fan from Sweden
Do you. Know what he is saying
Thanks for your time
😂
Ek was na een van Sy konserte toe en hy het my n drukkie gegee en Sy handtekening op my bors gedoen hy is die coolste en ek was in graad een so dit was awesome
Ek love die liedjie. Daar gaan nie 'n week verby wat ek dit nie luister nie. You Go Snotkop!!!
Jis jou liedjies is almal nice, ek verstaan net nie hoekom is daar so baie mooi meisies in hulle nie. Mis ek iewers iets????
God is groot....
The one and only.
Ek LOVE die video!!!! Lekker gelag vir die trekker! Baie oorspronklik... hou so aan en moenie jou steur aan al die suurknolle wat altyd sal kom kop uitsteek nie.
I have no idea what the song is about but can't stop playing it...
Me to
Janco
Snotkkop jys legend dude!!!!!!!!!!!!
Ek drop soos n disprin as ek jy musiek luister!
n Disprin inspired thing song. Ja nee, lekker song.
Hallo snotkop love jou liekies kan nie ophou na dit luister nie asem dit roke
I dont do afrikaans music but this man can get you going love this oak
I Farking Love this song! Thanks Boet!
Hy snotkop ek love jou nuwe song tzek
wens ek was so maar love die song dit gaan by my skool speel die song
Love jou snotkop wil jou eendag ontmoet 😘
lize: en die snot uit jou tollie suig snotkop
Jy is awesome snotkop ek like jou musiek
Wie is n fan van Snotkop se songs?Net om te sê ek is n groot fan van Snotkop se songs!🌺
Al 6 jaar kannie wees nie.
Dis daar die leka musiek wat so ruk dit ruk my kar uit mekaar uit as ek klaar geluister het hahaha💜❤💙😋
I love SNOTKOP
jus die is die track van die jaar
weet jy hoe lekker is dit as jy local musiek opspoor as jy oorsee werk. Jy maak local is vreeslik lekker. as jy eendag China toe kom, moet ons kuier en dan dropit soos 'n disprin lol
Wat 'n lekker "feel good song"! Gooi Mielies 🌽
beste afrikaanse kunstenaar
Eh Francois. Love die nuwe rigting. Lief nog altyd jou styl maar ek moet sê jy raak al hoe meer awesome. Hou so aan Tjoppa.
One of my favourite ❤️
As ek so na die song luister mis ek suid afrika so baie
Good morning you are doing so well I hope you do a show in co springs soon I promise you I will be there for you k
Dis n lekker liekie maar aal wat my pla is hoekom bad mysies jou💞💞💞
Love die song hou aan
What's Inside and his kid just chillin' on their days off
Love hierdie song luister altyd daarna
Moenie sê jy was kaal in die bad nie!!!
Awesome 🤟
ek lyk soos die antie wat n disprin aan die einde gevat het...... as ek skrik of n hoof pyn het
excellent song snotkop,
Nie my gunsteling song nie, maar baie entertaining music video. 'n like werd vir snotkop
how aan die goeie werks what jy doen,jy is awesim
From Tunisia good work 😍
Fok ach tnayek hnee 😂
👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍
Love it :)
Nice snotkop
Lekker dag veder
Hoekom het ek altyd n smile op my gesig as ek na sy musiek luister
EK hou van jou musick
Ja ek like hom ook ❤❤
love it
hi snotty my ouma is n groot fan👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Ek like rerig al jou lietjies dropit soos n disprint is cool ek hoop jy maak vinnig were n nuwe lietjie😍😘
Hi ek hoop jy kan eendag by ons sokkie kom sing in SA 🙂
Ek is mal oor die song dankie vir al jou mooi SONGS ons geniet dit altyd n hond uit n bos
😍😘👍🏘️🎵🔊🔉🔈🔕🦁🐯🐈🦁
great song snotkop en vir al die ou suur druiwe hier bou n brug en kom oor julself toe
sup snotkop
Ek is n groot fan
Wat bedoel die ou in vredesnaam met 'dropit soos 'n disprin'? Dit het 'n lekker beat! (H)
Glad nie 'n Snotkop Fan nie maar hierdie is baie Goed.
The best ever ❤
YOU GO SNOTKOP!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Hello snotkop fans
Ek is liever jou awwwww
Love this song🎉😂❤❤❤❤😊
Snotkop wanneer kom jy Struisbaai toe😎🤘🐰🏝🏁
Dis amaszieng
Dis Song het gedrop soos n disprin. Love it!!!!
This video must have been shot in Orania.
Ja. And?
His first music was this. th-cam.com/video/0tdNy6FMB2o/w-d-xo.html
Ek is in die bos
Lkr man dean hahaha...ek wens ek kan in snotkop se musie videos wees...hy is my idol
Soos ons maar is... né? 👌
Dit is goeie liedjie♡♡
Tjekkit kwagga dropit soos n disprin saam Snotkop. Hahaha lyk so leka ek wil dit ook drop soos n disprin saam julle
Snotkop is my idol
Ek love jou tatoos
Ek ook
Ek like dit liedjie groeten uit holland