Onderhoud met André de Ruyter vanuit VSA

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 4 ก.พ. 2025
  • Nuuspod gesels met André de Ruyter vanuit VSA.

ความคิดเห็น • 103

  • @Meraikie
    @Meraikie ปีที่แล้ว +41

    Dankie Izak vir die verrassende onderhoud of gesprek met Andrè!
    Andrè, dis wonderlik om jou weer te sien en te hoor.. die spanning is weg en dis opsigtelik dat dit met jou goed gaan!... ons is bly vir julle.
    Ja, ons sal altyd dankbaar wees teenoor jou en jou integriteit, eerlikheid en dapperheid.
    Mag julle n geseënde Kersfees hê!
    🌲🕯🕯🕯🌹⚘🎶

  • @avanbiljon
    @avanbiljon ปีที่แล้ว +51

    Ek het groot respek vir jou André. Min mense wie oop kaarte sal speel soos jy. Dankie vir dit wat jy vir ons gedoen het, en nog steeds vir ons doen...

  • @mariecoetzee6309
    @mariecoetzee6309 ปีที่แล้ว +21

    Baie dankie Isak . Was lekker om weer vir Andre te sien en te hoor. EK IS BLY DAT HY NOU VEILIG IS,
    HY SAL NOOIT WEET HOE BAIE EK VIR HOM GEBID HET NIE,
    EK IS DANKBAAR DAT HY GESPAAR IS , WANT SY LEWE EN DIE VAN SY FAMILIE WAS IN GROOT GEVAAR,
    MOOI LOOP LIEWE VRIEND andre. ❤😊

  • @frankagliotti3626
    @frankagliotti3626 ปีที่แล้ว +15

    Thank you for a great interview with Andre, his servant heart and courageous leadership lead the way to uncover corruption and criminal syndicates within Eskom eco-system.
    It was very sad to see that he was not valued, appreciated and supported.

  • @Smartie80
    @Smartie80 ปีที่แล้ว +33

    Andre, 'n ware leier met integriteit, kennis, bekwaamheid en takt👌🏻 Hy is ALS wat mens in 'n leier of hoof vereis👍🏻 Ek sal hom graag in bestuur van ons land wil sien, sodra die anc uitgegooi word👌🏻🤔

    • @6ftS
      @6ftS ปีที่แล้ว +1

      hy sal n baie goeie staats hoof maak.

  • @corneliacoetz243
    @corneliacoetz243 ปีที่แล้ว +23

    Lekker om André weer te sien. Hy sien goed daarmee uit! Dankie vir die gesprek Izak.

  • @pieterjordaan73
    @pieterjordaan73 ปีที่แล้ว +16

    Glad you got away from these criminals ....but...still watch your back...

  • @ritawalters3248
    @ritawalters3248 ปีที่แล้ว +20

    Ek het Andre se boek gelees.. dit is n "eye opener" om die minste te se. Intelligent man, respek Meneer.!

  • @marwinsing
    @marwinsing ปีที่แล้ว +7

    Good to see Andre relaxed and happy. Enjoying the interview...

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 ปีที่แล้ว +19

    Dankie vir die moeite wat jy doen. Andre lyk goed

  • @waynesawyer
    @waynesawyer ปีที่แล้ว +13

    Welgedaan Izak. Uitstekende onderhoud !

  • @TienieDelaRue6315
    @TienieDelaRue6315 ปีที่แล้ว +10

    Dankie vir die onderhoud met Andre ...en sy info oor S A...

  • @nieuwenhuizenandre5939
    @nieuwenhuizenandre5939 ปีที่แล้ว +28

    Integriteit is belangrik en André straal dit uit.

  • @elzaberoux8795
    @elzaberoux8795 ปีที่แล้ว +5

    @André Baie Baie Baie dankie vir wie jy is - en vir wat jy gedoen het in Suid-Afrika!! DANKIE!

  • @heathercloete7450
    @heathercloete7450 ปีที่แล้ว +5

    Andre, I salute you for what you did exposing the corruption.

  • @elizabethkruger3425
    @elizabethkruger3425 ปีที่แล้ว +7

    Baie interresante gesprek vanaand....dankie Izak en André.

  • @stevensteven5261
    @stevensteven5261 ปีที่แล้ว +6

    Ons kort meer waarheid. Dankie Andre . My reg gedoen. Moenie lelik wees met eerlikheid nie.

  • @NelliePrinsloo-qi7bt
    @NelliePrinsloo-qi7bt ปีที่แล้ว +13

    Interessante onderhoud Izak. Jy het werklik altyd interessante gaste op jou program. Ek luister na die planne maar weet nie hoe al die planne realisties geimplementeer gaan word met ‘n regering wat skaamteloos onverantwoordelik is.

  • @anetbarrie3807
    @anetbarrie3807 ปีที่แล้ว +9

    Uitstekende onderhoud.. Vele dank aan die twee menere.

  • @Linda73127
    @Linda73127 ปีที่แล้ว +9

    Wat n man! DANKIE André. Jou boek was fantasties

  • @riettemendol4719
    @riettemendol4719 ปีที่แล้ว +4

    Ja nee hy lyk soos n held en praat soos n held! Mag ons almal gespaar bly om te herbou en in vrede en eerbaarheid te leef soos die Vader ons behoed vorentoe Dankie Izak vir jou oulike en gemaklike onderhoude want jy is ook n held in Volksmond👍🏻✝️🌿🌸

  • @heinvosloo45
    @heinvosloo45 ปีที่แล้ว +8

    Pragtige onderhoud Izak! Baie geluk.

  • @Seekat1
    @Seekat1 ปีที่แล้ว +6

    Puik onderhoud Iz6 en dankie vir die result amtwoorde Andre.

  • @francoiscoetzer9920
    @francoiscoetzer9920 ปีที่แล้ว +3

    Dankie vir die onderhoud Izak.

  • @elmariesmit1501
    @elmariesmit1501 ปีที่แล้ว +2

    Dankie vir insiggewende onderhoud. Well done Izak en Andrè.

  • @sonjawentzel17
    @sonjawentzel17 ปีที่แล้ว +3

    Beide manne in die pod is groot geeste. Dankie Andre vir die nederigheid en tyd wat jy afstaan en Sakkie jy wat die waarheid oordra op jou platform in Afrikaans. Mag dit net goed gaan met julle.

  • @janpotgieter1505
    @janpotgieter1505 ปีที่แล้ว +5

    Baie dankie Izak geseën wees Amen 🙏

  • @6ftS
    @6ftS ปีที่แล้ว +3

    wonderlike onderhoud. baie dankie Izak. Sterkte vorentoe Andre en veilig bly.

  • @HentyKoch
    @HentyKoch ปีที่แล้ว +3

    Puik dankie Isak en Andre

  • @clintonroper007
    @clintonroper007 ปีที่แล้ว

    Uitstekende onderhoud, baie dankie

  • @gerhardbeukes1202
    @gerhardbeukes1202 ปีที่แล้ว +10

    puik gesprek

  • @erikbarnard7044
    @erikbarnard7044 ปีที่แล้ว +9

    Wat n onderhoud. Andre vir President en Sakman vir VP
    Hoop Gwede en Pravin stik in hulle steaks. Mooi gedoen Izak!

  • @cynthia7924
    @cynthia7924 ปีที่แล้ว +3

    Thanks for your effort..we do appreciate it ..and it will help .. good luck..enjoy life ..in relative safety . I understand completely..the shame is on ANC top politicians.

  • @thomasgosling5155
    @thomasgosling5155 ปีที่แล้ว +3

    Dankie Izak, lekker geluister.

  • @LaurethaClaassen
    @LaurethaClaassen ปีที่แล้ว +4

    Man so na my hart!

  • @riaanpretorius3699
    @riaanpretorius3699 ปีที่แล้ว +5

    RESPEK!!

  • @Margaretha11.11
    @Margaretha11.11 ปีที่แล้ว +4

    Dankie Izak en Mnr de Ruyter. Ag stuur jou epos, ons sal vir jou e-kerskaartjies stuur 😁

  • @Codydoggy
    @Codydoggy ปีที่แล้ว +6

    Moenie terug kom SA toe as daar nie n nuwe regering is nie, jy en jou familie is beter at daar 👍

  • @sallyharmse8195
    @sallyharmse8195 ปีที่แล้ว

    I found Isak and his questions very annoying...i have the greatest respect and admiration for André. You did well for yourself and all the best with your new challenges. You and your skills, competence & integrity are missed here back home where you were not appreciated. Kudos to you!!

  • @mollymaryna6118
    @mollymaryna6118 ปีที่แล้ว +7

    Die man lyk ekstra aantreklik as hy sonder stress is. Lekker om 'n gelukkige mens, so breed te sien glimlag.

  • @marlenescholtz175
    @marlenescholtz175 ปีที่แล้ว +2

    Uitstekende onderhoud. Viva Andrè de Ruyter. 😊

  • @Scorpion-se4ef
    @Scorpion-se4ef ปีที่แล้ว +3

    Andre se dis lekker om normal weer te kan lewe,maar ek noem dit FREEDOM.

  • @reinetteslabbert2501
    @reinetteslabbert2501 ปีที่แล้ว

    Ek het die grootste respek vir Andre de Ruyter.

  • @michelmuller6023
    @michelmuller6023 ปีที่แล้ว +4

    Would've liked to have heard you ask about what legal action planned for next year. He gave you a nice opening for that. Perhaps a followup when the time comes.

  • @NelliePrinsloo-qi7bt
    @NelliePrinsloo-qi7bt ปีที่แล้ว +6

    Izak die elektrisiteitskrisis is ontstellend en ‘n prioriteit maar daarmee saam en amper erger is die wanbestuur van ons waterhulpbronne. Ons water is so besoedel en ons het bewys dat ons min of meer met beperkte krag kan oorleef maar ons sal nie sonder drinkbare water kan oorleef.

  • @rikaolwage4147
    @rikaolwage4147 ปีที่แล้ว +2

    Hoe ñ groot verlies het ons getref toe die man móés vlug vir sy lewe. En wáár in die organisasies kry mens nog mense wat "guts" het om verkeerde goed aan die lig te bring? Wat het van ons Suid-Afrikaners geword wat geglo het in reg en geregtigheid?

  • @vonrecht1236
    @vonrecht1236 ปีที่แล้ว +8

    Andre is worth a hundred ANC cadres. Or should I add a nought ?

    • @BV-no2vh
      @BV-no2vh ปีที่แล้ว +2

      Stay away from everyone that uses the word “comrade”…

  • @lillianvandenberg3698
    @lillianvandenberg3698 ปีที่แล้ว +2

    Sonder jou sou ons seker lankal in die donker gesit het. Absurd om te weet jy moes uit jou vaderland vlug soos 'n dief in die nag om lewend te kon bly. Baie sterkte daar in die VSA en dankie dat jy steeds ons land se belange op die hart dra.

  • @BV-no2vh
    @BV-no2vh ปีที่แล้ว +8

    Wag vir januarie wanneer fabrieke weer begin, dan is beurtkrag weer vol in werking.

  • @BV-no2vh
    @BV-no2vh ปีที่แล้ว +7

    SA probleem is die een wat steel word gestraf, maar die een wat koop van die steler moet 100x swaarder gestraf word. Dan eers word die proses gebreek.

  • @betsmaritz2722
    @betsmaritz2722 ปีที่แล้ว +5

    Sien uit hierna

  • @TjakaErasmus
    @TjakaErasmus ปีที่แล้ว

    Ek salueer hierdie man. Andrè de Ruyter, ek salueer jou! ✋ Baie dankie ook aan Izak vir die gehalte van hierdie kanaal.

  • @goodbarbenie5477
    @goodbarbenie5477 ปีที่แล้ว

    Right on Andre' One cannot put blame on the motor vehicle for the accident and denigh the fact that the driver was responsible for accident... But this is what happens in real life, here in South Africa...

  • @hedleyfurio
    @hedleyfurio ปีที่แล้ว +2

    What a pity that competent individuals have left SA , not by choice but circumstances. The prevailing flight plan appears to be - get the best matric you can -> Finish your degree -> go anywhere as soon as possible. 😢

  • @manicmaggie
    @manicmaggie ปีที่แล้ว +2

    Ek is nogal verstom dat hy steeds na SA wil terugkeer. Die NHI is op die horison. Dawie Roodt sê ons ekonomie gaan volgende jaar tank.

  • @salomemalherbe677
    @salomemalherbe677 ปีที่แล้ว

    Beslis n Held ❤

  • @LeRoySwart-p3t
    @LeRoySwart-p3t 9 หลายเดือนก่อน

    Stem saam met Andre, ons is nou 2 jaar in Brasil en hier bestaan nie load shedding nie en hierdie land is heelwat groter as SA plus hul het ñ populasie van ongeveer 260 miljoen wat basies elke dag krag het, hier dink ek nooit eers aan krag of water shedding nie.

  • @martivandermerwe2593
    @martivandermerwe2593 ปีที่แล้ว +3

    Ek bid die Here se genade, beskerming en insig oor André en sy familie af. Ons tyd op aarde volgens die Bybel is kort voor die HARPAZO.

  • @christog4264
    @christog4264 ปีที่แล้ว

    André hou terug, hy weet baie meer as wat ons Suid-Afrikaners moet weet, ek kan dit sien in sy gesig. Hy wil nie die mense in SA opstres. Hys ook versigtig met wat hy praat vir een of ander rede.

  • @tinekeg6683
    @tinekeg6683 ปีที่แล้ว +3

    n klein land soos Seychelles het krag- Suid afrika is in die moeilijkheid met krag.

  • @atkruger7840
    @atkruger7840 ปีที่แล้ว +5

    Sterkte Andre met jou taak. Hou RSA ingelig oor die krimenele element van die staat.

  • @Ariel-it3rj
    @Ariel-it3rj ปีที่แล้ว +1

    Dinge is nou te laat. Te veel besighede is toe

  • @magdalaurens1408
    @magdalaurens1408 ปีที่แล้ว

    Alle sukses en voorspoed.Jou boek het ons meer wakker gemaak oor wat aangaan by Eskom.En ek is jammer dat jy moes vlug omdat jy die waarheid praat.Ek bid die Here se beskerming oor julle en mag God die bose wegneem sodat julle kan teruggekom.

  • @RianRian-em2ng
    @RianRian-em2ng ปีที่แล้ว +1

    Spot on Diesel

  • @tessb3039
    @tessb3039 ปีที่แล้ว +1

    ❣️

  • @venessavisser4941
    @venessavisser4941 ปีที่แล้ว

    Wat 'n knappe man. Ons wens hom net die beste toe vir die nuwe lewe in die VSA, waar hy veilig kan woon....in sy eie woorde....'n normale lewe. Ons is so gewoond aan die hoë mure en diefwering dat ons nie besef dat mense in ander lande nie so hoef te lewe nie.

  • @veronicakarstel9126
    @veronicakarstel9126 ปีที่แล้ว +2

    Please spill the beans

  • @Rachel-g1o
    @Rachel-g1o ปีที่แล้ว +1

    Good on you Andre. So glad you dumped escom

  • @bertramfuscher
    @bertramfuscher ปีที่แล้ว +2

    Integriteit is nie a word wat vir grue mense n mening het nie.
    Daar bestaan nie so n word in bekende taale nie
    Dis word dit nie uitgeoeven nie.
    😮Ek hoop my Afrikaans is sin baar want moeder Taal is Engelse

  • @elinorhitchcock8326
    @elinorhitchcock8326 ปีที่แล้ว

    Sterkte Andre

  • @waynetheart907
    @waynetheart907 ปีที่แล้ว

    Andre Mooi man.Laat hulle almal toegesluit word Waar Hulle Hoort.

  • @karintraut8151
    @karintraut8151 ปีที่แล้ว

    En besig om ook n SA te word

  • @anetbarrie3807
    @anetbarrie3807 ปีที่แล้ว +3

    Puik!

  • @quintuswilliamson5262
    @quintuswilliamson5262 ปีที่แล้ว

    Wonder sommer hoe gaan dit met André se gesprekke in kamer drie twee twee met die skedel en bene gemeenskap ...

  • @waynetheart907
    @waynetheart907 ปีที่แล้ว +1

    AGTER TRALIES.

  • @orajoubert1242
    @orajoubert1242 ปีที่แล้ว

    Lanklaas n persoon gehoor wie sulke pragtige suuwer Afrikaans praat!

  • @mariannaskontorp5545
    @mariannaskontorp5545 ปีที่แล้ว +2

    Amerikaners weet nie eers waar is Ukraine nie
    u

  • @douwmoller6456
    @douwmoller6456 9 หลายเดือนก่อน

    Izak kyk asb na Biz News se onderhoud met die ontwikklaar van klein kernkrag opwekkers wat nie uitbreiding van Eskom se verspreidings netwerk sal nodig hê nie en vertel iAndré de Ruyter en jou kykers daarvan.

  • @hestervantonder7769
    @hestervantonder7769 ปีที่แล้ว

    😅

  • @ansiebam2967
    @ansiebam2967 ปีที่แล้ว

    André bly n "smart" mens😂

  • @dawiecoetzee9063
    @dawiecoetzee9063 ปีที่แล้ว

    Bly daar.😅

  • @Expat_from_zaLand
    @Expat_from_zaLand ปีที่แล้ว

    First world problems are vastly simplier than 3rd world banana republics.
    You can actually be a real person and have a normal life outside the africa bubble...

  • @johanheyns123
    @johanheyns123 ปีที่แล้ว

    Is dit toevallig dat mantash nou direkteur van die nuwe petro sa gaan wees. 😂😂 die helsem is nie so dom soos wat baie dink nie

  • @zithuleleshandu5384
    @zithuleleshandu5384 ปีที่แล้ว

    English , please next time

    • @Expat_from_zaLand
      @Expat_from_zaLand ปีที่แล้ว

      Why? It's their choice to speak the way that want, if you curious, learn some Afrikaans dude

    • @zithuleleshandu5384
      @zithuleleshandu5384 ปีที่แล้ว +2

      @@Expat_from_zaLand l understand a little bit of Afrikaans but l sometime feel that topics of that nature can be conducted in English Language for the benefit of all , that's all I was saying. This topic is important even to the nobodies like me.

  • @careerlifecoachskillsfacil4535
    @careerlifecoachskillsfacil4535 ปีที่แล้ว

    Na ek Andre se boek gelees het, kon ek net my kop skud. Dus besaai met kontradiksies en ek is verras hoe arrogant hyself is. So Ander mag dink hy is held maar hy is Baaaie ver an held status of interiteit. Net sy eerste woorde aan sy vrou na sy onderhoud laat my koud en grilings by my rugraat af. Nee wat ou Andre jy het geld gesien en wou ook in luxury lewe wat jy Reeds gedoen het in die Estate waar jy gewoon het, waar vriende van ons woon.

  • @KRRainsford
    @KRRainsford ปีที่แล้ว

    You spent all your time abroad looking into renewable energy. An elect that earned you good money again for the international controllers

  • @johnsantos3392
    @johnsantos3392 ปีที่แล้ว

    Jou verduidelikings is maar vaag Andre

  • @lesliegrunewald
    @lesliegrunewald ปีที่แล้ว +1

    Eks hier

  • @elmariesmit1501
    @elmariesmit1501 ปีที่แล้ว +14

    Dankie vir insiggewende onderhoud. Well done Izak en Andrè.