GLAM GURU Episode 144

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 2 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 11

  • @verchip8
    @verchip8 2 ปีที่แล้ว +1

    Hannon, jy het die mooiste hart! Jy het al met soveel persoonlikheidstipes gewerk, maar hier het jy jouself onderskei met adellike integriteit 👑

  • @pypes88
    @pypes88 4 ปีที่แล้ว +1

    Albei lyk stunning!! Hannon jy praat so mooi met Burnadette!! Jy is n wonderlike mens.

  • @trudiestapelberg8820
    @trudiestapelberg8820 6 ปีที่แล้ว

    Jammer Annelize, ek dom met die soort v ding. Waar locate ek ñ salon

  • @elsabesnyman6920
    @elsabesnyman6920 8 ปีที่แล้ว

    Ek ook.. Myne is nou klaar en ek moet paar goedjies weer koop.. Kan ni wag ni

  • @anna-mariewilken4553
    @anna-mariewilken4553 4 ปีที่แล้ว

    Baie special. Respek

  • @liezelbeukes4417
    @liezelbeukes4417 5 ปีที่แล้ว

    Wil so graag ook make over doen en wie kan dit beter doen as Hannon

  • @victoriagirl8972
    @victoriagirl8972 8 ปีที่แล้ว

    ek like di goed wat hannon verkoop

  • @michellematthews8332
    @michellematthews8332 5 ปีที่แล้ว

    Bless you!

  • @wilnapretorious6899
    @wilnapretorious6899 3 ปีที่แล้ว

    Waar kry sy produkte

  • @trudiestapelberg8820
    @trudiestapelberg8820 6 ปีที่แล้ว

    Waar Koop ons haar produkte v glam guru

    • @annelizecampher562
      @annelizecampher562 6 ปีที่แล้ว

      Hallo Trudie, jy kan die produkte koop online by www.hannon.co.za of Locate a Salon op die webwerf