ไม่สามารถเล่นวิดีโอนี้
ขออภัยในความไม่สะดวก

Andries Bezuidenhout - Vertrek

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 11 พ.ค. 2020
  • Music video for the track Vertrek by the Afrikaans-language singer-songwriter Andries Bezuidenhout, from the album Onplaats (2020).
    Vocals and guitar: Andries Bezuidenhout
    Backing vocals: Lathitha Espin
    Bass guitar: Mark Ellis
    Drums: Jean Marais
    Mixed and mastered by Willem Moller
    Published by Die Wasgoedlyn
    More details: andriesbezuidenhout.co.za
    VERTREK
    (words & music: Andries Bezuidenhout)
    Wie wil in turfgrond wortelskiet,
    wie wil nou in boorde rank?
    Wie wil deur ʼn snoeiskêr getem word
    as vrugbare plant?
    Refrein:
    My vaste adres was nog altyd
    Poste Restante gewees
    en die oomblik as ek weer vertrek
    sal ek tyd hê om jou briewe te lees
    ʼn Landskap word nog altyd die mooiste
    in ʼn truspieël geraam
    en die een waarvan jy al vergeet
    is die mees onthoubare pleknaam.
    Refrein
    Ek’s waaisand, ek’s rook, ek’s ʼn kiem in die lug,
    ek’s wiele, ek’s vlerke, ek’s die wind in jou gesig.
    Motorhawe, lughawe, hawe met ʼn kaai -
    my gunstelinghawe se naam is Koebaai.
    Refrein
    ʼn Huis het vertrekke, ʼn gesig kan vertrek
    van liefde of haat of bedrog.
    Die enigste vertrek waarvan ek wil weet
    is die een wat op afskeid volg.

ความคิดเห็น • 6

  • @toscabrutus1781
    @toscabrutus1781 2 หลายเดือนก่อน +1

    Andries Baie mooi! Deon so voort! Groete uit Lima Peru!

  • @pieterswart1802
    @pieterswart1802 3 ปีที่แล้ว +1

    Ek hou baie hiervan!

  • @docteurph.d.inakatalks4162
    @docteurph.d.inakatalks4162 3 ปีที่แล้ว +1

    Nice music. I love the guitar and drum.

  • @janineespin577
    @janineespin577 4 ปีที่แล้ว +2

    Good memories of Craddock

  • @BigBandWolf
    @BigBandWolf 4 ปีที่แล้ว

    Stunning visuals..
    Maar dink sal wel in 'n sekere bui moet wees om die musiek te waardeer. Die poëtiese woorde is mooi, maar die melodies en harmoniese lyne ontwortel my effe