Rook & Drink Episode 11

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 12 ธ.ค. 2020

ความคิดเห็น • 11

  • @bobbels_ZA_Gaming
    @bobbels_ZA_Gaming 2 ปีที่แล้ว +2

    In my oë is dit koningskos, soos ons groot geword het in die droë Noord Kaap is dit hoe ons geleer is - Jy eet ALLES of jy bly honger. Ongelooflike vermaaklike reeks, en hierdie spesifieke episode lê naby aan my hart.

  • @Leukefilms
    @Leukefilms 3 ปีที่แล้ว +4

    Ik ben van Nederland, en deze taal is nog wel aardig goed te volgen voor ons.

    • @pierrevandermerwe9451
      @pierrevandermerwe9451 2 ปีที่แล้ว

      our language is "afrikaans". Derived from dutch language.

  • @deonmuller1747
    @deonmuller1747 2 ปีที่แล้ว +2

    Meyer ek hou van jou series waar kan ek so voorskoot koop asb.

  • @johannfourie7979
    @johannfourie7979 2 ปีที่แล้ว

    Ek het baie heel skape en varke gespitbraai en natuurlik ook skaapkop.
    4 uit 7 van my kleinkinders eet skaapkop en afval saam.
    Dankie dit lyk ongelooflik lekker.
    Mens nooit te oud om te leer nie

  • @janvanhuyssteen6808
    @janvanhuyssteen6808 3 ปีที่แล้ว

    Meyer. Jy kook so ń skaap daren goed. Ons skenk aan die boere. Dankie aan jou excellent program.

  • @miavos3610
    @miavos3610 3 ปีที่แล้ว +1

    JÔÔÔ ... dit lyk HEMELS!!!

  • @MartinViljoen
    @MartinViljoen 3 ปีที่แล้ว

    Jissie my maat, dit lyk besonders lekka

  • @baasbothal769
    @baasbothal769 2 ปีที่แล้ว

    waar kan ek die BaseCap kry?

  • @tinusoosthuizen6672
    @tinusoosthuizen6672 3 ปีที่แล้ว

    My mond het nog nooit so gewater ni magtag