As jy gratis vraestelle en memo's wil aflaai, gaan na: www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Moenie vergeet om die video te like en in te teken op LitNet se kanaal nie, sodat jy nie nuwe video's misloop nie.
Baie dankie vir die program Litnet. Vandat ek noodgedwonge my Gr6 met wiskunde moes help het ek baie gou besef my st.7 wiskunde van 1982 gaan my nou net mooi niks help nie. Ek kon tot dusver geen wiskunde onderwyser oortuig om vir my ekstra wiskundelesse (Gr.6) aan te bied nie. Weereens baie dankie.
As jy gratis vraestelle en memo's wil aflaai, gaan na: www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Moenie vergeet om die video te like en in te teken op LitNet se kanaal nie, sodat jy nie nuwe video's misloop nie.
Baie dankie vir die program Litnet.
Vandat ek noodgedwonge my Gr6 met wiskunde moes help het ek baie gou besef my st.7 wiskunde van 1982 gaan my nou net mooi niks help nie.
Ek kon tot dusver geen wiskunde onderwyser oortuig om vir my ekstra wiskundelesse (Gr.6) aan te bied nie.
Weereens baie dankie.
Danki juffrou dit het baie gehelp
Dankie,dit help my baie,nou verstaan ek meer.Ek hoop jy kry nog subscribers,jy is baie slim!
Dankie vir alles
Thankeu
dankie
Dankie tannie dit help my baie
Ja
Dankie dat jy my ge help het
Tannie kon darem gesê het dankie geniet julle dag. En nie net gaan nie.
:)
ek dog u horlosie stel 12 ure voor
dankie