Just beautiful. As a duet, you couldn't ask for better. I think Jannie Moolman doesn't get the recognition he deserves, power, precision and emotion. The perfect foil for Corlea's wide ranging exquisite vocal displays.Great pairing, need to hear a lot more classical duets from these two.
Te Pragtig ..Corlea en Jannie julle klap Celine Dion van die verhoog af ...met die Plaat mense moet bietjie na Celine Dion In Vegas gaan luister waar sy die plaat Caruso saam n Opera Sanger sing ... heeltemal van wysie af ...Al is ek n Die hard Elvis Presley fan n mens kan goeie music waardeur ....Corlea is RSA se Beste sangeres ...Pragtige vrou wat nie hier in Rsa waardeur word nie ..dis n skande ...daar is soveel ander wat soveel gemors sing ...die Vrou kan soveel verskillende Liedjis sing ...waar die ander nie kan ...
Ai Corlea, jou stem gee my altyd hoenervleis, maar hierdie is baie baie besonders, pik sommer 'n traan! Hoop ek kan jou ooit eendag in lewende lywe hoor sing. Hou so aan-jy is waarlik 'n ster!!!xxx
Absoluut briljant! Corlea en Jannie - wanneer kan ons 'n CD & Video van julle verwag? Ver bo enige ander internasionale standaard TROTS op julle! Geluk ook aan die Coleski broers - ons Oos-Kaapse boytjies. Liefde vanuit Worcester Marix marixvanzijl@gmail.com
Rudi en Corlea hoort saam. Stemme in die Hemel saamgevoeg. Ag nee vir hierdie musiek. Haar stem kom nie tot die reg nie, en die swaar musiek....... Nee dankie. . ..... Corlea ek praat nou met jou :" Kry jou sangmaat terug.
Goeiste mense! Dis verruklik pragtig... Baie dankie!
CARUSO...... a great Italian song and.... what voices ! From Italy 🇮🇹👍👏
Still listening 2024?
Ons is nie in staat om Corlea se talent behoorlik te benut nie. Sy hoort iewers oorsee.
Just beautiful. As a duet, you couldn't ask for better. I think Jannie Moolman doesn't get the recognition he deserves, power, precision and emotion. The perfect foil for Corlea's wide ranging exquisite vocal displays.Great pairing, need to hear a lot more classical duets from these two.
This video deserves more views!
Simply brilliant! Sitting here comfortably numb listening to this! Cannot get any better.
You could have an international career with that voice,Corlea-bravissimo
Definitely one of the most talented singers in South Africa! Always a pleasure to listen to her magnificent music!
Corlea has a amazing voice.
Best Song I've heard
Beautiful ,as usual I love their voices together ,but so also Rudi's
Have never heard this song as a duet, male and female, fantastic! Cannot stop watching this
Best male/female duet I've seen in a long time!
Corlea. Wow Wow and Another wow. Absolutely amazing breathtaking and Spellbinding. World class. Your voice makes the Angels weep
Excellent concert!! Bright voices! Great respect from Russia!
phew! made my hair stand up. Corlea sings incredibly high notes. Stunning.
Beautiful 💞
Jannie Moolman is outstanding! And Carlia? What can one say? Beautiful!!
Corlea you started this beautifully!
Corlea you started this song beautifully
Wow! Dit is pragtig.
What a pure voice! WOW
Powerhouse talents in SA!
After hearing 0:57 - 1:03, I am a new fan!
World class!
Too beautiful
That note at the end!
ag net amazingly mooi soos altyd. Julle stemme is beautiful
Amazing 👏
Baie mooi gesing. Corlea jy het 'n pragtige stem. Fantastiese weergawe
Te Pragtig ..Corlea en Jannie julle klap Celine Dion van die verhoog af ...met die Plaat mense moet bietjie na Celine Dion In Vegas gaan luister waar sy die plaat Caruso saam n Opera Sanger sing ... heeltemal van wysie af ...Al is ek n Die hard Elvis Presley fan n mens kan goeie music waardeur ....Corlea is RSA se Beste sangeres ...Pragtige vrou wat nie hier in Rsa waardeur word nie ..dis n skande ...daar is soveel ander wat soveel gemors sing ...die Vrou kan soveel verskillende Liedjis sing ...waar die ander nie kan ...
Beautiful x 10000000000
Nog 'n optrede wat jou stem behoorlik uitbring en heerlik.
Doen so voort, mooie miesie.
bravo!
Mooi ..................
Sooooo ongelooflik mooi! 👌
Briljante uitvoering!
Uitstekend opvoering
Why do you use an underscore in the title, many devices cannot search for this video due to that?
Baie pragtig, wow!
Hope you are going to do a few more classical numbers
Ek het nie n idee waaroor julle sing nie..maar flip dis mooi ♡♡♡
Cornea you are the ultimate
Corlea
Corlea you are the ultimate keep it up you are world class
Nice, nice, nice!
Wow onverbeterlik
Ai Corlea, jou stem gee my altyd hoenervleis, maar hierdie is baie baie besonders, pik sommer 'n traan! Hoop ek kan jou ooit eendag in lewende lywe hoor sing. Hou so aan-jy is waarlik 'n ster!!!xxx
TH-cam is very quite these days
127414
Absoluut briljant!
Corlea en Jannie - wanneer kan ons 'n CD & Video van julle verwag?
Ver bo enige ander internasionale standaard TROTS op julle!
Geluk ook aan die Coleski broers - ons Oos-Kaapse boytjies.
Liefde vanuit Worcester
Marix
marixvanzijl@gmail.com
Does not get any better! So sorry the country is so fucked up!
Rudi en Corlea hoort saam. Stemme in die Hemel saamgevoeg. Ag nee vir hierdie musiek. Haar stem kom nie tot die reg nie, en die swaar musiek....... Nee dankie. . .....
Corlea ek praat nou met jou :" Kry jou sangmaat terug.
Uit die boonste gestoeltes.
HY is GEEN Rudie nie Corlea......
hys x1000 beter!