Plaas Toe Mamma - RJay & LK (Official Music Video)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 ก.ย. 2024
  • Dit is 'n groot eer en special moment om hierdie met julle te deel😭😫😍😍❤️
    Ons nuwe song en music video waar ek julle almal vat na die plekke waar ek groot geword het🥺
    Dit was 'n ongelooflike gevoel om weer 'n smile op die kindertjies se gesigte te kon gesit het en almal deel gemaak het van die journey.
    Ek sal nooit vergeet wavan ek kom, ek sal altyd terug gaan en dus wa my liefde vir hierdie tipe musiek oek begin het.❤️
    Ek se baie dankie vir @TEEZY wat die music video geshoot het, Dankie vir Twyfeling & Optenhorst plaas❤️
    Plaas Toe Mama - RJay & LK💯💃

ความคิดเห็น • 51

  • @darrylvoller
    @darrylvoller 7 หลายเดือนก่อน +2

    I'm a Engelsman and love this music. Us Coloreds rock

  • @janineswarts3420
    @janineswarts3420 2 ปีที่แล้ว +6

    Dis op die plaas waar dit lekker is,💃 ek is self n trotse plaasmeisie😊, en dis waar my roots lê, sal dit vir niks verruil nie ❤️ Lekker julle man 🕺

    • @WonitaLonake
      @WonitaLonake ปีที่แล้ว

      Ek. MIS. Die. PLAAS 😊😁🎉😘.

  • @irvinbergins5059
    @irvinbergins5059 2 ปีที่แล้ว +1

    My favorite song... vat my plaas toe gyuzzz is mos lekkatjies da

  • @rachelwilson5875
    @rachelwilson5875 2 ปีที่แล้ว +3

    ♥️♥️🌹🌹❤💓💕💖💗💙💚💛💜🖤💝💞💟❣️💌COOLEST MUSIC!!!!! Dankie ouens. Keep it up!!!!! Love u all!!!!

  • @ronaldobrandt9000
    @ronaldobrandt9000 2 ปีที่แล้ว

    Rjay en LK kom somma lekka deur....💯💯
    DISI PUNT...lekka ouens...like jlle music 💯🔥🔥🔥

  • @roslinhendricks2473
    @roslinhendricks2473 ปีที่แล้ว +3

    Ek hou vn Rjay se video's Leke jy 😍💃

  • @QuintonJones-dc1ck
    @QuintonJones-dc1ck 5 หลายเดือนก่อน

    ❤ RJay en Lk is my mense ek hou baie van hulle 2 isja

  • @zaynorzoutman979
    @zaynorzoutman979 2 ปีที่แล้ว +5

    Congratulations boys❤❤
    Trotos op julle😊😊❤

    • @lurindyrobyn4359
      @lurindyrobyn4359 2 ปีที่แล้ว +1

      Lekker vat My Plaas Ek Mis Day Dae

  • @melaniemartins8476
    @melaniemartins8476 ปีที่แล้ว +1

    Vat my ook plaas toe mamma .....
    Cool you guys

  • @jaycee8277
    @jaycee8277 2 ปีที่แล้ว

    Goeies da Mr net lekatjies & Lil k💪. #Vatmyplaastoemamma
    #Disi punt

  • @JaneGoss
    @JaneGoss 10 หลายเดือนก่อน +1

    You guys are the best you bring the best out of bad days 😅

  • @francoswanepoel4267
    @francoswanepoel4267 2 ปีที่แล้ว +1

    Blessed brothers is so always good back to my roots

  • @itzanwarfaro871
    @itzanwarfaro871 2 ปีที่แล้ว +2

    Yorh ek kan sien die mense het hulle enjoy in hierdie video lol , nice one guys #Proud plaas klong hiesa.❤️😭

  • @roselinefielies4505
    @roselinefielies4505 2 ปีที่แล้ว

    Julle kindertjes is stunning in die video. Al die geoefen het goeie vrugte afgewerp. Trots op julle.

  • @vanessapersent2307
    @vanessapersent2307 2 ปีที่แล้ว

    Aww Lk En Rjay favorites 🥰julle music bring net geluk vimy 🥰dankie julle

  • @JasperCupido-jq1zr
    @JasperCupido-jq1zr 9 หลายเดือนก่อน

    Demme,good music,boys ,I am from Darling,you guys music take me home!!

  • @WonitaLonake
    @WonitaLonake ปีที่แล้ว +1

    Ek. MISS. DIE. PLAAS 😘🌹💝💖😍🥰❤️

  • @jocelyndebruin6652
    @jocelyndebruin6652 2 ปีที่แล้ว +1

    Die video is kwaai, almal geniet hulle🔥🔥🔥

  • @marilynjantjies3388
    @marilynjantjies3388 2 ปีที่แล้ว +1

    Julle is kwaai ouens....hou so aan !💯

  • @elizabethkraukamp6941
    @elizabethkraukamp6941 ปีที่แล้ว

    My mens is van plaas 😮❤😅 and I have no ees Ds af sodat is the best music

  • @maniediedericks2418
    @maniediedericks2418 ปีที่แล้ว

    Dankie... Ek mis Klipkop... 💕💖

  • @accountBlowersMazansi
    @accountBlowersMazansi 2 ปีที่แล้ว

    Lekker man bak brood en vuur die beste

  • @MondoresaBruintjies-oz2tw
    @MondoresaBruintjies-oz2tw 9 หลายเดือนก่อน

    Net lekkatjies❤❤❤❤❤🥰🥰🥰🥰🥰💃💃💃💃💃

  • @gisellemahoney1174
    @gisellemahoney1174 2 ปีที่แล้ว +2

    Jor my hart daar🤍on point. Thanks for always brings the best feelings and words to your music.

  • @user-cp2wi4gh7m
    @user-cp2wi4gh7m 11 หลายเดือนก่อน

    X is oor die musiek yor lke jle ❤❤❤❤❤

  • @willemjansen5989
    @willemjansen5989 6 หลายเดือนก่อน

    Kwaai die ouens weet hoe pint the maak on stil sit en biekie dink

  • @johnnysteenberg4533
    @johnnysteenberg4533 2 ปีที่แล้ว

    Love this video❤❤❤

  • @matthewclarke5814
    @matthewclarke5814 2 ปีที่แล้ว

    MATTHEW Lou and your have 🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥

  • @RayRayMoloi
    @RayRayMoloi หลายเดือนก่อน

    Wow girls 😂😂😂😂😂😂😂

  • @johniteprins651
    @johniteprins651 2 ปีที่แล้ว

    Lekka man ko lekka deur

  • @gabriellegaby7495
    @gabriellegaby7495 2 ปีที่แล้ว

    ❤👌

  • @vanessapersent2307
    @vanessapersent2307 2 ปีที่แล้ว

    Ek miss oek die plaas 🥺🥺 💔 ek miss die goeie tye ...ons almal ken mekaar ,Dans hang yt, dus net lekkertjies💔

  • @danillabantham6713
    @danillabantham6713 ปีที่แล้ว

    😀🥰

  • @CalvinHoffe-hx6ty
    @CalvinHoffe-hx6ty ปีที่แล้ว

    Yasis skud jou biscuit 🍪😂

  • @GibbonBlake-p9w
    @GibbonBlake-p9w 6 วันที่ผ่านมา

    Lewis Matthew Johnson Sandra Jackson Ronald

  • @ziadelillie5420
    @ziadelillie5420 2 ปีที่แล้ว +1

    Hi😃😃🤣🤣❤️❤️♥️♥️

  • @tornadostrikerssoverby7565
    @tornadostrikerssoverby7565 2 ปีที่แล้ว

    Dis darem maar waar.

  • @user-rz2oq8ko7z
    @user-rz2oq8ko7z 11 หลายเดือนก่อน

    Ja dus lekke moenie vergt wr jy vn dan jy kom

  • @brendonbenting1222
    @brendonbenting1222 2 ปีที่แล้ว

    X wil plaas toe gaan di nawek mt di song vn ju

  • @quwenchristie4681
    @quwenchristie4681 2 ปีที่แล้ว

    Lekka deur Ouens

    • @denusckaapril6191
      @denusckaapril6191 2 ปีที่แล้ว +2

      Ek wonder of hulle San my toe Kan kom Ek wil he hulle Moet op my verjaar dag by my weer hulle sal my n lekker dag gee Ek Weet dit

  • @jacorenegrandfield2582
    @jacorenegrandfield2582 2 ปีที่แล้ว

    You yet

  • @berenicelouw1097
    @berenicelouw1097 2 ปีที่แล้ว

    Mal oor jule musiek

  • @arietities6549
    @arietities6549 2 ปีที่แล้ว

    Hello

  • @LaurikaPetersen
    @LaurikaPetersen 2 หลายเดือนก่อน

    hou van die number

  • @jacorenegrandfield2582
    @jacorenegrandfield2582 2 ปีที่แล้ว

    Tui

  • @JasperCupido-jq1zr
    @JasperCupido-jq1zr 10 หลายเดือนก่อน

    Ek is self van die plaas ,en jou song vat my terug soon toe ?