ขนาดวิดีโอ: 1280 X 720853 X 480640 X 360
แสดงแผงควบคุมโปรแกรมเล่น
เล่นอัตโนมัติ
เล่นใหม่
Julle moenie rond mors met die goed nie. Bid vir Jesus se beskerming nie die varkkop nie. Ek bedoel nie dit lelik, ek geniet ou Chuck en die videos 🤙🤙🙏
Sê iemand met die naam “The Pretender”. Lol😂
Baie goed gedoen..ek volg ou Chuck wat n karakter..Henk
Fanie dit Sal goed wees as Jy Chaba ook Kan help. Chuck het nou genoeg. Deel met Chaba
Fanie nou lekker gelag vir Chuck en die vark kop storie 😂😂
😂😂😂😂 die vark storie, ek gaan 5 koppe nou plant 😂😂😂😂
Dis great
Wat het toe geword van hierrie storie?
Waar het chuck groot geword ..
Sommer nonsense storie “vark storie” kry Jesus in jou hart dis al
🆒😎👍!
Ek is mal oor julle maar chuck is so effe rasisties in somige van sy responses. Seblief. Coach hom. Dis olraait om swart te wees. My vrou is swart.