Arno...you are a legend...this song gives me goosies everytime I hear it...I listened to your Dad when I was a kid, and you have carried the torch mate...love ya guts!
Arno, was al by Oppikoppie waar jy op groot spreaker le en skree. Jy en jou band was...... ek geniet jou nou een honderd persent. Love die Van Gogh ding. Ns... het baie van die Nude Girls gehou.
What a star.thank you for the years of memories and music Arno...we opened up for nude girls at tin roof knysns and indigo's pe ( home) privilege great memories
Amazing song man. Jou musiek het my nog altyd deur heavy goed gekry. Het jou al twee keer ontmoet . Wens net jy was nicer in persoon met die klein mense wat nie famous is nie
Onthou meneertjie Arno was jare lank buite die Afrikaanse dampkring , met groot sukses nogal. Ek persoonlik vind voel dat hy vanaf sy kultuursprong dae 'n bietjie kontak met die ritme en gevoel van die taal verleer/ verloor het en dit weer syne moet maak. Maar dis net my persoonlike mening. Is die lirieke nie na jou sin nie. Nouja ,dis natuurlik net jou mening . Perdalks kan jy onse wereld verryk met jou eie lirieke.????
Jy soek resep rympies. Dis die wonder van sulke lirieke soos die. Jy skryf jou eie storie as jy dit hoor. Die woorde tower beelde op uit n baie goeie tyd in my lewe. So vir my is dit goed.
😇Hou baie van jou musiek Arno, baie mooi. Ek sit oorsee en luister van New Zealand af. Beste wense ou maat
Die mooiste song wat ek in my lewe nog gehoor het.... daai vibrato in jou stem.... Dink jy en Chris Martin sal ñ universele " hit " wees !
Ik kom uit Nederland. Afrikaans is zo mooi!
Nederland is vir my soo mooi taal as ek julle hoor praat dan verlang ek na my Oupa en Ouma
No idea what it's saying, but ya, "lekker!"
So n beautiful song mens word skoon weer suiwer Afrikaans daarvoor...❤
This song makes my baby sleep🤗🤗🥰
Die mooiste liedjie ek het ooit geluister na.
Ek was nou so vasgevang in die woorde van die liedjie, ek het opgehou met dit wat ek doen en net bewonder. Uitstekende stem Arno.
Arno...you are a legend...this song gives me goosies everytime I hear it...I listened to your Dad when I was a kid, and you have carried the torch mate...love ya guts!
This has been on repeat for the past few days. So so so beautiful....
Certainly one of the finest voices to come out of the Republic...hope to hear much more from this lad!
Nostalgie op sy beste
Loving this song... Sounds so familiar
Heard it live on Expresso this morning 🔥🔥 Awesome
This is such a beautiful song! Arno Carstens is so talented!
Eerste keer wat ek hom in Afrikaans hoor. Na 6 jaar in die buiteland en 3 met n uitheemse maat het hierdie my absolute hoendervleis gegee
If ever there is a opportunity to see him in a live concert.... Do It !!
He is phenomenal ⚡🔥
Arno... So cool...
Love love love this song for some reason its always the first song i play when i pick up the guitar!
Die album van jou is a classic!
Arno Carnstens, Manjifiek. Jy is briljant, ek en my vriendin sien jou gewoonlik by Blue Peter Dankie ♥️
Arno, was al by Oppikoppie waar jy op groot spreaker le en skree. Jy en jou band was...... ek geniet jou nou een honderd persent. Love die Van Gogh ding. Ns... het baie van die Nude Girls gehou.
Arno..... Jou musiek rock 👍😸✊👍
Arno Carstens dit is ongelooflik mooi, jou talent strek al oor twee tale.
On repeat for me.... absolutely love it
Arno Jy is so placid terwyl Jy die song sing en dit maak Jou musiek so aangenaam en maklik om te luister
One of my favourites, thanks Arno
Heard this song on OFM , instantly fell in love with it 👌🏼
Well Done Arno.
Pragtig!
AMAZING music video for an South African artist. Kry nie beter as die nie.
Não entendo o idioma mas a canção soa lindamente.
Groei op my die een. Lekker!
What a classic tune Arno👍Springbok Nude Girls, oh my word top tunes were banging & thoroughly enjoyed. Solo, u r also tops👌
hierdie liedjie ruk my hart aan skerwe vanaand ……
What a star.thank you for the years of memories and music Arno...we opened up for nude girls at tin roof knysns and indigo's pe ( home) privilege great memories
Baie lekker! Dankie, Arno.
Regtige 'n pragtige liedjie Arno jy kan maar 👍👍
Dis dwis hard.
World class
Lekker song !!
Jirre thisnis kiff ❤
Top tune. Well done Arno.
I love this song big big fan of arno carstens al die vanie cape flats😎
Best song listen. Tjoepstil.
Pure luistergenot....
Briljante musiek en video! Well done!
Amazing song man. Jou musiek het my nog altyd deur heavy goed gekry. Het jou al twee keer ontmoet . Wens net jy was nicer in persoon met die klein mense wat nie famous is nie
Boo hoo poes
@@riasgremory1635 looooool kyk vir haar
Ek love die song !!!!! - Goeie werk Arno
awesome arno
what a beautiful track
i recently had a very close meeting with Arno...What a Super EPIC dude !!!
Mens, dié ❤
❤
Pragtig
😍
Goeie werk meneer...
Just love this song.
Love it
Great! Dankie!
Ekt nie n woord verstaan nie
My gevoelens presies
Sweet
Awesome! Wie is die girl in die video?
pragtag
Briljant
Pragtige woorde
Me
😂
Goeie stem
Goeie musiek.
Patetiese lirieke.
"kragopwekker onder my vlerk"
Ten minste het ek baie gelag.
Onthou meneertjie Arno was jare lank buite die Afrikaanse dampkring , met groot sukses nogal. Ek persoonlik vind voel dat hy vanaf sy kultuursprong dae 'n bietjie kontak met die ritme en gevoel van die taal verleer/ verloor het en dit weer syne moet maak. Maar dis net my persoonlike mening. Is die lirieke nie na jou sin nie. Nouja ,dis natuurlik net jou mening .
Perdalks kan jy onse wereld verryk met jou eie lirieke.????
Jy soek resep rympies. Dis die wonder van sulke lirieke soos die. Jy skryf jou eie storie as jy dit hoor.
Die woorde tower beelde op uit n baie goeie tyd in my lewe. So vir my is dit goed.
Pragtig!!