Buffeljagsbaai en Plaatjieskraal, SA se eie Kolmanskop!

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 ก.ย. 2024
  • Die spookdorpie, Plaatjieskraal wat gedeeltelik onder die sand begrawe is, is die Overberg se eie Kolmanskop! Baie min mense weet eintlik hiervan! Kom maak die reis daarheen mee en ons kyk bietjie daar rond. Ons ry ook deur Buffeljagsbaai, nog 'n dorpie waarvan baie min mense eintlik weet.

ความคิดเห็น • 1

  • @Spacekriek
    @Spacekriek 8 หลายเดือนก่อน

    Dit was baie interessant om van hierdie spookdorpie te sien, die musiek was ook sommer eersteklas.