Gerhard Steyn - Nooit Alleen

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 3 ต.ค. 2024
  • Gerhard Steyn sing "Nooit Alleen" vanaf sy splinter nuwe album "Hartvanger".
    Volg Gerhard Steyn:
    Facebook: goo.gl/ODm554
    Twitter: goo.gl/hG0XKH
    Webwerf: www.gerhardsteyn.co.za
    Media Navrae:
    media@vonk.co.za / mike@podiumpro.co.za
    Regie Deur:
    Michael Van Zyl
    Konsep:
    Gerhard Steyn
    Michael Van Zyl
    Liedjie op geneem deur Tertius Human by VPHSTUDIOS
    Plate Maatskappy:
    Vonk Musiek
    Produksie Maatskappy:
    Michael Van Zyl
    www.vphfilms.com
    Liedjie Publikasie: G. Steyn / VONK MUSIEK
    © Vonk Musiek 2016
    www.realmusic.c...
    / vonkmusiek
    / vonkmusiek
    Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek

ความคิดเห็น • 16

  • @charlenedefin615
    @charlenedefin615 3 ปีที่แล้ว +1

    Dierbaar kosbaar en so baie spesiaal
    XoxoxoX

  • @fransjouber749
    @fransjouber749 8 หลายเดือนก่อน +1

    Awesome ❤

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 2 ปีที่แล้ว +1

    Dra hierdie liedjie in my storm, ons storm, jul is n pragtige gesin, mooi lied, koester die woorde🙏✝️💕👌👍

  • @charlenedefin615
    @charlenedefin615 4 ปีที่แล้ว +1

    Aaaaaaaa Jesus ..... So Kosbaar xxxxx

  • @jenniffersmuts4615
    @jenniffersmuts4615 4 ปีที่แล้ว +1

    EK IS MAL OOR JOU SONGS

  • @mareetaylor1951
    @mareetaylor1951 7 ปีที่แล้ว +1

    Daar is niks so mooi soos liefde nie!. Afrikaans bly maar net die beste! 💗

  • @aileendenhaan7116
    @aileendenhaan7116 4 ปีที่แล้ว +1

    Mooiste mooi video

  • @anneteroets3467
    @anneteroets3467 ปีที่แล้ว +1

    Myne net nooit gemaak uit icu nie

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 7 ปีที่แล้ว +2

    WOW! LOVE die liedjie en video! Dis sooo wonderlik en pragtig!!! 💓💓💓

  • @chaundrevanwyk3065
    @chaundrevanwyk3065 7 ปีที่แล้ว +2

    ek love dit...**

  • @0762983069
    @0762983069 7 ปีที่แล้ว +1

    Excellent...

  • @jenevosloo610
    @jenevosloo610 7 ปีที่แล้ว +1

    se is mooi

  • @corriekock3870
    @corriekock3870 7 ปีที่แล้ว +1

    baie mooi song gerhard my dogter was met geboorte 1.7 kg van dag al 21 mag sy julle net vreugde bring sien sy doen wonderlik god seen julle

  • @Brother-Louis
    @Brother-Louis 7 ปีที่แล้ว +1

    Baie inspirerende woorde. Hebr.13:5. Puik song!

  • @ewanbeukes9195
    @ewanbeukes9195 7 ปีที่แล้ว +2

    my boetie ken jou vrou in Laarskool Oosterkruin
    sy was sy jufrou ek was nog n baba ek is n graad 3 en my boetie is graad 6

  • @amandakok9363
    @amandakok9363 3 ปีที่แล้ว +1

    My dogter op die oomblik baie siek met Preeklampsie hulle dogtertjie Juané moes op 4 April 2021 op 29 weke uitgehaal word hierdie liedjie beteken so baie vir ons hul albei op die stadium stabiel Juané het al operasie gehad verlede sondag haar dundermpie het hul 8cm afgesny en stukkie van dikdermpie Simoné my dogter nogsteeds in ICU maar stabiel