Amen Mag ons lewe met gehoorsame toewyding in di vrees van die Koning vd konings en di Here van di here (2Kor7:1) terwyl ons dag en nag mediteer op God se Woord vlg Ps1. Dankie vir die platvorm waarop die Herder jou stem gebruik om Sy kudde te versorg (Eseg34) sodat ons in Sy lig lewe kan kry. (Joh8:12)
Thank you for your kind videos. I remember to this day, and I am 55 years old, how we learnt as children in Sunday School, the Bible is the Word of God and :. ...Geen jota of tittel mag daaraan verander word nie. It is really a concern that misticism became such a big part in the church especially during the most important years where SA and the Afrikaner churches, had to face up with the problems of apartheid. But prof Willie Jonker, really impressed me by being of the opinion that it is important to admit apartheid was wrong. Many of Ferdie's references to prof Willie Jonker, support this view he expressed as being a true Christian in his religious approach.
Die vader van die christelike meditasie in die NGK was ds W Nicol. Dit dateer uit die 80s en 90s van die vorige eeu. Dankie vir die mooi verduideliking van die gevare daarvan.
Hierdie is n BAIE BELANGRIKE Waarheid wat u aansny. Ek het intieme kennis en ervaring van hierdie paaie wat verkondig word en die Heilige Gees het in my n ongemak bewerk dat ek FYN, BAIE FYN dit geweeg en as vreemde leerstellings verwerp het. Ek weet tans van net Een Pastor (reeds ge-emeriteer) wat nog slegs uit die WOORD Suiwer die boodskap bring. Opregte Waardering vir hierdie toeligting.
Vernaamste kenmerk van 'n ware Christen is dat hul saamstem want hul kom in nederigheid bymekaar en word deur die Heilige Gees gely. In die regte kerk van God staan daar nie een sogenaamde 'geleerde' alleen voor en 'preek' nie. I Corinthians 14:26-35 NKJV [26] How is it then, brethren? Whenever you come together, EACH OF YOU has a psalm, has a TEACHING, has a tongue, has a REVELATION, has an INTERPRETATION. Let all things be done for edification. [27] If ANYONE speaks in a TONGUE, let there be TWO or at the most THREE, EACH IN TURN, and let one interpret. [28] But if there is no interpreter, let him keep SILENT in church, and let him speak to himself and to God. [29] Let TWO or THREE prophets speak, and LET THE OTHERS JUDGE. [30] But if anything is revealed to another who sits by, let the first keep silent. [31] For you (believers) can ALL PROPHESY one by one, that all may learn and all may be encouraged. [32] And the spirits of the prophets are subject to the prophets. [33] For God IS NOT THE AUTHOR OF CONFUSION but of PEACE, as in all the churches of the saints. [34] Let your women keep silent in the churches, for they are not permitted to speak; but they are to be submissive, as the law also says. [35] And if they want to learn something, let them ask their own husbands at home; for it is shameful for women to speak in church. bible.com/bible/114/1co.14.26.NKJV
O aarde. Ek is 'n voormalige lid van Valleisig en is na 'n groot gejuig daar weg en kon nog nooit weer 'n Kerk vind behalwe vir Moreletta soms - ek vind my Kerk.op die internet. My klagtes dedtyds was o.a. die feit dat hulle nie die skrif volg nie die dwaalleer nadat hulle gaan kers opsteek het in Amerika by een van die mega kerke. Toe ek so paar jaar gelede terug gaan toe hulle sommer 4 nuwe dominees kry vind ek 'n vroue predikant met erge OCD wat die Rooms Katolieke gebruike goed praat, vroue op die kansel en Joel Osteen tipe preke. Ek is steeds van mening dat hulle liberale godsdiens beoefen en God "buig" om by die hedendaagse mensdom in te pas. Niks het verander nie en die belangrike mense op die kerkraad doen maar vorm godsdiens.
Amen Mag ons lewe met gehoorsame toewyding in di vrees van die Koning vd konings en di Here van di here (2Kor7:1) terwyl ons dag en nag mediteer op God se Woord vlg Ps1. Dankie vir die platvorm waarop die Herder jou stem gebruik om Sy kudde te versorg (Eseg34) sodat ons in Sy lig lewe kan kry. (Joh8:12)
Thank you for your kind videos. I remember to this day, and I am 55 years old, how we learnt as children in Sunday School, the Bible is the Word of God and :. ...Geen jota of tittel mag daaraan verander word nie. It is really a concern that misticism became such a big part in the church especially during the most important years where SA and the Afrikaner churches, had to face up with the problems of apartheid. But prof Willie Jonker, really impressed me by being of the opinion that it is important to admit apartheid was wrong. Many of Ferdie's references to prof Willie Jonker, support this view he expressed as being a true Christian in his religious approach.
Die vader van die christelike meditasie in die NGK was ds W Nicol. Dit dateer uit die 80s en 90s van die vorige eeu. Dankie vir die mooi verduideliking van die gevare daarvan.
Hierdie is n BAIE BELANGRIKE Waarheid wat u aansny. Ek het intieme kennis en ervaring van hierdie paaie wat verkondig word en die Heilige Gees het in my n ongemak bewerk dat ek FYN, BAIE FYN dit geweeg en as vreemde leerstellings verwerp het. Ek weet tans van net Een Pastor (reeds ge-emeriteer) wat nog slegs uit die WOORD Suiwer die boodskap bring. Opregte Waardering vir hierdie toeligting.
Uitstekend
Vernaamste kenmerk van 'n ware Christen is dat hul saamstem want hul kom in nederigheid bymekaar en word deur die Heilige Gees gely. In die regte kerk van God staan daar nie een sogenaamde 'geleerde' alleen voor en 'preek' nie.
I Corinthians 14:26-35 NKJV
[26] How is it then, brethren? Whenever you come together, EACH OF YOU has a psalm, has a TEACHING, has a tongue, has a REVELATION, has an INTERPRETATION. Let all things be done for edification. [27] If ANYONE speaks in a TONGUE, let there be TWO or at the most THREE, EACH IN TURN, and let one interpret. [28] But if there is no interpreter, let him keep SILENT in church, and let him speak to himself and to God. [29] Let TWO or THREE prophets speak, and LET THE OTHERS JUDGE. [30] But if anything is revealed to another who sits by, let the first keep silent. [31] For you (believers) can ALL PROPHESY one by one, that all may learn and all may be encouraged. [32] And the spirits of the prophets are subject to the prophets. [33] For God IS NOT THE AUTHOR OF CONFUSION but of PEACE, as in all the churches of the saints. [34] Let your women keep silent in the churches, for they are not permitted to speak; but they are to be submissive, as the law also says. [35] And if they want to learn something, let them ask their own husbands at home; for it is shameful for women to speak in church.
bible.com/bible/114/1co.14.26.NKJV
Die oordenking van die Woord wat die Gees open om die belewe😊nis van die mens en die verhouding met God betekenisvol maak.
Sjoe, wat 'n briljante video. Ook al n jaar terug gemaak, maar ek is bly ek ontdek dit nou.
Dank die Here dat Sy kinders te midde van verwarring STERK staan vir Sy WAARHEID!
The great apostasy will have most of its roots in this mysticism. Insidiously creeps in.
Die twee ouens van Theocast...spefiek Pastoor Moffat...het baie stof...nie ten gunste ..van die tipe mistiek en pietsme soos Richard Foster en ander
O aarde. Ek is 'n voormalige lid van Valleisig en is na 'n groot gejuig daar weg en kon nog nooit weer 'n Kerk vind behalwe vir Moreletta soms - ek vind my Kerk.op die internet. My klagtes dedtyds was o.a. die feit dat hulle nie die skrif volg nie die dwaalleer nadat hulle gaan kers opsteek het in Amerika by een van die mega kerke. Toe ek so paar jaar gelede terug gaan toe hulle sommer 4 nuwe dominees kry vind ek 'n vroue predikant met erge OCD wat die Rooms Katolieke gebruike goed praat, vroue op die kansel en Joel Osteen tipe preke. Ek is steeds van mening dat hulle liberale godsdiens beoefen en God "buig" om by die hedendaagse mensdom in te pas. Niks het verander nie en die belangrike mense op die kerkraad doen maar vorm godsdiens.
Dag leser. Die laaste skrif gedeelte soos voorgelees, is waar in die bybel vervat. Cobus🐳