Antoinette Pienaar op Theefontein video 3

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 27 ส.ค. 2024
  • Het julle geweet elke hoender het ‘n gesig? En ‘n persoonlikheid? In vandag se video vertel Antoinette Pienaar van Theefontein in die Karoo meer oor dié geveerde diertjies.

ความคิดเห็น • 4

  • @tillaoosthuizen3201
    @tillaoosthuizen3201 หลายเดือนก่อน +1

    Dis wonderlik hoe alleenheid n mens Mooimaak❤

  • @HannetjieEsterhuyse-tv1hy
    @HannetjieEsterhuyse-tv1hy หลายเดือนก่อน

    Ai, hoendertjies! Ek het paar oulike stories oor die geveertes en hoe ek hulle beleef. Jy klim met jou vertelling in my kleintyd se hart.

  • @lindabuitendag6247
    @lindabuitendag6247 หลายเดือนก่อน

    Middag tannie kan u vir my wys hoe lyk die katjie drie blaar kruie plant asb. Linda

  • @StephanieStols
    @StephanieStols หลายเดือนก่อน

    Opsoek na n email adress asb