Thys jy was n goeie musiek skrywer en jy was n grapjas ook.die dood het jou kom weg neem van almal af en almal wat baie erg oor jou was.en vandag sit ons almal en rou en treur oor jou.Jou stem is stil en gaan jou stem nie meer hoor nie.en saggies is jou stem en dat ons weet jy is nie meer met ons nie.Dankie vir al die mooi musiek en dankie vir jou optrede en alle musiek albums wat gemaak is.Rus saggies by ons Abba Vader ons gaan jou mis Thys😢😢
Tannie Elize ek bid vir jou, dis die seerste seer wat daar is,ek ken daai pyn 😭,my Seun in vliegtuig oorlede,ek bid vir jou God versterk my, liefde ♥️🙏
Dit is so seer, ek was by sy konsert hier in Hermanus en soos ek is wou ek voor sit, swanger al op 35 weke as ek reg onthou en my vreeslik geterg daai aand ek moet nou nie hier moeilikheid maak en daai baba nou laat kom nie. Dit was die heel aand so 2014. Vandag is daai seuntjie 12jr oud. Thys jy het geveg tot die bitter einde. Jy gaan gemis word maar jou musiek lewe voort tot ons weer ontmoet. Ek salueer jou 😢. Tannie Elize baie sterkte en mag ons Liewe Vader tannie styf vashou en vertroos. Wat n pragtige diens pastoor en vir almal se mooi boodskappies tydens diens. Hy glimlag van vreugde saam met sy boeta Piet.
Ons.gaan jou mis thys tannie elize bid vir tannie dat vader tannie sal troos en deer.dra.ons.mis hom kan darem nog na sy musiek luister hy sal altyd in ons harte wees
Sterkte aan Thys se moeder dis erg om n kind te verloor ek het my dogter op vyftig verloor met kanker geen dr kan daardi pyn verlig nie die verlange is erg 😢🙏
Fantastiesse Lewensviering van Thys. Hoendervleis mooi afsluiting met Manie se Onse Vader lied.
Die Onse Vader wat Manie gesing het was hoendervleis mooi!
😊😊😊😅😅😅😅😅😅😊@@mariannecrowe1948
Ai Nadine, wat n wonderlike getuie. Baie mooi woorde uit jou hart. ❤
Dankie vir jou voorbeeld.
So jammer jy moes gaan 😭😭😭😭
Chris de Wet 🙏🙏
Thys jy was n goeie musiek skrywer en jy was n grapjas ook.die dood het jou kom weg neem van almal af en almal wat baie erg oor jou was.en vandag sit ons almal en rou en treur oor jou.Jou stem is stil en gaan jou stem nie meer hoor nie.en saggies is jou stem en dat ons weet jy is nie meer met ons nie.Dankie vir al die mooi musiek en dankie vir jou optrede en alle musiek albums wat gemaak is.Rus saggies by ons Abba Vader ons gaan jou mis Thys😢😢
Ek wil net baie dankie sê vir hier die Video waardeer dit opreg nogmaals dankie ❤
So mooi en spesiale diens vir ''n spesiale persoon❤.
Pragtig. Manie ek dink Thys sal ook so se.❤😢😢
My diepste hartseer met jou Elize en almal wat Tys so lief gehad het ♥️
So hartseer hy het soveel mense Vermaak en lief gehaat. Stem word stil maar nooit sy musiek.
Tannie Elize ek bid vir jou, dis die seerste seer wat daar is,ek ken daai pyn 😭,my Seun in vliegtuig oorlede,ek bid vir jou God versterk my, liefde ♥️🙏
Pragtige gedenkdiens, Thys ons gaan jou mis.
Thys, ons Gaan jou mis. Vandag n laaste groet en n voorreg om by Elize te wees. Rus in Vrede .
Dit is so seer, ek was by sy konsert hier in Hermanus en soos ek is wou ek voor sit, swanger al op 35 weke as ek reg onthou en my vreeslik geterg daai aand ek moet nou nie hier moeilikheid maak en daai baba nou laat kom nie. Dit was die heel aand so 2014. Vandag is daai seuntjie 12jr oud. Thys jy het geveg tot die bitter einde. Jy gaan gemis word maar jou musiek lewe voort tot ons weer ontmoet. Ek salueer jou 😢. Tannie Elize baie sterkte en mag ons Liewe Vader tannie styf vashou en vertroos. Wat n pragtige diens pastoor en vir almal se mooi boodskappies tydens diens. Hy glimlag van vreugde saam met sy boeta Piet.
Sterkte aan familie sy kind en sy ma. N ma Om n kind te verloor aai tannie Ek het nie woorde Nie God versterk u dad Vir dag liefde
Swakopmund...Thys ek gaan aan jou dink as ek Augustus 2024 daar op die stand stap. N stukkie van my hart le ook daar in Swakopmund.
I
9l
😊
My innige simpatie met Thys se familie in hierdie tyd. Ek wil net sê Thys rus sag ons gaan jou stem mis
Thys, ons gaan jou stem Baie mis , maar Weet waar jy is waar jy en ons geliefde Teuns en sing saam in di Hemel❤
Ons.gaan jou mis thys tannie elize bid vir tannie dat vader tannie sal troos en deer.dra.ons.mis hom kan darem nog na sy musiek luister hy sal altyd in ons harte wees
Dankie Manie
Sterkte aan Thys se moeder dis erg om n kind te verloor ek het my dogter op vyftig verloor met kanker geen dr kan daardi pyn verlig nie die verlange is erg 😢🙏
So hartseer pragtige diens
Hoe hartseer. RIV Thys, sterkte aan sy familie en vriende
RIP Thys...gaan jou mis maar sal jou liedjies bly speel...ek weet jy het nie meet pyn waar jy nou is nie
R,I,V Thus,ons gaan jou mis😢
RIV THYS..EK GAAN JOU LEKKER SING, JOU HUMOR EN MENSWEES MIS.
Sterkte tannie Elize❤❤
Aan sy Ma en geliefdes, vind troos in sy mooi nagedagtenis. N mooi mens
Sterkte aan familie
❤😢💔🌻
RIv ou grote ons ga jou mis
Alle sterkte aan Thys se naasbestaandes.
Hartseer God is Groot en God Sal jou dra.❤❤❤😅😅
Ja thys het altyd suurlemoensap op die wors gedrup tydens braai
Watter kerk is dit die?
🙏✝️🛐
RIV Thys.
Riv Thys
RUS IN VREDE TYS JY SAL IN ONS HARTE VOORTLEEF
Rus in vrede ou Thysie
Mis jou maar jou suffering is oor rus sag🙏🙏
Rus in vrede!
Riv.......😢
Rus saggies
Rus in vrede jou stem sal ons altyd by ons bly .
Rip
Gaan jou mis maar sal jou liedjies bly speel...ek weet jy het nie meet pyn waar jy nou is nie
we
Ek sukkel om die diens te kyk die musiek hou net aan en aan
Riv ou friend🇿🇦😭💓
Ek sukkel om die diens te kyk die musiek hou net aan en aan