Johannes Kerkorrel - Ossewa

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ธ.ค. 2024

ความคิดเห็น • 20

  • @primeq
    @primeq 4 หลายเดือนก่อน +1

    Johannes Kerkorrel - what a boytjie, a legend. Not enough like him. Genius musician and artist gone too soon.

  • @MrSakkieprinsloo
    @MrSakkieprinsloo 6 ปีที่แล้ว +10

    Ek staan langs die highway met my ou vriend Mike
    Ons twee was oppad om Transkei toe te hike
    Die son bak neer, dit was baie warm weer
    Ons was amper oppad om moed op te gee
    Maar skielik in die verte blink 'n spikkel in die pad
    Dit kom vinnig nader, ja die ding het laat spat
    Ek kan my oë nie glo nie, my verstnad kon dit nie vat
    My got gert dis 'n nuwe sort ossewa
    Sweet, sweet ossewa
    Sweet, sweet ossewa
    Ossewa, ossewa, ja, ja 'n ossewa
    Ja, 'n klien entjie verder begin die ding kalmeer
    Hy kom tot stilstand met remme wat skree
    'n Oom klim uit, hy sê osn moet nader tree
    Hy gee nie om om ons 'n lift te gee
    Hy het sy ossewa woema gegee
    Hy't 'n V-6 engine binne in gemonteer
    En tape-deck waarop Elvis Presley bin(ne)monds skree
    Was 'n regte-egte rock 'n roll ossewa
    Sweet, sweet ossewa
    Sweet, sweet ossewa
    Ossewa, ossewa, ja, ja 'n ossewa
    En ons cruise langs die highway, ja duidelik nie van hier
    Teen 'n 160 kilometer per uur
    Die ander karre op die pad het ons gou verby gegaan
    Hy bied vir ons bier uit sy wakes aan
    'n groot span osse sleep hy agter ons aan
    En die nuut ontwerpte Venter sleepwa
    Hy trap die remme plat en ons is vinnig by die see
    In ons funky nuwe rock 'n roll ossewa
    Sweet, sweet ossewa
    Sweet, sweet ossewa
    Ossewa, ossewa, ja, ja 'n ossewa

  • @jvh1897
    @jvh1897 8 ปีที่แล้ว +6

    Baie dankie vir die upload. Uit Londen.

  • @thomasschaubroeck9404
    @thomasschaubroeck9404 9 ปีที่แล้ว +5

    Bedankt voor de upload!!!!

  • @rognvaldrasbjrn3972
    @rognvaldrasbjrn3972 4 ปีที่แล้ว +5

    Johannes Kerkorrel jy word steeds baie geluister en baie gemis
    Ek vind dit moeilik om te glo dis nou agtien jaar al

  • @brmichaelth
    @brmichaelth 3 ปีที่แล้ว +2

    Gone too soon...

  • @berniezhang8678
    @berniezhang8678 ปีที่แล้ว +1

    Johannes topped himself because it dawned on him that he backed the wrong horse and he was smart enough to realise what was to come. He bailed whilst things were still okay. Good on you, Johnnie. You cashed in when the lights were still on.

    • @jonathangrantham678
      @jonathangrantham678 ปีที่แล้ว

      He was a legend. Get stuffed. Ex SADF.

    • @berniezhang8678
      @berniezhang8678 ปีที่แล้ว

      @@jonathangrantham678 Simmer down and sheathe your saber.

    • @primeq
      @primeq 4 หลายเดือนก่อน

      nope. What happened to South Africa was a long time coming, and caused by very powerful political interests - Nats, Anglo American, De Beers (who turned tail and sprinted off to Switzerland with the torrents of wealth the strip-mined out of SA. Standard wedge-politics to set the ethnicities against each other and use that distraction to hide the daylight robbery they were working for decades before that.
      this was going to happen with or without him. Depression is a monster that takes many people long before their time.
      what a shameful and hateful thing to say

  • @BoogyBarro
    @BoogyBarro 3 ปีที่แล้ว +1

    😎😎😎❤️🌍❤️😎😎😎

  • @eish999
    @eish999 9 ปีที่แล้ว +4

    Is this Aflish or Engkaans ;)

    • @jmnieuwoudt
      @jmnieuwoudt  9 ปีที่แล้ว

      +Stella Formanek Afrikaans

    • @stephenhenning3576
      @stephenhenning3576 6 ปีที่แล้ว +5

      Stella Formanek . Was n' regte egte rock and roll. That's all you need to know

    • @rognvaldrasbjrn3972
      @rognvaldrasbjrn3972 4 ปีที่แล้ว +2

      Dis englikaans, poppie
      Deur die landse alternative koning
      Ek het hierie song gehoor by die Navigator in kerkstraat Pretoria oorkant die reserwebank jaaaare terug.. Live nogal en ander bands ook

    • @devilineden727
      @devilineden727 3 ปีที่แล้ว +1

      @@rognvaldrasbjrn3972 Lekker reply...

    • @devilineden727
      @devilineden727 3 ปีที่แล้ว

      Love that twist on the two white languages of South Africa.