Vaarwel, oue Afrika. Dankie vir die son op my huid, die lied in my hart en die sang in my ore. Ek wens so ek kon jou opbou tot 'n formidabele mag, maar ek besef nou jy het dit nie nodig nie. Jy is formidable. Teenstrydig met die lied, sal niemand jou ooit werklik oorwin nie. Ons het 368 jaar lang probeer... net hartseer het gevolg. Jy kan nie getem word nie. Jy is majestieus in jou eie reg. God seën Afrika. Totsiens.
BEAUTIFUL! Makes my hair stand up. I play this one (saggies) to my little granddaughter in Australia when she must TULA TULA, she loves going to sleep with this song. DANKIE.

A gem from PE South Africa.A member of Ex PE 60's,70's and 80's group.
mooi lied, ik luister graag naar de muziek en de teksten van Amanda
“Ek stem saam” goede muziek en teksten met inhoud!
Dankie vir dit, ek stem heeltemal saam. Nkosi Sikelel (God Bless Africa)
BEAUTIFUL! Makes my hair stand up. I play this one (saggies) to my little granddaughter in Australia when she must TULA TULA, she loves going to sleep with this song. DANKIE.
Love this! I never have been in Africa. Jammer...
Ewig is ons ❤
Bijzonder mooi nummer met een heldere boodschap.
Heerlijke luistermuziek
17e eeuws nederlands met zwarte soul. dat is nog eens multicultureel!
Wat heb je dit fantastisch verwoord! “Ek stem saam”
Excellent
Wonderlike lied en soo mooi!!!!
Beautiful
so good
Verskriklik mooi. Dit bring heimwee
Cool😂
het doet me denken aan de slavenhandel
Ek begryp nie wat jy bedoel nie