Lokprent: Orkney snork nie

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 26 ก.ย. 2024
  • Orkney snork nie was ’n populêre Afrikaanse sitkom wat oorspronklik deur die SAUK in Suid-Afrika tussen 1989 en 1992 uitgesaai is. Die boodskap wat deur die naam oorgedra word is dat die dorp nie slaperig is nie, maar dat daar heeltyd iets opwindend gebeur. Willie Esterhuizen het Orkney snork nie geskep en die draaiboek daarvan geskryf. Dis ’n familiereeks wat jou laat skaterlag vir die alledaagse dinge waardeur ’n familie gaan. Dit handel oor ’n familie wat op die myndorp Orkney woon en saam deur die lewe se daaglikse uitdagings werk. Beskikbaar by www.afriforumtv.co.za of laai die toep af.
    Beskikbaar by www.afriforumtv.co.za of laai die toep af.
    Beskikbaar op alle Google Play-gesertifiseerde slim-TV's en Android TV Box'e.

ความคิดเห็น • 14

  • @jcdenecker9919
    @jcdenecker9919 ปีที่แล้ว +1

    Afrikaners so mooi uitgebeeld!

  • @fofs3084
    @fofs3084 7 หลายเดือนก่อน +3

    How come we can't find the episodes on TH-cam anymore?

  • @DianRothman-zw2eo
    @DianRothman-zw2eo ปีที่แล้ว

    Best show ever 😂💪👌👌👍

  • @seranorademeyer9087
    @seranorademeyer9087 8 หลายเดือนก่อน +3

    Hi, wonder net hoekom reeks 1,2,3 en 4 afgehaal is op TH-cam?

    • @jodyterblanche
      @jodyterblanche 8 หลายเดือนก่อน

      Want ons moet alles stream, en betaal vir 430 verskillende streaming dienste: een show per streaming service.

  • @lynottlives
    @lynottlives ปีที่แล้ว +5

    Is it possible to add English subtitles for non-Afrikaans speakers? I'm Irish, married to an Afrikaans-speaking South African and have always wanted to watch this show to improve my Afrikaans, but I struggle without subtitles. SABC were never bothered to look after it but now that it's in new hands, I have hope that somebody might do it so this show can find new audiences and more people can learn to praat die taal.

    • @afriforumtv
      @afriforumtv  ปีที่แล้ว

      Hi Evan, thank you for your message. We will definitely look into it. Thank you!

    • @lynottlives
      @lynottlives ปีที่แล้ว

      @@afriforumtv Baie dankie!

    • @AnnalizeHearn-bv4gg
      @AnnalizeHearn-bv4gg 10 หลายเดือนก่อน

      ​@@lynottlives2:19

  • @kosieschoeman7423
    @kosieschoeman7423 8 หลายเดือนก่อน +3

    Sit die Orkney snork nie terug op sy plek asb die hele reeks

  • @joleneswanepoel6518
    @joleneswanepoel6518 ปีที่แล้ว

    Sit asb die hele video hier op. Dit Hak verskriklik op die app

  • @jaderogers-en1no
    @jaderogers-en1no ปีที่แล้ว

    Afrikaans is die best

  • @PatrickBateman51p
    @PatrickBateman51p ปีที่แล้ว

    Vetkoekpaleis is it possible please

  • @hennyvannieuwenhuizen3137
    @hennyvannieuwenhuizen3137 ปีที่แล้ว

    O
    0:48