Rugby: Die stories agter die Beker - saam met die Bokke in Frankryk!

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 ส.ค. 2024
  • Hendrik Cronjé van Rapport is al vir twee dekades 'n rugbyskrywer, en hy was saam met die Springbokke in Frankryk met die afgelope Rugbywêreldbeker. Ons het met hom gesels oor wat alles daar in Frankryk gebeur het, hoe die Bokke die Tom Curry sage hanteer het en wat die planne is met Rassie wat weer oorneem as hoofafrigter by die Springbokke.
    Dis 'n fassinerende kykie agter die skerms - moet dit nie misloop nie!
    00:00 Welkom by Raakvat Rugby!
    00:15 Hoe is jy altyd so goed ingelig?!
    01:12 Hoe het jy ‘n rugbyskrywer geword?
    04:05 Wat was die situasie by die Bokke voor die Wêreldbeker?
    06:11 Is Rassie-hulle rerig sulke uitstekende beplanners?
    09:32 Hoe gaan ons regkom sonder Jacques en Felix?
    12:14 Hoekom het dit goed gewerk tussen Jacques en Rassie?
    13:10 Hoe het die Bokke die Manie/Pollard situasie bestuur?
    16:30 Het Pollard vir Manie gehelp?
    18:03 Kom ons praat oor die Tom Curry-sage
    23:32 Het die Bokke grappies gemaak oor die kant-stories?
    24:56 Dink jy dit het die Bokke enigsins beinvloed?
    27:32 Daar is onbesonge helde in die Bokbestuurspan
    28:46 Wat is jou opinie van Siya?
    31:55 Wat dink jy Wêreld Rugby?
  • กีฬา

ความคิดเห็น • 56

  • @johannesvanwyk3974
    @johannesvanwyk3974 8 หลายเดือนก่อน +2

    Dankie vir die goeie Afrikaans.

  • @johannesvanwyk3974
    @johannesvanwyk3974 8 หลายเดือนก่อน

    Hendrik, jy nie tennis ook gespeel nie?

  • @Gary-xv7fo
    @Gary-xv7fo 8 หลายเดือนก่อน

    ons gaan die volgende 3 wereldbekers ook wen ons is die manchester city van wereldrugby

  • @Woooofit
    @Woooofit 8 หลายเดือนก่อน

    briljante onderhoud. Baie dankie dit was insigewend

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  8 หลายเดือนก่อน

      Dankie. Gaan beslis weer met Hendrik gesels!

  • @user-hy5wd6xh3o
    @user-hy5wd6xh3o 9 หลายเดือนก่อน

    Is dit dieselfde Hendrik wat gevra het of die Bokke nog die WB kan wen, nadat ons teen Ierland verloor het.😂😂😂😂

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  9 หลายเดือนก่อน

      Ek dink so, maar onthou, dis sy werk om vrae te vra. Baie lekker gewees om met hom te gesels

  • @riyaadrhoda3990
    @riyaadrhoda3990 9 หลายเดือนก่อน +5

    Een van die grootste stories agter die wereldbeker is die Deon Fourie storie. Dit is die stories waarvan blockbusters gemaak word. Praat van resilience/ nooit op te gee nie. Hy was all over the show. Hy mask sy Soringbok debuut op 37, n ouderdom waar meeste spelers al afgetree is. Hy speel die wedstryd van sy lewe in die finaal as haker vir 78 minute en is n wereldbeker wenner.

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  9 หลายเดือนก่อน +2

      Dis nou 'n goeie punt. Laat ek kyk wat ek kan doen

  • @susanlevinson574
    @susanlevinson574 9 หลายเดือนก่อน

    Was n guru fan baie geniet

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  9 หลายเดือนก่อน

      Hy ken sy storie!

  • @janhenning4678
    @janhenning4678 9 หลายเดือนก่อน +2

    Ek is baie trots op al die bokke, great world champs, maar regtig die verheerliking van kolosi word n probleem daar was baie meer mense betrokke as kolisa dit begin naar word , en ek ek dink kolisi sal saam stem😢

    • @user-nu8zg1vr7c
      @user-nu8zg1vr7c 9 หลายเดือนก่อน

      Hendrik, familie van Frans en oom Ewie? Geniet die kommentaar en insig.

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  8 หลายเดือนก่อน +1

      Yes, hy is familie van hulle, nie seker presies wat die verband is nie

  • @PietM749
    @PietM749 9 หลายเดือนก่อน

    Interessante statistiek. Die laaste drie Wêreldbeker oorwinnings vir die Springbokke was in die jaar wat die Cheetahs die Curriebeker gewen het, naamlik 2007, 2019 en 2023. In drie van die vier jare wat die Springbokke nie die Wêreldbeker kon wen nie, was die Golden Lions die wenners van die Curriebeker, naamlik 1999, 2011 en 2015. Wat leer ons hieruit??? Miskien moet ons meer begin fokus op 'n Cheetah-Curriebeker wen vir 2027 voor ons fokus op 'n Springbok wen in 2027. Met hierdie tong in die kies kommentaar verwag ek nie 'n miljoen 👍🏻 nie, maar dink maar daaroor.

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  9 หลายเดือนก่อน +1

      🤣 Wel, hier is solank een van my af 👍

  • @marctison
    @marctison 9 หลายเดือนก่อน +1

    Mark Alexander sits on Rugby World's board. Why has he been silent on the whole Curry matter?
    Surely, he must know who initiated this.
    If not, then he is equally implicated.

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  9 หลายเดือนก่อน +2

      I think he might have played a big role behind the scenes getting it sorted before the final

  • @toscabrutus1781
    @toscabrutus1781 9 หลายเดือนก่อน +3

    Hendrik Cronje gee uitstekende kommentaar ek is baie beindruk!

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  9 หลายเดือนก่อน

      Ja nee kyk, hy ken sy rugby en weet net mooi alles. Baie lekker gewees!

  • @WillMostert
    @WillMostert 9 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie vir nog 'n goeie video. Ek ken Hendrik persoonlik vir baie jare. Ek het met hom te doen gekry in Bloemfontein en het die grootste respek vir hom.

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  9 หลายเดือนก่อน +1

      Baie lekker met hom gesels, wat 'n aangename mens!

  • @toscabrutus1781
    @toscabrutus1781 9 หลายเดือนก่อน +1

    Goeie Program. Groete uit Lima Peru!

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  9 หลายเดือนก่อน

      Dankie Tosca! Jy is ook een van ons RadioRugby volgelinge!

    • @user-nu8zg1vr7c
      @user-nu8zg1vr7c 9 หลายเดือนก่อน

      Tosca bly jy daar? Het srlf vir 4 jaar daar gebly. Volg jy rugby daar.

  • @johannblignaut1966
    @johannblignaut1966 9 หลายเดือนก่อน

    Baie lekker gesprek.Dankie!

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  9 หลายเดือนก่อน

      Dit was baie lekker, wens ons kon nog 'n uur gesels!

  • @marizajoubert4276
    @marizajoubert4276 9 หลายเดือนก่อน +1

    Wêrld Rugby is baie aan die Wit en rooi roos Kant, die gebraaide hoender se rou kant en NOORDE se slegste KANT... KANT vir KANT is wêrld rugby die grootste KANT(die KANT in ingils met die hoof letter C en T)

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  9 หลายเดือนก่อน

      See you next Tuesday? 🤣🤣

  • @mikerobertson7082
    @mikerobertson7082 9 หลายเดือนก่อน +4

    Humor is n snaakse ding ne? 😅… letterlik.
    But it is always amusing how a group (like the English this time) get to decide what’s funny and what’s not… Onse Suid Afrikaners het toe besluit dat die hulle ‘Kant’ storie is baie snaaks (miskien omdat die ding so hysteries gehanteer was?) … and then the English are even more pissed because we don’t agree with the ‘shocking racist’ version of things that they have decided needs to be given oxygen. Tipies…

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  9 หลายเดือนก่อน +2

      Ons Suid-Afrikaners grap mos oor alles, dis in ons gene! Ek dink die Engelse was bietjie uit die veld geslaan dat ons nie op die grond neergeslaan het en 'mea culpa' geskree het nie, en natuurlik sal hulle nou aanhou beledigd voel omdat ons aanhou grappies maak, en nie hulle sensitiwiteite waardeer nie. Interessant wat Hendrik gesê het hoe WR ge-'backpedal' het toe hy die storie breek dat hulle na die Nov '22 wedstryd kyk. Hulle onderrokke het lekker uitgehang! 😁

    • @mikerobertson7082
      @mikerobertson7082 9 หลายเดือนก่อน +3

      @@megafoonsport stem 100% saam… in England, when you’re accused of being racist or offensive, you are meant to apologize, sincerely, ideally with at least some tears… we were ‘off script’ with our jokes 😂

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  9 หลายเดือนก่อน +3

      @@mikerobertson7082 Totally out of line, yes! 🤣🤣

  • @anwarfaardiel5214
    @anwarfaardiel5214 9 หลายเดือนก่อน +1

    Hoor hoor afrikaans is darem maar n vroome taal. Trots eg Suid Afrikaner.

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  9 หลายเดือนก่อน

      Afrikaans is lekker man! Dankie dat jy saamkyk

  • @larrywess
    @larrywess 9 หลายเดือนก่อน +1

    Amazing show

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  9 หลายเดือนก่อน

      Thank you and thanks for watching

  • @SeanLarkan
    @SeanLarkan 9 หลายเดือนก่อน +9

    Best RWC commentary AND questions I’ve heard during the build up and playing out of the RWC; makes the Boks victory against all the odds that much sweeter!! Also clearly shows up the superficiality of some other channels and journos. Hope this interview becomes a fixture in future! Liked how Hendrik gave straight, thorough answers to some challenging questions/tricky issues.

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  9 หลายเดือนก่อน

      Thank you. We will definitely be chatting to Hendrik again! So much I still want to ask him!

    • @user-jw4yc3ec6y
      @user-jw4yc3ec6y 9 หลายเดือนก่อน

      Thanks both of you- this was a brilliant interview. Hendrik is great value as always.Fully agree on point of superficiality of most others who attend the press conference- can’t believe they get paid for what they produce and ask at the presser (half the time it’s not a question but a statement, which the South Africans politely fashion an answer to )

  • @greenblood5640
    @greenblood5640 9 หลายเดือนก่อน

    Daan Human se hoed gee hom weg. Hy het vir Vrystaat gespeel

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  9 หลายเดือนก่อน

      🤣 Ja, vir seker

  • @kapoea3147
    @kapoea3147 9 หลายเดือนก่อน +5

    Love this channel where i get my usual dose of Afrikaans bringing me back to my childhood school years - Dankie Megafoon.

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  9 หลายเดือนก่อน

      Lekker Kapoea. Wie dink jy gaan Rassie inbring?

    • @kapoea3147
      @kapoea3147 9 หลายเดือนก่อน

      @@megafoonsport Ek vermoed hy gaan met dieselfde stelsel bly maar as ek ook moet kies dink ek hy sal vir Dobson u kans gee.

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  9 หลายเดือนก่อน

      @@kapoea3147 Ek dink Dobson is vas by die Stormers vir nou. Ek wonder meer in terme van die tegniese, detailwerk.

    • @kapoea3147
      @kapoea3147 9 หลายเดือนก่อน

      @@megafoonsport In that case then he will most likely stick to and use his current structure with perhaps bring in Duane Vermeulen to assist in those departments - This squad is the only setup I know which have proven to squeeze an extra 1% into the 100% to remain World Champions and even if other coutries manages to catch up to 101% then the Springboks will have moved that post to 150%

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  9 หลายเดือนก่อน +1

      @@kapoea3147 Duane definitely I think. Would love to see the new guys, apart from the ones staying.

  • @tilmanvondelft7461
    @tilmanvondelft7461 9 หลายเดือนก่อน +2

    Lekker Hendrik!! 👍

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  9 หลายเดือนก่อน

      Interessant nê!

  • @user-pe9wc4il5o
    @user-pe9wc4il5o 9 หลายเดือนก่อน

    Goeie naand MW en Hendrik ek mus nooit julle insette nie, al lewer ek nie altyd kommentaar nie luister ek en waardeer dit groete Loggies. Ns. Ek mis nooit julle gesprekke nie

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  9 หลายเดือนก่อน +1

      Yes Loggies, jy is een van ons spanners mos! Altyd lekker om te hoor van jou

    • @user-pe9wc4il5o
      @user-pe9wc4il5o 9 หลายเดือนก่อน

      @@megafoonsport yes MW danksy jou en jou span is ek trots om een van julle spanners te wees met sulke hoogs ervare aanbieders al stem julle ook NIE altyd saam my nie ek probeer om julle naam hoog te hou . Geseende aand