Jy is n buitelander en jyt goed afrikaans leer praat en dis hoekom jy voel julle is geregtig hier in suid afrika en ons verstaan julle gebruik die terme dat kleurlinge julle gaan help op 16dec wanneer julle gaan boikot versigtig mnr versigtig want ek weet nie watter swaap gaan so laag daal nie🔥🔥🔥🔥
Ek weet nie wie werk die voedsel inflasie uit nie. Voedsel word by die maand duurder. Waar kom hulle daaraan dat voedsel die minste bydrae tot inflasie.
Die SAKP lede moet na Citizen Concerned on TH-cam to get perspective
Die UN het niks hier verloor nie!
Klomp idiote met gekoopte agendas. Schuster het hulle mooi opgesom in sy fliek.
Politiek in SA betaal Goed daarom so Baie op die Gravy Trein en geen PRASSA Trein
DA moet nou Asb Belofte Kom doen en FIX SA
Roekeloos af grond
RSG push ook maar lekker die Climate Change leun!
Never take climate change advice from people flying around in private Jets!
Hi, UN! - vertel bietjie vir die mense van julle weer manipulasie!
Die SAKP het glad nie meer bestaansreg nie. Ek sou ook nie nie die SAKP ernstig opneem nie.
Hulle committee lede verdien te veel geld om die org te ontbind
Jy is n buitelander en jyt goed afrikaans leer praat en dis hoekom jy voel julle is geregtig hier in suid afrika en ons verstaan julle gebruik die terme dat kleurlinge julle gaan help op 16dec wanneer julle gaan boikot versigtig mnr versigtig want ek weet nie watter swaap gaan so laag daal nie🔥🔥🔥🔥
What Coloured people will support them. Nonsense.
Hulle spandeer so tyd en geld aan spza plaas van behuising en wetteloosheid.
Gaan kyk bietjie "Climate - the movie" ?
En hoe op aarde word daardie geweldige skuld terug betaal.
Aan wie skuld ons dit? Wat sal gebeur as ons weier om te betaal. Wat gaan hulle maak?
Laat ander mense net asb. die finansies hanteer.
Ek weet nie wie werk die voedsel inflasie uit nie. Voedsel word by die maand duurder. Waar kom hulle daaraan dat voedsel die minste bydrae tot inflasie.
baie waar
Paul Moet-ma-shyla
"Climate - the movie" Sal op Rumble kry...
anc uitstel party alles word uitgestel
TH-cam bly my comments af haal. Hou nie van die waarheid nie!