John Rock Prophet - Son En Die Maan ft. Debbie K Artist

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 2 ต.ค. 2024
  • Son En Die Maan (John Rock Prophet Ft Debbie K artist)
    Verdwaal sal ek jou kom haal
    Skielik skyn daar ligte helder hier binne my
    Jy weet , jy weet wat ek bedoel
    Verewig en veraltyd sien ek jou langsaan my
    Want jy is my son en die maan en die sterre wat elke dag moet skyn
    Ek is die een wat jou hart sal kom red met al sy seer en pyn
    Ek roep weer jou naam
    Ek sing weer jou naam
    En ek staan hier net voor jou
    En ek sing dit net vir jou
    Kom Rus, rus hier op my bors.
    Skielik sien ek die aandster skyn helder bokant ons.
    Ek weet ek weet dis hoe jy voel
    Verewig en veraltyd sien ek jou langsaan my
    Want jy is die son en die maan en die sterre wat elke dag moet skyn
    Ek is die een wat jou hart sal kom red met al sy seer en pyn
    Ek roep weer jou naam
    Ek sing weer jou naam
    En ek staan hier net voor jou
    En ek sing dit net vir jou
    Intrumental
    Bridge
    Ek sal jou vind by die suide kruis punt diskant Darling en Yzersfontein
    As jou voete swyg hou jou vas teen my lyf
    Drae ek jou soos die grootste geheim
    Want jy is die son en die maan en die sterre wat elke dag moet skyn
    Ek is die een wat jou hart sal kom red met al sy seer en pyn
    Ek roep weer jou naam
    Ek sing weer jou naam
    En ek staan hier net voor jou
    En ek sing dit net vir jou
    vevo.ly/5rysCV

ความคิดเห็น • 4