Hy leef Danie Botha

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 13 ก.ย. 2014
  • Hy sing vir die eerste keer op verhoog met sy seun.
  • เพลง

ความคิดเห็น • 25

  • @wilnasnyman2850
    @wilnasnyman2850 ปีที่แล้ว +3

    Hierdie is die kosbaarste, dankie Danie en daai prag seun langs jou, ai is mooi!❤

  • @alettavanzyl3452
    @alettavanzyl3452 11 หลายเดือนก่อน +1

    Hou so aan danie botha saam jou seun😊

  • @alettavanzyl3452
    @alettavanzyl3452 11 หลายเดือนก่อน +1

    ❤jou seun de oulik kosbaar

  • @vuurenmandie2318
    @vuurenmandie2318 3 ปีที่แล้ว

    Genade Danie wat 'n treat om so'n outjie te kan groot maak in Christus Liedjies. Hy is pragtig!

  • @hestertaute6151
    @hestertaute6151 4 ปีที่แล้ว +3

    Hy leef en ons saam met Hom amen Halleluja

  • @adrioosthuizen6535
    @adrioosthuizen6535 5 ปีที่แล้ว +2

    Ai Danie ek is sooo erg oor jou manier om ons God the verheerlik.

  • @adrioosthuizen6535
    @adrioosthuizen6535 5 ปีที่แล้ว

    Danie Botha jy is n true worshiper... di HG is net met jou... ek is baie lief vi jou liedere. Mag God in Jesus se naam jou seèn.

    • @victorstrausse6337
      @victorstrausse6337 4 ปีที่แล้ว +1

      amen en amen God seen jou ryklik so ook jou gesin Ons net so lief vir God Hy is ons alles

  • @alettavanzyl3452
    @alettavanzyl3452 11 หลายเดือนก่อน +1

    Hou so aan seuntjie om here de Dien saam jou pa

  • @vaderenseun
    @vaderenseun 9 ปีที่แล้ว +4

    Puik musiek, dankie dat ons dit kan deel. Oupa Rudi

  • @BeatriceLotter
    @BeatriceLotter 8 ปีที่แล้ว +4

    En hierdie seuntjie weet hoe !! Hy word reg geleer van jongs af. Hy weet hoe om die kitaar te speel... Blessings vir julle, ek mis dit !!

  • @joleneleroux2548
    @joleneleroux2548 2 ปีที่แล้ว

    Dankie die liefde vir jou seun is mooi om te sien, en eer aan ons Drie eene God wonderlik

  • @dalenenortje8901
    @dalenenortje8901 2 ปีที่แล้ว

    Oh my goodness. 7 years ago. We attended. In Margate I think. Little man was so sweet and very professional. To loveable for words. 💞💞

  • @johannapienaar8652
    @johannapienaar8652 2 ปีที่แล้ว +1

    Baie dankie Danie Botha!

  • @davebezuidenhout1064
    @davebezuidenhout1064 3 ปีที่แล้ว +1

    Dit is baie mooi. Amen

  • @helenavaneden1684
    @helenavaneden1684 2 ปีที่แล้ว

    WÓWWWWWWWWWW.....!!!!!!!!!!!!!!! Danie Botha dis SÓ LÉKKER om weer 'n video van jóú te sien....!!!!!!!!!! Jy het my en ons héle huis altyd GEBLÉSS (ons WÓNDERLIKE, WÓNDERLIKE KONING JESUS!!!!!!!!!) toe my kindertjies nog klein was en ons in 'n baíe klein huisie gewoon het waar ek na Radio Kansel kon luister en dit éwe goed kon hoor wáár ek ookal in ons huisie was....baie keer skakel mens mos soort van af, maar wanneer die Here met my gepraat het deur die program-aanbieders het die woorde en boodskap skielik klókhelder en dúídelik deurgekom en het élke woord ingang gevind en het ek GEWÉÉT DÍS NOU GÓD WAT PERSÓÓNLIK MET MÝ GEPRAAT HET.... ek sien dit was 'n paar jaar gelede hierdie....ONGELÓÓFLIKE MÓÓÍ EN ÁBSOLUUT WÓNDERLIKE LIED en ág jou seuntjie is/was...seker NÓG NATÚÚRLIK NÉT ÁBSOLUUT ÁWESOME EN KÓSBAAR.....WÁT IS MÓÓÍER AS KINDERS....HULLE IS SÓ KÓSBAAR VIR ONS HEMELSE VADER ÉLKE ÉÉN VAN HULLE....maak nie saak HÓÉ hulle in die lewe gekom het nie ÉLKE LÍÉFSTE KINDJIE ONÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÍNDIG, ONÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÍNDIG KÓSBAAR VERBÝ VIR HOM....!!!!!!!!!!!!!!

  • @theresiahimmel9932
    @theresiahimmel9932 4 ปีที่แล้ว +1

    Dis regtig baie mooi gaan dit met my Klein kinders deel !!!

  • @christabritz5368
    @christabritz5368 ปีที่แล้ว

    Amazing Pa hy sorg dat die band tussen hom en sy kind bly groei.Met God en al

  • @berthalukkes7382
    @berthalukkes7382 4 ปีที่แล้ว

    Dit is so mooi met die kleine man,ja hij leeft halleluja God zegen jullie ,Hij leeft

  • @janevandyk4520
    @janevandyk4520 8 หลายเดือนก่อน

    Dankie.

  • @lounaprinsloo7488
    @lounaprinsloo7488 8 ปีที่แล้ว +1

    cute and beautiful music but still sad because jesus died on the cross

    • @jeaneroux7794
      @jeaneroux7794 6 ปีที่แล้ว +1

      Louna Prinsloo but the awesome part is He lives again

  • @tersakorff2181
    @tersakorff2181 3 ปีที่แล้ว

    Halleluja🙏🙌🙏🙌🙏

  • @adrioosthuizen6535
    @adrioosthuizen6535 2 ปีที่แล้ว

    Ek kan nie gnoeg kry van jou.sang ni, sooo vol vd HG