Ray Dylan - My Ding

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 ส.ค. 2024
  • Geniet Ray Dylan se musiekvideo van "My Ding"!
    Laai die enkelsnit op jou speellys op die platform van jou keuse -
    Skrywers / Publiseerders:
    Ray Dylan; Evert Swart / KVN Publishing; CAPASSO
    Regisseur:
    Morné Coetzee
    Kameras :
    Morné Coetzee
    Vervaardigers:
    Vonk Musiek
    Redigeerder:
    Morné Coetzee
    Kleur Redigeerder:
    Morné Coetzee
    Konsep:
    Ray Dylan
    Platemaatskappy:
    Vonk Musiek
    Producer:
    Ray Dylan
    Mix & Mastering:
    Tertius Human
    www.realmusic.c...
    / vonkmusiek
    / vonkmusiek
    Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek

ความคิดเห็น • 42

  • @abriehenning8807
    @abriehenning8807 2 หลายเดือนก่อน +5

    Jys een ongelooflike mens met dié mooiste diepste songs vir elkeen se hart... Stunning.. ♥️ 3:07

  • @pierredeetlefs3152
    @pierredeetlefs3152 2 หลายเดือนก่อน +3

    Mooi woorde Ray veral vir die liefde in n mens se lewe wat na aanjou is ❤jou wederhelfte wat saam met jou lewe

  • @user-ld1jf5ms1h
    @user-ld1jf5ms1h 2 หลายเดือนก่อน +4

    Sjoe dis n baie mooi song het lank gewag vir nog n liedjie van jou af.Dis regtig baie mooi❤

  • @brendahendrix2632
    @brendahendrix2632 2 หลายเดือนก่อน +3

    This might be my all time favorite!!!!❤️❤️❤️❤️

  • @TPBEnterprizeBolke
    @TPBEnterprizeBolke 18 วันที่ผ่านมา

    Dankie vir die mooi musiek.
    May God Bless you.🙏🦋

  • @allethiavandervyver7694
    @allethiavandervyver7694 หลายเดือนก่อน

    Ek hou oor die algemeen nie van afrikaanse musiek nie, maar die liedjie raak my hart aan. Ek moes oor begin in die lewe, en die lirieke beskryf dit so mooi.

  • @BettieLombard
    @BettieLombard 2 หลายเดือนก่อน +1

    Baie baie mooi soos al jou musiek die gaan nog n nr 1 treffer word!!!

  • @heletellis2346
    @heletellis2346 2 หลายเดือนก่อน +2

    Oh wow Ray, dis 'n awesome song. Baie mooi woorde. Welgedaan!

  • @anitahern2534
    @anitahern2534 หลายเดือนก่อน

    Stunning!!!! Hou baie v Ray Dylan en hierdie liedjie v hom is so mooi

  • @deonabinneman7239
    @deonabinneman7239 2 หลายเดือนก่อน +3

    Ongelooflik mooi mooi mooi solank gewag vir iets van jou af dit was die wag werd jy bly die beste!!!!!!

  • @evelynnetto245
    @evelynnetto245 2 หลายเดือนก่อน +1

    Congrats Ray .... Absolutely beautiful! 👏🎤🌟🎵🌟🎼👏

  • @anastasialesch535
    @anastasialesch535 หลายเดือนก่อน

    Jou musiek is stunning. Jy het so 'n mooi stem. Al jou liedjies raak my hart aan.

  • @mariusvandenheever9830
    @mariusvandenheever9830 หลายเดือนก่อน

    Aan die beste ding wat in my lewe gebuer het het ju met hart en siel lief Madelyn ❤❤

  • @angeliquevandeventer7032
    @angeliquevandeventer7032 6 วันที่ผ่านมา

    So mooi ❤

  • @adriaandupreez9177
    @adriaandupreez9177 2 หลายเดือนก่อน +1

    En Ray Dylan doen dit weer! WOW WOW WOW

  • @doreenklynsmith8979
    @doreenklynsmith8979 2 หลายเดือนก่อน +1

    Dankie Ray, baie mooi ❤️

  • @JeanetteDelange-gc4rc
    @JeanetteDelange-gc4rc 2 หลายเดือนก่อน

    ❤wonderlike lied baie dankie was te lank stil

  • @laurafelker6262
    @laurafelker6262 2 หลายเดือนก่อน +1

    Love it Ray! ❤

  • @roza.D.
    @roza.D. 2 หลายเดือนก่อน +1

    Ahhh dis beautiful ❤❤❤❤.

  • @magdavermaak7437
    @magdavermaak7437 26 วันที่ผ่านมา

    Nice song.....❤

  • @user-kz8bu1sk9c
    @user-kz8bu1sk9c หลายเดือนก่อน

    역시 레이딜런
    마이딩 화이팅
    전세계 보컬 1위
    특이한 음색의 소유자
    파워풀하며 ᆢ깔끔한 뮤지카 ❤🎉❤

  • @user-gs3hv6hd4v
    @user-gs3hv6hd4v หลายเดือนก่อน

    Baie mooi Ray!!

  • @wendy-leehayward236
    @wendy-leehayward236 2 หลายเดือนก่อน

    Welkom trug Ray dis amazing. God bless you🎉

  • @AntoinetteVanStraaten
    @AntoinetteVanStraaten 2 หลายเดือนก่อน

    Absolutely stunning dankie

  • @lynettelubbe7710
    @lynettelubbe7710 2 หลายเดือนก่อน

    Ek love you Ray❤❤

  • @marinahuman3068
    @marinahuman3068 2 หลายเดือนก่อน

    My hart se punt van Evert Swart

  • @erasmusvisser4497
    @erasmusvisser4497 2 หลายเดือนก่อน

    Nice great song😊

  • @ruanhorn352
    @ruanhorn352 2 หลายเดือนก่อน

    Great song!!

  • @nicholislouw964
    @nicholislouw964 2 หลายเดือนก่อน

    Beautiful my Brava!

  • @riaanenlizellebarnard9382
    @riaanenlizellebarnard9382 หลายเดือนก่อน

    Super nog altyd jou musiek tref diep.

  • @LyndelHoole
    @LyndelHoole 2 หลายเดือนก่อน

    ❤❤love dit

  • @user-kz8bu1sk9c
    @user-kz8bu1sk9c หลายเดือนก่อน

    레이딜런 I O Y
    월드뮤지카 화이팅 ❤🎉❤

  • @wendymeyer818
    @wendymeyer818 2 หลายเดือนก่อน +1

    Hy sing dit pragtig

  • @HenkBotha-ss1qe
    @HenkBotha-ss1qe 2 หลายเดือนก่อน +1

    Jy mag maar ray baie mooi

  • @user-on6iu1ur6w
    @user-on6iu1ur6w 2 หลายเดือนก่อน +1

    Maak nie saak Wie dít sing nie Ray sing dít heel beter 😊

  • @robinyeager3289
    @robinyeager3289 2 หลายเดือนก่อน

    Fabulous 🎉

  • @rianzabester6033
    @rianzabester6033 2 หลายเดือนก่อน +1

    Evert Swart se song....

  • @rianzabester6033
    @rianzabester6033 2 หลายเดือนก่อน

    Pretty❤

  • @WillemCelliers-ec9vh
    @WillemCelliers-ec9vh หลายเดือนก่อน

    KY mag ma

  • @dylonaustin6324
    @dylonaustin6324 2 หลายเดือนก่อน

    ek hoor baie juan boucher vibes...

  • @ChristiaanRock
    @ChristiaanRock 2 หลายเดือนก่อน

    Lekke