KOS IS OPPIE TAFEL

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 6 ก.พ. 2025
  • “Om kos te maak is vir my soos om ‘n brief te lees
    van iemand wat jy lanklaas van gehoor het.
    Die opwinding van die wit Croxley koevert in jou hand
    is die nuwe resep wat jy eenvoudig net moet toets.
    Die lees van die brief op die fyn wit lyntjiespapier is
    die voorbereiding van die kos.”

ความคิดเห็น •