Bella - So sal geseen word

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 68

  • @joeybull7353
    @joeybull7353 4 หลายเดือนก่อน +3

    I will live only for my Lord

  • @gwendolinebooysen3893
    @gwendolinebooysen3893 4 หลายเดือนก่อน +2

    Kan iemand wat ek nooit gesien het my nou so in trane het😭 Geseënd is u onder die vroue Bella❤

  • @PieterLosper
    @PieterLosper 4 หลายเดือนก่อน +2

    Thank You Lord for everything

  • @revoniapeterson565
    @revoniapeterson565 ปีที่แล้ว +3

    Amen Here ek het U lief my God

  • @sarahstevens8316
    @sarahstevens8316 2 ปีที่แล้ว +8

    Waneer my gees af is bring bring Bella se liedere my hoog op dankie Here vir Bella

  • @prophetbertramchrist9054
    @prophetbertramchrist9054 2 ปีที่แล้ว +13

    My in trane. Wat n geskenk van God aan ons. Baie lief vir u Bella

  • @duanevanderbyl8671
    @duanevanderbyl8671 ปีที่แล้ว +4

    God is good hallelujah ❤

  • @janemeyer9008
    @janemeyer9008 ปีที่แล้ว +1

    I feel the anointing of God 🙏😭 Jesus

  • @sclkoopman
    @sclkoopman 2 ปีที่แล้ว +5

    Mag God jou baie jare spaar
    n lank lewe vir jou bewaar
    Elke dag , gee hy jou krag
    terwyl jy op hom wag
    sy meetsnoer val op lieflike plekke,
    jou erfenis is mooi
    So sal geseend word ,die een wat Jesus vrees x2
    God sal jou trou behoed en hy gun jou baie voorspoed,
    Geniet guns by God en mens
    wat jy okal begeer breekdeur,
    Jou voorspoed sal deur almal duidelik gesien kan word.
    So sal geseend word , die een wat Jesus eer x2
    Jou nuwe seisoen breek aan , nuwe deure gaan oop, vergeet nou van die verlede , strek jou uit na dit wat voorle.
    Vloeke verander is seeninge , jou toekoms is mooi.
    So sal geseend word , die een wat Jesus eer x2
    Soos n boom by water strome , na waters waar rus is, al jou drome word bewaarheid, Jou gebedens beantwoord, terwyl jy nog dink antwoord God al ,
    Jou engele... die staan gereed.
    So sal geseend word , die een wat Jesus eer x2
    Jou nuwe seisoen breek aan , nuwe deure gaan oop, vergeet nou van die verlede , strek jou uit na dit wat voorle.
    Vloeke verander is seeninge , jou toekoms is mooi.
    So sal geseend word , die een wat Jesus eer x4

  • @marrieduwe181
    @marrieduwe181 หลายเดือนก่อน

    Hallelujah Amen

  • @johanmuller6421
    @johanmuller6421 ปีที่แล้ว +2

    God 🙏 is great

  • @TebogojoeKhabae
    @TebogojoeKhabae 4 หลายเดือนก่อน

    Hallelujah ❤❤❤

  • @janemeyer9008
    @janemeyer9008 ปีที่แล้ว

    Amen Hallelujah Praise God 🙌🏻🙏

  • @framtonbrandt3167
    @framtonbrandt3167 ปีที่แล้ว +1

    Niemand doen dit soos bella nie ❤❤

  • @leeannelouw7679
    @leeannelouw7679 2 ปีที่แล้ว +7

    ek wíl my léwe oor gee na die Here toe. 🙏

  • @brucejacobs-em8ne
    @brucejacobs-em8ne ปีที่แล้ว +2

    Amen God is goed ❤️🙏

  • @sophiasteenkamp6730
    @sophiasteenkamp6730 ปีที่แล้ว +2

    Hallelujaaaaa 🙌😭😭😭

  • @jakeswarts2651
    @jakeswarts2651 2 ปีที่แล้ว +3

    die gospel ikoon Bella ❤️

  • @danielfortuin4883
    @danielfortuin4883 ปีที่แล้ว

    Bella the best ❤

  • @LorenzoFelix-bw1on
    @LorenzoFelix-bw1on 6 หลายเดือนก่อน

    Dit maak my hart seer❤

  • @marrieduwe181
    @marrieduwe181 2 ปีที่แล้ว +2

    Halleluja amen glory amen thankfully

  • @aupasengarab3000
    @aupasengarab3000 ปีที่แล้ว +1

    hallelujah

  • @chereelouw3272
    @chereelouw3272 ปีที่แล้ว +1

    Amen

  • @SofiaKoopman
    @SofiaKoopman 5 หลายเดือนก่อน

    Amen 🙏

  • @prophetbertramchrist9054
    @prophetbertramchrist9054 2 ปีที่แล้ว +2

    Dankie Bella. Waardeur u baie

  • @MashaBeroniqeu
    @MashaBeroniqeu 8 หลายเดือนก่อน +1

    Dankie here 🙌

  • @phillipleboa5251
    @phillipleboa5251 ปีที่แล้ว

    Here Jesus, HOU MY TROU. Dit is so moeilik... U ken my hart.

  • @gillian2723
    @gillian2723 ปีที่แล้ว +1

    Amen❤❤❤

  • @rosamajien4612
    @rosamajien4612 ปีที่แล้ว

    Hallelujah God lift me up

  • @sienafortuin998
    @sienafortuin998 2 ปีที่แล้ว +7

    Hallelujah 😭

  • @janemeyer9008
    @janemeyer9008 ปีที่แล้ว

    Amen 🙌🏻

  • @daphneythanises6743
    @daphneythanises6743 ปีที่แล้ว +2

    😭😭😭🙏 dankie

  • @magdalenefisch5728
    @magdalenefisch5728 ปีที่แล้ว

    Amen 🙏🙏 god is good all the time and he is there in our lives blessed

  • @cherylpaulse7882
    @cherylpaulse7882 ปีที่แล้ว

    Prys di nam vandi here my Sis en pragtig tige liedere Sis Cheryl

  • @prophetbertramchrist9054
    @prophetbertramchrist9054 2 ปีที่แล้ว +2

    Net 1 Bella.

  • @calliepohl7230
    @calliepohl7230 2 ปีที่แล้ว

    Spreuke 31:29 so dat ñ vrou wat God vrees sy moet geprys word. Daarom prys ek so persoon. Baie dankie.

  • @revoniapeterson565
    @revoniapeterson565 ปีที่แล้ว +1

    Hou my trou..Here Jesus asb

  • @antoniod6867
    @antoniod6867 2 ปีที่แล้ว

    Amen prys Sy naam🙏🏽

  • @mauritzpienaar5029
    @mauritzpienaar5029 2 ปีที่แล้ว

    dnki vnmore kn x weer nuwe hoop skep..dnki my Jesus

  • @mandyK8
    @mandyK8 8 หลายเดือนก่อน

    💥🙌💯

  • @JohannesHansie-bm3qp
    @JohannesHansie-bm3qp 4 หลายเดือนก่อน

    😢 wow 😲 WOW

  • @topzan1403
    @topzan1403 2 ปีที่แล้ว +1

    Amen 🙏 🙏 🙏

  • @welinakaptein1733
    @welinakaptein1733 2 ปีที่แล้ว

    Amen dankie Jesus vir u bloed

  • @rosinakuhlmann4901
    @rosinakuhlmann4901 2 ปีที่แล้ว +1

    Amen so sê die Here van die leerskare

  • @WilliamHendricks-d2q
    @WilliamHendricks-d2q 10 หลายเดือนก่อน

    Hy is werkende God vir ONS

  • @JacobBeukes
    @JacobBeukes 3 หลายเดือนก่อน

    EK WIL VIR BELA ELKE WEEK BY N GEMEENTE BESPREEK. WIE WIL😂BY TWEE HUISE ONS TWEE ONS AKKOMMEDEER.

  • @prophetbertramchrist9054
    @prophetbertramchrist9054 2 ปีที่แล้ว

    Baie dankie man van God Darwin

  • @doreengaroes9726
    @doreengaroes9726 2 ปีที่แล้ว +2

    O die krag van god is tog sterk

  • @arkeldien
    @arkeldien 2 ปีที่แล้ว

    Where is this...which jubilee church..God bless!

  • @janicekriel2986
    @janicekriel2986 2 ปีที่แล้ว

    🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻Bella🙌🏻

  • @prophetbertramvonwielligh3395
    @prophetbertramvonwielligh3395 2 ปีที่แล้ว

    Ai sis ek u liedjies Bless my

  • @mandylouw-qi7gw
    @mandylouw-qi7gw ปีที่แล้ว +1

    Here ek prys U

  • @RoannCordoms
    @RoannCordoms ปีที่แล้ว

    Here ek prys u naam🙏🙏

  • @MariaPlaaitjies
    @MariaPlaaitjies ปีที่แล้ว

    God is Getrou😂

  • @malgatleweentertainment9143
    @malgatleweentertainment9143 2 ปีที่แล้ว

    🙏🙌🙌

  • @WilliamHendricks-d2q
    @WilliamHendricks-d2q 10 หลายเดือนก่อน

    Geseen is die wat in home glo

  • @veronicakarolus
    @veronicakarolus ปีที่แล้ว +1

    Atmoesveer shifter

  • @MeltonShSmith
    @MeltonShSmith 5 หลายเดือนก่อน

    AMEN ALL THE TIMES JUST A CHANNEL FOR THE HOLY SPIRIT I CATCH THE PORSIE THAT 2 DOUBLE PORSIE 2022 DAT EK HET DIT GEVAT IN GELOOF HY IS EG

  • @nyambezoey1502
    @nyambezoey1502 2 ปีที่แล้ว

    Ai here U teenwoordigheid

  • @cindymouries5764
    @cindymouries5764 ปีที่แล้ว +1

    Amen🙏

  • @anitauiras8887
    @anitauiras8887 ปีที่แล้ว

    Amen

  • @SylviaKoper
    @SylviaKoper 9 หลายเดือนก่อน

    Amen ❤❤❤

  • @aneshaserra302
    @aneshaserra302 ปีที่แล้ว

    Amen