Oordenking 11 Julie 2019//Jy speel nie met die heerlikheid van die Here nie

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 9 ก.ค. 2019
  • 1 Sam 5:8- 9 ( NLV) Hulle roep toe die leiers van die vyf Filistynse stede bymekaar en vra hulle: “Wat moet ons doen met die ark van die God van Israel?”
    Die leiers het die saak bespreek en geantwoord: “Neem dit na die stad Gat.” Hulle neem toe die ark van die God van Israel na Gat toe. Daar aangekom, het die Here weer die mense, oud en jonk, met ’n plaag getref. Daar het groot paniek geheers.

ความคิดเห็น •