Juan Boucher - Hoe Weet Jy Wie Ek Is

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 10 ก.พ. 2025
  • Juan Boucher se nuwe enkelsnit "Hoe Weet Jy Wie Ek Is".
    Kry Juan Boucher se album "Dis Wie Ek Is" op iTunes: itunes.apple.c...
    Volg Juan Boucher:
    Facebook: goo.gl/90PsyS
    Twitter :goo.gl/svOj5E
    Besprekings:
    Denise - juanboucher@vonk.co.za
    Media Navrae:
    media@vonk.co.za
    Algemene Navrae:
    Lydia Winchester - lydiaw@mweb.co.za
    Kamera:
    Kamera 1 :Juan Boucher
    Kamera 2: Kyle White
    Konsep:
    Juan Boucher & Kyle White
    Platemaatskappy:
    Vonk Musiek
    Produksie Maatskappy:
    Kyle White
    www.kylewhite.tv
    goo.gl/HVeOB9
    Liedjie Vervaardig:
    Byron Keno
    goo.gl/WoU7e1
    Liedjie Publikasie: J. Boucher / Vonk Musiek
    © Vonk Musiek 2016
    www.realmusic.c...
    / vonkmusiek
    / vonkmusiek
    Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek
  • เพลง

ความคิดเห็น • 22

  • @RealRaslu
    @RealRaslu 2 ปีที่แล้ว

    Enige Namibier sal daai service station uitken!! Lekker man!

  • @sharonsusanvanderwatt6397
    @sharonsusanvanderwatt6397 3 ปีที่แล้ว

    Ek het deur julle gegaan my hart is stukkend maar nou is dit jou beurt om die beste vir jou land te maak ek staan nou terug is lief vir julle. Moet nooit verander vir enige iemand nie nou kan SA kinders in vrede lewe maar geen evil sal weer die land kan vat nie. Ek is nie God nie maar Hy het my die krag gegee om te fight vir liefde en ek het dit met julle hulp gemaak al wou baie lande my he ek kon nie want my hart is hier gebore❤️🙏✨💫

  • @zhanesteyn7457
    @zhanesteyn7457 4 ปีที่แล้ว +1

    Dii song gee my altyd hoendervleis ek luister hom elke liewe dag

  • @bettiehagardt6243
    @bettiehagardt6243 ปีที่แล้ว +1

    ek is mal oor die song😊

  • @anthonyneave3371
    @anthonyneave3371 2 ปีที่แล้ว

    Ek love die song!

  • @jackalangel5916
    @jackalangel5916 7 ปีที่แล้ว +1

    Nou gaan ons braai!

  • @chris-mariecastelyn5865
    @chris-mariecastelyn5865 3 ปีที่แล้ว

    Baie baie mooi!!!

  • @paulvandermerwe5996
    @paulvandermerwe5996 7 ปีที่แล้ว +1

    Hou so aan my maat hou so aan jy rock jy rock my tjom juan boucher wens ons kan saam kyer weer by jou shows man jy rock jou musiek rock kom dirban to

  •  7 ปีที่แล้ว

    Love it

  • @kathleenfourie9096
    @kathleenfourie9096 7 ปีที่แล้ว +1

    Ek love jou liedjies ou jy is freakin great!♡

  • @noelinebosman7234
    @noelinebosman7234 2 ปีที่แล้ว

    Jy sing mooi.

  • @NelaGrotius-fv3ql
    @NelaGrotius-fv3ql 9 หลายเดือนก่อน

    ❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @roxannejansenvanvuuren8471
    @roxannejansenvanvuuren8471 7 ปีที่แล้ว +2

    love die song

  • @michellestrydom5145
    @michellestrydom5145 7 ปีที่แล้ว +1

    Stunning verby!*

  • @yolandiduplessis1953
    @yolandiduplessis1953 6 ปีที่แล้ว +1

    Kom groot asb weer Namibia toe Juan?! 💕

  • @eddiejacobs4971
    @eddiejacobs4971 6 ปีที่แล้ว

    Great!! Jou volgende treffer !! Cheers !!

  • @jaimejoubert6679
    @jaimejoubert6679 7 ปีที่แล้ว +1

    cool song

  • @Mr_Bonesaw
    @Mr_Bonesaw 7 ปีที่แล้ว +3

    ek hou baie van die tipe video's

  • @pietjacobs3684
    @pietjacobs3684 7 ปีที่แล้ว +1

    good

  • @lourentiakemp19
    @lourentiakemp19 7 ปีที่แล้ว

    Love die Vid!!

  • @rouxledurand5066
    @rouxledurand5066 7 ปีที่แล้ว +1

    ek like hom baie baie

  • @vincentvandermerwe2695
    @vincentvandermerwe2695 3 ปีที่แล้ว

    dis my dorp lekker. sien jou in Jeffreys