Jy hoef nie sterk te wees nie, maar vat moed. Apostel Collin Bitterbos

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 12 ก.ย. 2024
  • Die begrafnisdiens van Wyle MA Bitterbos.
    Dis nie altyd die sterkes wat dit maak nie, want sterkte kan gematch word, maar as iemand moed skep kan hy/sy dit maak. In die wereld sal julle verdrukinge lui maar hou goeie moed want Jesus het die wereld oorwin.

ความคิดเห็น • 1

  • @Kels364
    @Kels364 2 หลายเดือนก่อน

    Amazing, ware in seisoen woord! Baie dankie vir die upload vd video, mag God u hulle seen en bou in die evangelie! Van waar is u hulle?