Episode 2. Ons toer gaan voort! Ons besoek Clarens en gaan kyk waar die Kransaasvoël broei.

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 1 มิ.ย. 2024
  • Ons besoek Clarens en sien hoe die Suzuki Jimny manne n wêreldrekord breek. Ons kamp op Old mill Drift en gaan na Lady Gray en kuier op n plaas Swartfontein waar die aasvoëls broei. Ons gaan kyk ook na n tonnel op die plaas wat deur die Engelse gebou is om triene oor n kloof te vat.
    Clarens is 'n klein dorp wat in die Oos-Vrystaat, Suid-Afrika, wat in 'n vallei van die Rooiberge, en binne sig van die Malutiberge geleë is. Dit ressorteer onder die Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit in die Thabo Mofutsanyana-distriksmunisipaliteit. Die dorp staan bekend as die "Juweel van die Vrystaat".
    Old Mill Drift Guest Farm is a pet friendly, family friendly mountain getaway situated 27 km from Clarens. With more than 14 km river frontage and nestled in the Maluti Mountains, the scenery is nothing short of spectacular.
    The farm’s picturesque landscape is enclosed in parts by forest and saturated with 3 natural springs which form various natural pools, 3 dams, small waterfalls which are only available in the summer season. Perfectly suited for couples, families and groups of friends who want to get away from it all. We also offer venue hire of our historical mill, with large deck overlooking the dam and breathtaking views over the Caledon River towards Lesotho.
    The accommodation comprises of 4 Chalets, 2 Lodges, 2 Wendy Houses, 1 self-catering unit, 5 large campsites, and campsites with no electricity. Facilities include self-catering units all with fire-places, verandah's with views each with own braai area and fire-pit, picnic

ความคิดเห็น • 1

  • @chinamouton2126
    @chinamouton2126 หลายเดือนก่อน +1

    Dit was so mooi, gelaai met heimwee na gister, Baie dankie dit is puik geredigeer😢