Ukraine-getuienisse | The Miracle Place | Rooies Strauss

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ก.ย. 2024
  • Rooies en Andrus deel van die stories van hul onlangse Ukraine-uitreik.
    #rooiesstrauss #andrusstrauss #ukraine #themiracleplace
    www.rooies.org

ความคิดเห็น • 4

  • @user-ti6ro3bt2e
    @user-ti6ro3bt2e ปีที่แล้ว

    Ai ohhh julle twee laat my lekker lag, fantasties hoe pa en seun nou saam veg vir Jesus. Dis soos 'n vars lentebries dat julle nie altyd doodernstig is nie en nog steeds lekker kan spot met mekaar en grappies maak. Jesus het julle baie, baie lief.
    Dis pragtig dat pa, seun, dogter, skoonseun en skoondogter almal vir Jesus werk, geseend is julle, Shalom.

  • @syddee
    @syddee ปีที่แล้ว

    Dankie llvir my daaglikse vermaak, julle is komies.

  • @ekisboos7860
    @ekisboos7860 4 หลายเดือนก่อน

    Hierdie stories klink maar baie soos Rooies se stories van blindes wat hy kwansuis genees het en dooies wat hy opgewek het volgens hom.

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 11 หลายเดือนก่อน

    Rooies, gaan jy nie bietjie help in Palestina nie......Moslems is mos ook mense