Frieda van den Heever gesels oor SPOORSNY

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 15 ก.ย. 2024
  • Spoorsny is Frieda van den Heever (ook bekend as stemkunstenaar, radio-aanbieder en regisseur) se eerste vollengte Afrikaanse album. Hierdie album is gebore uit hunkering, soos meeste ander musiek. Die lewe moes spore laat voor sy kon sny - snitte maak, tracks opneem, instink vertrou. Die spore loop deur landskappe van verlies, verlange, vrae, ekstase, hoop, liefde: lewe … en veral lewe na die dood. Die verlange om te ontsnap, om by die huis te kom, om te vlieg, om te land, om te vergeet, om te onthou, om los te breek, om vas te hou - die paradoks van menswees. Frieda som dit op: “Ek moes leef voordat ek daaroor kon sing.”
    Johan Allers gesels met Frieda vir sy radioprogram AllesAfrikaans.

ความคิดเห็น •