Piet jys n legende.. wanneer ek bly is luister ek jou songs. in my Baie hartseerdae wanneer ek jou mis luister ek na die lyrics'. ps.halleluja,press sy Heilige naam. Dankie vir jou songs wat nooit sal sterf nie ❤
Kon jou verf teeni muur as inspirasie van kunstenaar tot kunstenaar.... Barrel&Blues Swellendam..... Dankie mooi kitaar, lirieke.... Stem passie..... Dankie vir jou nalatenskap......
......ek dink iemand wat nie in die bosoorlog dae en Piet geken het in sy kaalvoet dae nie sal hom nie 100% verstaan nie. Rowwe ou rocker met n snaakse hart en haetseer liedjies ook en dalk ook net n bietjie van die kwaad in hom wat ons ou manne vandag ervaar na die oorlog nie. Eintlik was hy n diep ou.
Ai, hoe mis ek die groot man. Van die joints by die Boston in Bellville tot die laataand R6.66 burgers by die Alaskan. Sy ster sal nooit verskiet nie. Fan for life
Hi Meneer Piet Botha is jy die seun of Klein seun van Oom Piet Botha van Melkbosstrand wat n hout werk onderwyser was by die Degrendal skool in milnertin ek het Hom na sy vriende gevat om musiek te speel een keer n maand toe hy nie Meer kon self bestuur nie maar hy kon nog speel ek het videos gehad op fb van hom wat drummer keyboard guitar en die banjo speel kontak my asb groette darren brushett
Most underrated singer ever
Ai Bra Piet. Mis jou so! ❤️
Piet jys n legende.. wanneer ek bly is luister ek jou songs.
in my Baie hartseerdae wanneer ek jou mis luister ek na die lyrics'. ps.halleluja,press sy Heilige naam. Dankie vir jou songs wat nooit sal sterf nie ❤
Een van ons beste sangers ooit!!!!
RIP PIET , Een van die laaste ware "Rockers"
Mis jou BAIE Bra Piet! Vanaand gaan die Volkies vir JOU koring sny!!!!
Dankie Piet, vir al die songs. Jy is altyd in ons harte
Dis baie hardseer. Hy lewe voort deur sy musiek, vir ewig. Rus in vrede Piet.
This man's voice was very very special, so calming - Johan Marais South Africa
so much sadness & helplessness
Van die beste in die land ooit' Sien jou weer! Piet
So so mooi!
Ophou tel hoeveel shows.........Dankie Piet, ons het 30 jaar 'n pad gestap. Ék gaan nog 30 jaar stap met jou, as ek kan
Ruhe in Frieden Piet.
R.I.P Dear Piet...♥
Kon jou verf teeni muur as inspirasie van kunstenaar tot kunstenaar.... Barrel&Blues Swellendam..... Dankie mooi kitaar, lirieke.... Stem passie.....
Dankie vir jou nalatenskap......
......ek dink iemand wat nie in die bosoorlog dae en Piet geken het in sy kaalvoet dae nie sal hom nie 100% verstaan nie. Rowwe ou rocker met n snaakse hart en haetseer liedjies ook en dalk ook net n bietjie van die kwaad in hom wat ons ou manne vandag ervaar na die oorlog nie. Eintlik was hy n diep ou.
R.I.P
Piet Botha.
:(
RIV Piet, dankie vir al die jare se opregte musiek
Jy is 'n legende vriend mens se mens, weet jou musiek golf in die hemele en jou stem diep hier by ons. Rus in vrede
So Mooi!
RIP Piet
Muito obrigado! Você é genial 🎉
Smart ou gewees. Ek onthou sy shows by Pta noord. Baie insperasie gegee sonder om n woord te se. Net op te tree was goed genoeg
Mis jou Piet
Rus in vrede bra Piet. Gaan jou vreeslik mis!
Ai, hoe mis ek die groot man. Van die joints by die Boston in Bellville tot die laataand R6.66 burgers by die Alaskan. Sy ster sal nooit verskiet nie. Fan for life
So mooi mens
Suid-Afrika se Willie Nelson?
Did anyone else also think the visual reference at 0:47 - 0:58 is Piet following Koos du Plessis in the sunset light?
Thank you, now I do!
Rus in vrede .Jou musiek was uit die boonste klas .Ek het al jou musiek geluister talentvol. Ons mis jou verskriklik baie.
😪🙏
ai.. dankie Oom Piet
Shockingly, subtly striking!
Dankie Piet - ek leer jou nou eers ken maar ek wil saam sing - ja... waar gaan dit alles heen?
RIP
Wat n Diep Song.!!!!!
Rip
Rus sag oom Piet
See you in the next life😇
JInne tog maar die trane loop vandag.
❤️
Pragtig gedoen
Ek Gaan hom mis. Veral d Kuiers by hangklip
Goeienag generaal😓
So jammer ek eers so laat na sy musiek geluister het
Wat n legend was hy ...RIV
n pragtige siël
Pragtig Piet die vrysiel. RIV.
dankie
Augustus 2024...Kaapstad.
Is er iemand die mij de tekst kan bezorgen? Afrikaans is toch wel anders dan Nederlands....
Piet, kan nie glo ek ontdek nou eers jou songs nie....
gelukkig is dit nog nie te laat vir ons nie, daar is soveel mooi songs wat Piet hierdie wêreld ingetoor het om te ontdek
Die Ironie is poëties
Dis so sad. Sal sy musiek verlang.
Snaaks as n mens na die einde kom hoe hulle die Here erken. Johnny Cash bev.

fokkit