Dagse dis Ron hierso (geweese eienaar met Pat ...Bampas Coffee Shop 😊)...ons bly nou in England en ek het n klein Biltong beesigheid wat ek so pas begin het...ons verskaf n besige slaghuis in West Moors en het nou net op Jou pos op biltong afgekom...lekker I'm jou te sien en alles van die beste... Wesley het nou 3 kinders en doen baie goed in Dubai...😊
Ek het n vraag wat ek hoop iemand kan antwoord. In Canada weet hulle nie wat silverside is nie. Wat ek kan af ly is dat die silverside deel is van die boud. Hier ken hulle hom as n hele "round". nou die round is in twee gedeeltes. "Top round" en "botton round". wat ek probeer verstaan is of die silver side deel is van die "top round" of die "bottom round"? Ek het nou al n hele top round gekoop en probeer slag maar dit lyk nie vir my soos die regte snit nie. Kyk eks nie n slagter nie. Maar nou ja biltong is biltong so n honger man eet. Ek wil net volgende keer die regte snit koop. Ek het nou al noord amerikaanse grafieke bekyk van waar op die bees die top en bottom round is, en dan die europese grafiek oor waar die silversides. met die europese figure kry ek gemengde informasie. Party se die silverside sit bo teen die rug (so top round), en ander se onder bo die shank. Party van die europese grafieke se ook die topside sit naaste aan die stert, maar ander se silverside sit naaste aan die stert? Eks verskriklik deurmekaar. Laas to ek die Top Round gekoop het was my biltong stukke baie breed. Nie noodwendig n probleem nie, maar ek weet dit is verkeerd. Noord amerikaanse grafiek: www.thespruceeats.com/thmb/UdTrZdrrP0FMFFNixYc9vGKlDmc=/1500x1000/filters:no_upscale():max_bytes(150000):strip_icc()/SPR_995304-cuts-of-beef-chuck-loin-rib-brisket-and-more_Round-5a8b30ae43a103003604c98b.png Europese grafiek 1: lambandbeef.com/img/animal/beef.png Europese grafiek 2: www.stanforthbutchers.co.uk/wp-content/uploads/2017/06/beef-cuts.png Europese grafiek 3: www.fleskmeats.com/images/cow2.jpg
Ek sit self in Canada en het ook kopgekrap oor die snitte. Ek dink die een wat hy daar sny sonder die vet is wat hulle hier in Canada verkoop as eye of round. Bietjie boring want ek hou van vet maar dis n maklike snit om in biltong stukke te sny. Costco het gereeld groot stukke van dit alhoewel dit bietjie duur is bir my. Op die ou end gaan dit vir my oor prys en "snybaarheid" van die vleis. So enige vleis wat goedkoop is en maklik is om in lang repe te sny werk vir my ideaal vir biltong. Dis ook nie so algemeen hier om n slagter te kry wat vir jou sny wat jy wil he nie, jy koop maar wat jy op die rak sien. So enige tipe roast wat hulle in groot stukke vir jou kan sny en wat half een hele ding is werk goed. Ek het al met top sirloin, top round, bottom round en eye of round lekker biltong gemaak. Bottom round werk vir my baie goed en ek dink dis omdat hy ook snybaar is in groter stukke. Oor die algemeen is my pryspunt $10pkg en onder vir biltong.
Silverside is Bottom round in Noord Amerika. Topside is Top Round. Jy kan ook biltong maak van Striploin, maar dit is natuurlik bietjie duurder. Sny die striploin in die lengte om saam met die grein te sny.
very well everything wrong the meat should first be put in an apple cider vinegar and together with a sauce for 1 hour afterwards it can be seasoned and then hang up to dry but not so that's all wrong
You DO NOT CUT AGAINST THE GRAIN when making Biltong.
That is the most delicious biltong I've ever seen in my entire life it practically brought tears of Joy to my eyes
Great video and simple recipe. Tried and tested
Very professional 🤙🏾🤙🏾🤙🏾😎
Een van die beste biltong maak videos op TH-cam. Groete vanuit Nieu-Seeland.😊
Erg leuke video! Groeten uit Nederland!
I like the way you make your bilton meat ❤❤
I can't understand you mate but looks good 👌
Dagse dis Ron hierso (geweese eienaar met Pat ...Bampas Coffee Shop 😊)...ons bly nou in England en ek het n klein Biltong beesigheid wat ek so pas begin het...ons verskaf n besige slaghuis in West Moors en het nou net op
Jou pos op biltong afgekom...lekker I'm jou te sien en alles van die beste... Wesley het nou 3 kinders en doen baie goed in Dubai...😊
You would get so much more likes if you explained in English, sir.
good video.
Great vid. Dankie.
Lekker man....lekker✋🏻
lekker man👍👍
Yummy 😋
And biltong can be frozen to trap in your preferred moisture preference!
I thought the guy was speaking English at first but just in a really thick accent.
Lekker man
Maak nog videos asb Edu
Ek het n vraag wat ek hoop iemand kan antwoord. In Canada weet hulle nie wat silverside is nie. Wat ek kan af ly is dat die silverside deel is van die boud. Hier ken hulle hom as n hele "round". nou die round is in twee gedeeltes. "Top round" en "botton round". wat ek probeer verstaan is of die silver side deel is van die "top round" of die "bottom round"? Ek het nou al n hele top round gekoop en probeer slag maar dit lyk nie vir my soos die regte snit nie. Kyk eks nie n slagter nie. Maar nou ja biltong is biltong so n honger man eet. Ek wil net volgende keer die regte snit koop. Ek het nou al noord amerikaanse grafieke bekyk van waar op die bees die top en bottom round is, en dan die europese grafiek oor waar die silversides. met die europese figure kry ek gemengde informasie. Party se die silverside sit bo teen die rug (so top round), en ander se onder bo die shank. Party van die europese grafieke se ook die topside sit naaste aan die stert, maar ander se silverside sit naaste aan die stert? Eks verskriklik deurmekaar. Laas to ek die Top Round gekoop het was my biltong stukke baie breed. Nie noodwendig n probleem nie, maar ek weet dit is verkeerd.
Noord amerikaanse grafiek:
www.thespruceeats.com/thmb/UdTrZdrrP0FMFFNixYc9vGKlDmc=/1500x1000/filters:no_upscale():max_bytes(150000):strip_icc()/SPR_995304-cuts-of-beef-chuck-loin-rib-brisket-and-more_Round-5a8b30ae43a103003604c98b.png
Europese grafiek 1:
lambandbeef.com/img/animal/beef.png
Europese grafiek 2:
www.stanforthbutchers.co.uk/wp-content/uploads/2017/06/beef-cuts.png
Europese grafiek 3:
www.fleskmeats.com/images/cow2.jpg
Ek sit self in Canada en het ook kopgekrap oor die snitte. Ek dink die een wat hy daar sny sonder die vet is wat hulle hier in Canada verkoop as eye of round. Bietjie boring want ek hou van vet maar dis n maklike snit om in biltong stukke te sny. Costco het gereeld groot stukke van dit alhoewel dit bietjie duur is bir my.
Op die ou end gaan dit vir my oor prys en "snybaarheid" van die vleis. So enige vleis wat goedkoop is en maklik is om in lang repe te sny werk vir my ideaal vir biltong. Dis ook nie so algemeen hier om n slagter te kry wat vir jou sny wat jy wil he nie, jy koop maar wat jy op die rak sien. So enige tipe roast wat hulle in groot stukke vir jou kan sny en wat half een hele ding is werk goed. Ek het al met top sirloin, top round, bottom round en eye of round lekker biltong gemaak. Bottom round werk vir my baie goed en ek dink dis omdat hy ook snybaar is in groter stukke.
Oor die algemeen is my pryspunt $10pkg en onder vir biltong.
Silverside is Bottom round in Noord Amerika. Topside is Top Round.
Jy kan ook biltong maak van Striploin, maar dit is natuurlik bietjie duurder. Sny die striploin in die lengte om saam met die grein te sny.
@@michsmit2002 ba dankie! Ek gaan beslis die bottom round probeer volgende keer!
Biltong is NIE biltong nie sonder vet.
Afrikaans not Dutch!
very well everything wrong the meat should first be put in an apple cider vinegar and together with a sauce for 1 hour afterwards it can be seasoned and then hang up to dry but not so that's all wrong
Hou maar by die boere metode dit werk
What country you from?
Amazing that everything you just said is wrong😂