oggend manna, bekering

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 10

  • @myna-mararautenbach6533
    @myna-mararautenbach6533 6 หลายเดือนก่อน +1

    Amen dankie Pastoor wees geseend

  • @meisieduplessis8750
    @meisieduplessis8750 8 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir die kosbaare Manna vediening

  • @berniedemoel2456
    @berniedemoel2456 3 ปีที่แล้ว +2

    Good morning Pastor Pieter. I miss your messages every morning. I pray that the mighty healing hand of our Father is holding you and healing you. Bernie de Moel. Richards Bay. KZN

  • @maggidejay8717
    @maggidejay8717 3 ปีที่แล้ว +1

    Middag pastoor ons mis julle vertrou die operasie het goed afgeloop en u sterk mooi aan. Groete uit Hentiesbaai Namibia Jimmy en Margaret de Jay

  • @BIGMAMAUSA1
    @BIGMAMAUSA1 ปีที่แล้ว +1

  • @SteveClark-k9z
    @SteveClark-k9z 7 หลายเดือนก่อน

    Amen Jesus liefde

  • @dickpretorius6210
    @dickpretorius6210 3 ปีที่แล้ว +1

    Goeie more pastoor Pieter, ek luister al vir baie lank na oggend manna ek is 80 en ook maar probleempies met die gesondheid maar as ek hoor van ander mense se probleme kan ek net se dankie HERE dat u my elke dag deurdra. Pastoor Pieter jy gaan nou in vir die probleem aan jou oor dat hulle moet opereer, Ek wil almal vra wat na Oggend Manna luister saam in gebed sal gaan en na ons GROOT GENEESHEER vra om met u en die mense wat gaan opereer en die kwaad sal verweider sodat u volkome sal herstel want by ons GOD is daar volkome genesing. Sterkte en ons gebede sal heeltyd by wees want u het nog baie MANNA wat u moet saai sodat dit kan geoes word. Sterkte vir u en u vroutjie dick.

  • @desfourie1896
    @desfourie1896 3 ปีที่แล้ว +2

    Ek het elke oggend my boodskap via watsap gekry,agv nuwe foon die nr vrrloor, kan iemand help asb

    • @ronrieck866
      @ronrieck866  3 ปีที่แล้ว

      Dagsê Des, hier is die besonderhede vanaf die webwerf: 'as u egter die boodskappe daagliks per whats app direk wil ontvang om 05h00 kontak Past Pieter op 0828257572, of Wilna op 0723415365'. Word ook op Telegram versprei. Hoop jy kom reg daarmee. Groete, Ron

    • @SteveClark-k9z
      @SteveClark-k9z 7 หลายเดือนก่อน

      Amen Jesus liede🙏🙏🙏