Koerantbespreking | Andries Cornelissen - Bulletin | 15 Julie 2024

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 12 ก.ย. 2024
  • Koerantbespreking saam met Andries Cornelissen van Bulletin op Die GROOT Ontbyt, 15 Julie 2024.
    Artikel-skakels bespreek:
    1. www.news24.com...
    2. www.netwerk24....
    3. maroelamedia.c...
    4. www.netwerk24....
    5. maroelamedia.c...
    6. www.netwerk24....
    7. www.netwerk24....
    8. www.timeslive....
    9. www.timeslive....
    10. www.news24.com...
    #news
    #newspaper
    #AndriesCornelissen

ความคิดเห็น • 8

  • @KittieDehart
    @KittieDehart หลายเดือนก่อน

    Geen verskoning om n sluipmoord te pleeg nie. 13:26 13:28 Gelukkig was Hy onsuksesvol maar het tog n onskuldige mens se lewe geneem.

  • @janmoolman
    @janmoolman หลายเดือนก่อน +1

    Jy het glad nie jou huiswerk oor Crooks gedoen nie,b s

    • @andriescornelissen7215
      @andriescornelissen7215 หลายเดือนก่อน

      Stuur met graagte jou inligting aan wat geverifieer is en nie op Trump se sosiale media gepubliseer is nie.

    • @janmoolman
      @janmoolman หลายเดือนก่อน +1

      ​@@andriescornelissen7215haan kyk o.a na Roya news en die youtube video wat omgaan oor sy video waar hy se hoe hy Trump en Replicans haat ens.

    • @andriescornelissen7215
      @andriescornelissen7215 หลายเดือนก่อน

      ​@@janmoolmanVideo is reeds bevestig as nie Crooks nie - selfs die FBI het dit gesê - dis die video waarna die obskure Roya News verwys vanuit Jordanië. Google is jou vriend.

  • @tersiamarais5191
    @tersiamarais5191 หลายเดือนก่อน

    Doen beter navorsing. Cooks het n lang agtergrond van boelie en onstabiliteit

    • @frikkieerasmus9487
      @frikkieerasmus9487 หลายเดือนก่อน +1

      Ek hou baie van julle program maar die verslaggewing oor vsa politiek is sub standaard en ongegrond. Gaan doen behoorlike navorsing moenie net cnn se hooftrkke kyk en dan daaroor berig nie

    • @andriescornelissen7215
      @andriescornelissen7215 หลายเดือนก่อน

      Dis Crooks - en ek het verwys na die boelie-bewerings - stuur met graagte jou geverifieerde inligting aan wat elders as Trump se sosiale media gepubliseer is.