Prontuit: Dana Snyman- Segment 2, 28 Augustus 2017

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 16 ต.ค. 2024
  • Dana Snyman is een van Afrikaans se bekendste reisskrywers. Op pad, sy jongste boek, is in ‘n onlangse resensie in die Afrikaanse dagblaaie beskryf as “‘n reis na die siel”. Dis ‘n aangrypende boek oor hoop, wanhoop en die Suid-Afrikaanse landskap.
    Wees deel van kykNET se TH-cam kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

ความคิดเห็น •