Baie dankie, ds. Opperman. Dit vra vandag "guts" om 'n eerlike preek te lewer. U kry dit uitmuntend reg. Mag die HERE u seën in hierdie moeilike taak om die skape op die regte pad te hou en die bokke te laat terugkeer van die breë weg wat hul tans bewandel.
Ons stel belang in ons kykers. Laat weet ons asb wie jy is en in watter land jy woon. Hoe het jy op ons kanaal afgekom? Hoe lank kyk jy al na ons video's? Hoe gereeld kyk jy na ons video's? Selfs 'n foto is baie welkom! Kan ook inligting vertroulik stuur na reformeer@gmail.com Ons doen navorsing vir ons TH-cam bekendstellingsfilmpie. Sou jy dit oorweeg om grootasb ons toe te laat om ‘n foto van jou te gebruik op ons kanaal, Woorde uit sy Woning? Ons is besig om foto’s te versamel van ons kykers dwarsoor die wêreld. Ons wil dit gebruik in ‘n 1 minuut bekendstellings/lokfilm op die hoofblad van ons kanaal. Ons sal baie bly wees as jy sou inwillig en vir ons ‘n foto van jou kan stuur met ‘n herkenbare /interessante agtergrond uit die omgewing waar jy woon. Laat weet ons asb. U kan die inligting en foto stuur na reformeer@gmail.com
Dit is voorwaar net soos jy sê baie dankie ds jy het vandag lig gewerp op n saak wat vir mense en veral ouers met skoolgaande kinders groot vertwyfeling bring en dan natuurlink die probleem van sodonomie wat ek sien baie sterkte ds Gustav mag God die woorde wat by jou lippe uitgaan seën
Baie dankie ds Opperman, ek is veral dankbaar dat u ook die ander vervloekings noem wat die kerk binnegedring het : egskeiding, voorhuwelikse seks, ongetrouheid, ens. U vra of die kerk nou ‘n aanpassing moet doen om hierdie lidmate te behou nie. Dit laat my wonder, het hierdieselfde kerk nie aanpassings gemaak om egskeidings toe te laat nie, was daar nie kerklike tug teen egskeidings egpare in die jare 70’s nie? Word geskeide mense nou aanvaar en hulle mag maar net weer trou in die kerk, hoeveel gesinne en families word nie hierdeur geraak nie in vandag se samelewing nie? Die bybel is tog baie baie duidelik wanneer egskeiding bespreek word, tog het die kerk so aangepas by dit en het dit so ‘n algemene ding geword dat die oorgrote meerderheid huwelike in vandag se tyd in egskeiding eindig. My ander vraag is, hoekom beroep die meerderheid mense net hulle uitspraak teen homoseksuele mense , alleenlik hierdie kwessie word soveel aandag aan gegee terwyl Paulus ‘n hele lys van sondes noem en die res van die lys van sondes word altyd net so toevallig genoem en nooit word daar werklik ooit op die res van die lys gefokus nie. Terloops, ek het iewers elders gelees dat die kerk nie aanvaar dat daardie lys van sondes eers as ‘n volledige lys moet beskou word nie. En ‘n ander ding wat my kwel, Romeine 1 word genoem dat hierdie mense wat God oorgee aan hierdie drange, dit is mense wat beelde in die plek van God stel wat lyk soos vergangklike mense, voëls , diere of slange. Wie is hierdie mense? Ek weet van geen homoseksuele mense wat slange of voëls of diere in die plek van God stel nie, hulle is mense wat God opreg aanbid en deur ‘n bittere stryd gaan wanneer hulle bewus word van homoseksuele neigings, maar nêrens in hulle lewe het hulle probeer of ooit daaraan gedink het om God se beeld gelyk te stel aan ‘n slang of ‘n voël of ‘n mens, hoe word hierdie woorde van Paulus dan verklaar en hoekom word daar so min aandag gegee aan hierdie deel van die skrif want dit wil vir my voorkom dat Paulus ‘n baie duidelike onderskeid maak in hierdie gedeelte van die tiepe mense waarna hy verwys en die tiepe mense wat God oorgee aan hulle drange omdat hulle slange, diere, voëls aanbid het en so die straf oor hulleself gebring het. Hoekom word hierdie dinge nooit uitgelig in die preke nie en wat is dan die betekenis daarvan? Ek sal dit baie waardeer as u my hieroor kan inlig.
Weereens dank aan u vir die suiwer woord verkondiging.Die God aangestelde profeet Hosea het al in antieke tye voorspel en n oordeel uitgespreek oor die priesters wat hul doel versaak het in Hosea 4 (Die priesters het die Here verlaat)die hoofklag is dat die priesters hul belangrikste taak nagelaat het,naamlik om die volk tot toewyding AAN KENNIS VAN DIE HERE te onderrig na te laat.Hoe meer priesters daar is,hoe meer sondig hulle teen God,hulle teer op die sonde van die volk.
@AndyUnderhile, thank you so much for your feedback and perseverence to follow the subtitels. We appreciate. Do tell us more about yourself, if you are willing. You can contact us at reformeer@gmail.com We take an interest. Do visit out website woordeuitsywoning.com where there are more sermons and videos with subtitels.
Willem Petzer, Hoe het jy op ons kanaal afgekom? Hoe lank kyk jy al na ons video's? Hoe gereeld kyk jy na ons video's? Ons doen navorsing vir ons TH-cam bekendstellingsfilmpie. Sou jy dit oorweeg om grootasb ons toe te laat om ‘n foto van jou te gebruik op ons kanaal, Woorde uit sy Woning? Ons is besig om foto’s te versamel van ons kykers dwarsoor die wêreld. Ons wil dit gebruik in ‘n 1 minuut bekendstellings/lokfilm op die hoofblad van ons kanaal. Ons sal baie bly wees as jy sou inwillig en vir ons ‘n foto van jou kan stuur met ‘n herkenbare /interessante agtergrond uit die omgewing waar jy woon. Laat weet ons asb. U kan die inligting en foto stuur na reformeer@gmail.com
Maar wat se Jesus ... Hy is tog die Woord ... en die Woord was by God en die Woord was God. Hy het sulke gedrag verbied ... en die Woord se 'n ewigheid in die Hel wag op diesulkes. Ons kan maar net bid vir mekaar.
Baie dankie Ds Opperman vir die suiwer bediening van ons Skepper se Woord. Ons benodig voorwaar baie meer Leraars soos u. Mag God u seën met u bedieningswerk en bowenal, mag Hy u versterk om sterk te bly staan.

Dankie dankie dankie Ds. dat U bereid is om vir sy lidmate die WEG WAARHEID en die LEWE deur te gee... dit is wanneer een wat JESUS lief kan voel die liefde van JESUS in U Ds. dan kan ek uit my hart se ek is lief vir U.. die boodskap wat U deurgee is so waar.. Ek luister gladnie meer rsg dienste nie omdat ek nie weet wie of wat die ds is..U WOORD word vandag by baie mense ge - respekteer ...mag ABBA U ryklik SEEN..
We are interested in our viewers. Please let us know who you are and in which country you live. How did you find our channel? How long have you been watching our videos? How often do you watch our videos? Even a photo is welcome! Can also send confidential information to reformeer@gmail.com We do research for our TH-cam launch movie.
Ek bly in Suid-Afrika. Ek het hierdie video gevind terwyl ek navorsing gedoen het vir 'n roman wat ek skryf. Ek hoop hierdie inligting help. Baie geluk met die TH-cam launch fliek!
Albert, you wrote an excellent Afrikaans reply! We do appreciate your feedback. You are the first Polish person to react on one of our video's. Congratulations! We would like to hear more about yourself .... should you care to tell us about yourself. You can contact us by email: reformeer@gmail.com We are researching our international viewers for the 1 minute video to introduce our channel. We are trying to locate satisfied viewers in various parts of the world to participate by sending us a photo of themselves in their local surroundings. Would you please consider sending us a pic and more info about yourself? You can email us at reformeer@gmail.com. We would be very pleased if you agree.
Baie dankie, Paulo, ook van my af. Ons waardeer jou terugvoer. Vraag: Ons stel belang in ons kykers. Laat weet ons asb wie jy is en in watter land jy woon. Hoe het jy op ons kanaal afgekom? Hoe lank kyk jy al na ons video's? Hoe gereeld kyk jy na ons video's? Selfs 'n foto is baie welkom! Kan ook inligting vertroulik stuur na reformeer@gmail.com Ons doen navorsing vir ons TH-cam bekendstellingsfilmpie. Sou jy dit oorweeg om grootasb ons toe te laat om ‘n foto van jou te gebruik op ons kanaal, Woorde uit sy Woning? Ons is besig om foto’s te versamel van ons kykers dwarsoor die wêreld. Ons wil dit gebruik in ‘n 1 minuut bekendstellings/lokfilm op die hoofblad van ons kanaal. Ons sal baie bly wees as jy sou inwillig en vir ons ‘n foto van jou kan stuur met ‘n herkenbare /interessante agtergrond uit die omgewing waar jy woon. Laat weet ons asb. U kan die inligting en foto stuur na reformeer@gmail.com
Die is hoe ek kerk ken, hoe my oorlede oupa altyd gepreek het. Dis jammer dat daar nie meer kerke in ons omgewing is soos die, ons kerke is net daar om die mens gelukkig te hou, maar nie vir God nie.
Dankie vir jou terugvoer, Barend. Jy is reg. Hierdie boodskap is nie gewild nie. Dit gaan teen die stroom. Vertel ons asb meer oor jouself. Waar woon jy? In watter kerkverband is jy? Het jy al voorheen na ons kanaal gekyk? Ons stel belang in ons kykers. Indien jy verkies, kan jy ons persoonlik epos by reformeer@gmail.com
Ons stel belang in ons kykers. Laat weet ons asb wie jy is en in watter land jy woon. Hoe het jy op ons kanaal afgekom? Hoe lank kyk jy al na ons video's? Hoe gereeld kyk jy na ons video's? Selfs 'n foto is baie welkom! Kan ook inligting vertroulik stuur na reformeer@gmail.com Ons doen navorsing vir ons TH-cam bekendstellingsfilmpie. Sou jy dit oorweeg om grootasb ons toe te laat om ‘n foto van jou te gebruik op ons kanaal, Woorde uit sy Woning? Ons is besig om foto’s te versamel van ons kykers dwarsoor die wêreld. Ons wil dit gebruik in ‘n 1 minuut bekendstellings/lokfilm op die hoofblad van ons kanaal. Ons sal baie bly wees as jy sou inwillig en vir ons ‘n foto van jou kan stuur met ‘n herkenbare /interessante agtergrond uit die omgewing waar jy woon. Laat weet ons asb. U kan die inligting en foto stuur na reformeer@gmail.com
Die Woord van God sal nie leeg terugkeer nie, maar vervul dit waartoe Hy dit stuur. Nietemin kan ek nie help om te dink aan die woorde van Jesus toe Hy gevra het of daar nog geloof sou wees onder ons wanneer Hy terugkeer nie. Ons het sy redding daagliks nodig en is dankbaar vir sy getrouheid wanneer ons ontrou geword het. Dankie vir hierdie baie nodige boodskap. Mag vele hierna kyk en ag slaan.
Baie dankie, @Sheugnet Jones, ook van my kant. Ons waardeer jou terugvoer en ondersteuning. Ons stel belang in ons kykers. Laat weet ons asb wie jy is en in watter land jy woon. Hoe het jy op ons kanaal afgekom? Hoe lank kyk jy al na ons video's? Hoe gereeld kyk jy na ons video's? Selfs 'n foto is baie welkom! Kan ook inligting vertroulik stuur na reformeer@gmail.com Ons doen navorsing vir ons TH-cam bekendstellingsfilmpie. Sou jy dit oorweeg om grootasb ons toe te laat om ‘n foto van jou te gebruik op ons kanaal, Woorde uit sy Woning? Ons is besig om foto’s te versamel van ons kykers dwarsoor die wêreld. Ons wil dit gebruik in ‘n 1 minuut bekendstellings/lokfilm op die hoofblad van ons kanaal. Ons sal baie bly wees as jy sou inwillig en vir ons ‘n foto van jou kan stuur met ‘n herkenbare /interessante agtergrond uit die omgewing waar jy woon. Laat weet ons asb. U kan die inligting en foto stuur na reformeer@gmail.com
Dankie, @JeanKorff. Waardeer jou terugvoer. Dis vir ons kosbaar om kontak te maak met kykers wat baat vind by die video's. Vriendelike groete, Ina en Gustav
Ja Ds Opperman, ek het respek vir jou met die preek. Dis hier naby my wat hierdie onheilighede aangaan onder die wakende oog van vele prekante en ń afgetrede moderator. Jy dalk kan hiermee loskom en jou amp behou, maar Vader in die hemel weet dit, laat jou nou net geloofs (groot) doop. Dan sal jy jou goedjies moet pak en loop. Wees eerder gay wees goedgesind, baie veiliger.
Ds, ek is nie n baie skerp spreeker nie, maar wat ek in die lewe geleer is gaan met al jou mag en krag, op die probleem af in die naam van Jesus, en bestraf, dit wat verkeert is. Hoe dom moet jy wees, die Here het 2 Steve met vuur en swaal laat vergaan, as gevolg van Gay liefhebbers.
Ai Ds, Gustav. Jy is 'n leraar so na my hart. Dit is 'n vervulling om na jou boodskap te luister. Die leraars of kerk leiers wat jy van praat is volop in ons gemeentes. Ek noem hulle verleiers of misleidende leeraars. Ek gaan dit nou ook somer regiut sê hulle almal behoort of beoefen vrymeselary. Hierdie siekte kom van ouds af en nie net vandag nie en ons kerke is vervuil van dit. Dit is hoekom dit in ons land gaan soos nou. Detreonomium 28 sê Vader "JAHWE" vir ons wat wag en gaan gebeur en wat is aan die gebeur. Baie dankie vir jou uitmuntende boodskappe. Hou so vol. Ek hoop en glo jou gemeeente waardeer jou. As hulle nie dan trap jy daar op baie elte. Seën groete.
Almal moet asseblief Dr E Michael Jones se boek, "Libido Dominandi: Sexual liberation and political control" koop en lees om die huidige probleem te verstaan. Dis 'n baie goeie boek.
Ds Opperman baie dankie vir so n mooi preuk, ons Dominees moet die waarheid vir die gemeentes preuk of hulle daarvan hou of nie. Dit is GOD se wil om die waarheid te preuk. Die Jan Pierewiets wat nie daarvan hou nie, is hulle wat nie die waarheid wil hoor nie.
Ons stel belang in ons kykers. Laat weet ons asb wie jy is en in watter land jy woon. Hoe het jy op ons kanaal afgekom? Hoe lank kyk jy al na ons video's? Hoe gereeld kyk jy na ons video's? Selfs 'n foto is baie welkom! Kan ook inligting vertroulik stuur na reformeer@gmail.com Ons doen navorsing vir ons TH-cam bekendstellingsfilmpie. Sou jy dit oorweeg om grootasb ons toe te laat om ‘n foto van jou te gebruik op ons kanaal, Woorde uit sy Woning? Ons is besig om foto’s te versamel van ons kykers dwarsoor die wêreld. Ons wil dit gebruik in ‘n 1 minuut bekendstellings/lokfilm op die hoofblad van ons kanaal. Ons sal baie bly wees as jy sou inwillig en vir ons ‘n foto van jou kan stuur met ‘n herkenbare /interessante agtergrond uit die omgewing waar jy woon. Laat weet ons asb. U kan die inligting en foto stuur na reformeer@gmail.com
Baie dankie vir die boodskap ds Opperman, dit roep mens op om knaend die Onse Vader te bid sodat ons nie in versoeking kom nie. Dit is vir my partykeer moelik om te onderskei tussen die skandelike sonde self en die menslike veroordeling van die persoon wat die skandelike sonde pleeg, want, “die maat waarmee jy oordeel, sal jy geoordeel word”. Ek hoor graag van u.
Baie dankie vir jou kommentaar, Wilma Swanepoel. Dit is so dat mense verwerp kan word, ipv die kleed wat besoedel is. Dis die sonde wat gehaat moet word en aan die sondaar moet die evangelie met liefde bedien word. Dit beteken egter nie dat mens nie mag "oordeel nie, want die maat waarmee jy oordeel, sal jy geoordeel word." Een van die vrugte van die Heilige Gees is juis die vermoe om te kan onderskei. Ons moet kan onderskei tussen kwaad en goed, reg en verkeerd, volgens Bybelse norme. Dit is wat die Bybel van elke gelowige verwag. As ons nie mag praat oor wat verkeerd is nie, omdat ons almal steeds sondig, sal niemand vermaan of reggehelp kan word nie. Dit is dan juis nie liefdevol nie. Die grootste fout om te maak, is om mense onder die wanindruk te bring dat God almal lief het, ongeag of ons berou het oor ons sondes en dit bely en ons daarvan afkeer. Dit red niemand nie. Dit bring mense net onder 'n valse gerustheid, wat vandag in baie kerke die geval is. En dit klink baie liefdevol, maar die uiteinde is die pad van die dood. Die ander aspek van die probleem van die homoseksuele sonde is dat dit vandag in die media en in kerke geklassifiseer word as 'n orientasie. Daarmee word dit geregverdig om dit in 'n aparte kategorie te plaas, waarvoor spesiale toegewings gemaak moet word. Sonde is sonde. Of dit diefstal, moord, of egbreek is, of homoseksuele gedrag. Eintlik val homoseksuele sondes, buite-egtelike saamwonery, en al die ander seksuele wanpraktyke (pornografie en kinderpornografie) en nog erger uitwasse, almal onder een kategorie in die Bybel: die Bybel noem dit hoerery. Dit is alles vir die Here 'n gruwel. So, dis belangrik om uit te wys dat homoseksualiteit nie 'n ander soort verskynsel is nie, maar deel van die algemene groepering van sondes. Sondes wat almal bely en erken moet word en van afgesien moet word. Wat wel duidelik is in Romeine is dat hierdie seksuele wanpraktyke reeds deel is van die oordeel van God vandag in die wereld. Maar dit sluit nie uit dat daar vergifnis en verlossing kan wees vir daardie sondaar, soos vir enige ander sondaar nie. Gesels gerus verder.
Dankie vir jou reaksie, @Muhammed Saif Khan. Jy is reg. Daardie tekse is belangrik. (Lev 20:13 ipv 20:30.) Kyk gerus na ons Romeinereeks: Reg voor God/Justified. Verskeie van die video's in die reeks het Engelse en Afrikaanse onderskifte. Dit gaan in diepte oor die saak. Sien bv die video: Of Malligheid, of Waarheid/Fact or Farce? Roman series#1 th-cam.com/video/_4qI9AOpmbQ/w-d-xo.html en Waarsku as jy omgee! Warn if you care! Roman Series#2 th-cam.com/video/hV7Qw0OZgS0/w-d-xo.html
Mag Die Here ons land en kerke skoon maak van hierdie duiwelse werk en 'n skeiding bring tussen die wat Hom in waarheid dien en die wat gebrandmerk is in hulle gewete. Mag die wat 'n gewete het, nie meer langer vals beskuldig word van onverdraagsaamheid teenoor die wat duidelik godhaters is en self nie geregthigheid kan verdra nie.
@@pieterdupreez8355 Ja darm kan ek met trots se ek eet nie chacolate bars nie, en ek doen wat n opregte biologiese man doen, ek Trou met n vrou, en ons maak n family. Jou hol is n plek waar kak uitkom, n exit point. Not a entry point. Fokkin siek man. Sodom en gamorra het so n effense voorsmakie gehad. wens hulle het nog gelewe dan kon jy een van hulle vra hoe ganit met die ander hase, vatsek man
Baie dankie, ds. Opperman. Dit vra vandag "guts" om 'n eerlike preek te lewer. U kry dit uitmuntend reg. Mag die HERE u seën in hierdie moeilike taak om die skape op die regte pad te hou en die bokke te laat terugkeer van die breë weg wat hul tans bewandel.
Dankie vir jou bemoediging Albert.
Ons stel belang in ons kykers. Laat weet ons asb wie jy is en in watter land jy woon. Hoe het jy op ons kanaal afgekom? Hoe lank kyk jy al na ons video's? Hoe gereeld kyk jy na ons video's? Selfs 'n foto is baie welkom! Kan ook inligting vertroulik stuur na reformeer@gmail.com Ons doen navorsing vir ons TH-cam bekendstellingsfilmpie. Sou jy dit oorweeg om grootasb ons toe te laat om ‘n foto van jou te gebruik op ons kanaal, Woorde uit sy Woning? Ons is besig om foto’s te versamel van ons kykers dwarsoor die wêreld. Ons wil dit gebruik in ‘n 1 minuut bekendstellings/lokfilm op die hoofblad van ons kanaal. Ons sal baie bly wees as jy sou inwillig en vir ons ‘n foto van jou kan stuur met ‘n herkenbare /interessante agtergrond uit die omgewing waar jy woon. Laat weet ons asb. U kan die inligting en foto stuur na reformeer@gmail.com
Dit is voorwaar net soos jy sê baie dankie ds jy het vandag lig gewerp op n saak wat vir mense en veral ouers met skoolgaande kinders groot vertwyfeling bring en dan natuurlink die probleem van sodonomie wat ek sien baie sterkte ds Gustav mag God die woorde wat by jou lippe uitgaan seën
Ek bewonder u vir u moed om so helder en duidelik die probleme aan te spreek. En rigting aan te dui. Baie dankie. Seënwense. Ria Mulder
Dankie Gustav
Wonderlike preek Vir die wêreld.
Baie dankie ds Opperman, ek is veral dankbaar dat u ook die ander vervloekings noem wat die kerk binnegedring het : egskeiding, voorhuwelikse seks, ongetrouheid, ens. U vra of die kerk nou ‘n aanpassing moet doen om hierdie lidmate te behou nie. Dit laat my wonder, het hierdieselfde kerk nie aanpassings gemaak om egskeidings toe te laat nie, was daar nie kerklike tug teen egskeidings egpare in die jare 70’s nie? Word geskeide mense nou aanvaar en hulle mag maar net weer trou in die kerk, hoeveel gesinne en families word nie hierdeur geraak nie in vandag se samelewing nie? Die bybel is tog baie baie duidelik wanneer egskeiding bespreek word, tog het die kerk so aangepas by dit en het dit so ‘n algemene ding geword dat die oorgrote meerderheid huwelike in vandag se tyd in egskeiding eindig. My ander vraag is, hoekom beroep die meerderheid mense net hulle uitspraak teen homoseksuele mense , alleenlik hierdie kwessie word soveel aandag aan gegee terwyl Paulus ‘n hele lys van sondes noem en die res van die lys van sondes word altyd net so toevallig genoem en nooit word daar werklik ooit op die res van die lys gefokus nie. Terloops, ek het iewers elders gelees dat die kerk nie aanvaar dat daardie lys van sondes eers as ‘n volledige lys moet beskou word nie. En ‘n ander ding wat my kwel, Romeine 1 word genoem dat hierdie mense wat God oorgee aan hierdie drange, dit is mense wat beelde in die plek van God stel wat lyk soos vergangklike mense, voëls , diere of slange. Wie is hierdie mense? Ek weet van geen homoseksuele mense wat slange of voëls of diere in die plek van God stel nie, hulle is mense wat God opreg aanbid en deur ‘n bittere stryd gaan wanneer hulle bewus word van homoseksuele neigings, maar nêrens in hulle lewe het hulle probeer of ooit daaraan gedink het om God se beeld gelyk te stel aan ‘n slang of ‘n voël of ‘n mens, hoe word hierdie woorde van Paulus dan verklaar en hoekom word daar so min aandag gegee aan hierdie deel van die skrif want dit wil vir my voorkom dat Paulus ‘n baie duidelike onderskeid maak in hierdie gedeelte van die tiepe mense waarna hy verwys en die tiepe mense wat God oorgee aan hulle drange omdat hulle slange, diere, voëls aanbid het en so die straf oor hulleself gebring het. Hoekom word hierdie dinge nooit uitgelig in die preke nie en wat is dan die betekenis daarvan? Ek sal dit baie waardeer as u my hieroor kan inlig.
Ek leer Afrikaans. Baie dankie vir die video. Groete uit die Verenigde State.
Wonderlik! Ons is aangenaam verras deur jou reaksie. Baie dankie. Ina en Gustav Opperman.
Vertel ons gerus meer omtrent uself. Vriendelike groete, Ina Opperman
Baie dankie vir die ware boodskap Ds.Opperman. Dit is baie skaars in hierdie siek wêreld. Goedheid en Guns en wees veilig. Pastoor John Strydom.
Baie dankie Ds dat U nie bang is om GOD se WOORD reg uit te dra ...daar is baie min predikers wat dit sal doen ... mag ABBA U ryklik SEEN
@SusanSwartz, baie dankie vir jou terugvoer en seenwense. Dis vir ons baie bemoedigend. Gesels gerus met ons by reformeer@gmail.com
Weereens dank aan u vir die suiwer woord verkondiging.Die God aangestelde profeet Hosea het al in antieke tye voorspel en n oordeel uitgespreek oor die priesters wat hul doel versaak het in Hosea 4 (Die priesters het die Here verlaat)die hoofklag is dat die priesters hul belangrikste taak nagelaat het,naamlik om die volk tot toewyding AAN KENNIS VAN DIE HERE te onderrig na te laat.Hoe meer priesters daar is,hoe meer sondig hulle teen God,hulle teer op die sonde van die volk.
Praise God for this message. It's worth watching even if you have to read the whole text.
@AndyUnderhile, thank you so much for your feedback and perseverence to follow the subtitels. We appreciate. Do tell us more about yourself, if you are willing. You can contact us at reformeer@gmail.com We take an interest. Do visit out website woordeuitsywoning.com where there are more sermons and videos with subtitels.
Amen ds dit kos n man van God met n ruggraad om so n boodskap te bring .Die Here seen u ryklik
Wonderlik, duidelik uiteengesit om te verstaan wat gaan vandag aan. Hoeveel mense loop nie met oogklappe rond nie. Dankie Ds.
Uitstekend Dominee! U gee Jong ouens soos ek baie hoop...
Dankie Willem. Sterkte en wysheid word jou ook toegebid in jou "bediening". Ons kyk gereeld.
Willem Petzer, Hoe het jy op ons kanaal afgekom? Hoe lank kyk jy al na ons video's? Hoe gereeld kyk jy na ons video's? Ons doen navorsing vir ons TH-cam bekendstellingsfilmpie. Sou jy dit oorweeg om grootasb ons toe te laat om ‘n foto van jou te gebruik op ons kanaal, Woorde uit sy Woning? Ons is besig om foto’s te versamel van ons kykers dwarsoor die wêreld. Ons wil dit gebruik in ‘n 1 minuut bekendstellings/lokfilm op die hoofblad van ons kanaal. Ons sal baie bly wees as jy sou inwillig en vir ons ‘n foto van jou kan stuur met ‘n herkenbare /interessante agtergrond uit die omgewing waar jy woon. Laat weet ons asb. U kan die inligting en foto stuur na reformeer@gmail.com
Maar wat se Jesus ... Hy is tog die Woord ... en die Woord was by God en die Woord was God. Hy het sulke gedrag verbied ... en die Woord se 'n ewigheid in die Hel wag op diesulkes. Ons kan maar net bid vir mekaar.
Leviticus 18:22
Baie dankie Ds Opperman vir die suiwer bediening van ons Skepper se Woord. Ons benodig voorwaar baie meer Leraars soos u. Mag God u seën met u bedieningswerk en bowenal, mag Hy u versterk om sterk te bly staan.
Baie dankie broeder, ons dink aan julle in julle stryd om standvastig te bly. Gesels ook van tyd tot tyd met broeder Chris Saayjman van die Kaap.
Saayman. Jammer! Vingerfout.
Ons is dankbaar vir predikers wat in vandag se dae nog die Woord in al sy waarheid verkondig en nie mense se ore streel nie.
@RiaanEsterhuizen baie dankie! Mag die Here ons lei in sy diens om sy Woord reg te sny en Hom alleen te verheerlik.
Ds Opperman daar is te veel predikers wat hul lidmate in die ore streel terwille van finansies en getalle. Dankie dat u die waarheid verkondig.
Dankie, Tess Riekert. Waardeer jou terugvoer. Gustav en Ina Opperman
Dankie Ds Gustav, laat Die Waarheid sny tot murg en been, siel hart en verstand, sodat die gemoed vernuwe word tot die Heerlikheid van Jesus Christus
Ons stel belang in ons kykers. Laat weet ons asb wie jy is en in watter land jy woon. Hoe het jy op ons kanaal afgekom? Hoe lank kyk jy al na ons video's? Hoe gereeld kyk jy na ons video's? Selfs 'n foto is baie welkom! Kan ook inligting vertroulik stuur na reformeer@gmail.com Ons doen navorsing vir ons TH-cam bekendstellingsfilmpie. Sou jy dit oorweeg om grootasb ons toe te laat om ‘n foto van jou te gebruik op ons kanaal, Woorde uit sy Woning? Ons is besig om foto’s te versamel van ons kykers dwarsoor die wêreld. Ons wil dit gebruik in ‘n 1 minuut bekendstellings/lokfilm op die hoofblad van ons kanaal. Ons sal baie bly wees as jy sou inwillig en vir ons ‘n foto van jou kan stuur met ‘n herkenbare /interessante agtergrond uit die omgewing waar jy woon. Laat weet ons asb. U kan die inligting en foto stuur na reformeer@gmail.com
Dankie dankie dankie Ds. dat U bereid is om vir sy lidmate die WEG WAARHEID en die LEWE deur te gee... dit is wanneer een wat JESUS lief kan voel die liefde van JESUS in U Ds. dan kan ek uit my hart se ek is lief vir U.. die boodskap wat U deurgee is so waar.. Ek luister gladnie meer rsg dienste nie omdat ek nie weet wie of wat die ds is..U WOORD word vandag by baie mense ge - respekteer ...mag ABBA U ryklik SEEN..
@SusanSwartz, baie dankie vir jou terugvoer en seenwense. Dit is vir ons baie bemoedigend. Ina en Gustav
Dankie dat u die moed het om die waarheid te praat , Baie dankie!
We are interested in our
viewers. Please let us know who you are and in which country you live. How did
you find our channel? How long have you been watching our videos? How often do
you watch our videos? Even a photo is welcome! Can also send confidential
information to reformeer@gmail.com We do research for our TH-cam launch movie.
Ek bly in Suid-Afrika. Ek het hierdie video gevind terwyl ek navorsing gedoen het vir 'n roman wat ek skryf. Ek hoop hierdie inligting help. Baie geluk met die TH-cam launch fliek!
Dankie Rashmika!😀
Baie dankie vir die Engelse vertaling menner.
Groete uit Polen!
Albert, you wrote an excellent Afrikaans reply! We do appreciate your feedback. You are the first Polish person to react on one of our video's. Congratulations! We would like to hear more about yourself .... should you care to tell us about yourself. You can contact us by email: reformeer@gmail.com
We are researching our international viewers for the 1 minute video to introduce our channel. We are trying to locate satisfied viewers in various parts of the world to participate by sending us a photo of themselves in their local surroundings. Would you please consider sending us a pic and more info about yourself? You can email us at reformeer@gmail.com. We would be very pleased if you agree.
Ek stel al lank al nie meer belang in n kerk want die kerke belieg ons. Ek lees my Bybel by my huis en bid.
As mens KAN moet mens lidmaat bly êrens, en HELP kapsie maak teen die valshede en flouheid van geloof.
Die waarheid sal jou vrymaak. Hou die waarheid vas. Dankie gesondheid.
Ons probeer aan die waarheid vashou, Paulo. Dis ook net genade.
Baie dankie, Paulo, ook van my af. Ons waardeer jou terugvoer.
Vraag: Ons stel belang in ons kykers. Laat weet ons asb wie jy is en in watter land jy woon. Hoe het jy op ons kanaal afgekom? Hoe lank kyk jy al na ons video's? Hoe gereeld kyk jy na ons video's? Selfs 'n foto is baie welkom! Kan ook inligting vertroulik stuur na reformeer@gmail.com Ons doen navorsing vir ons TH-cam bekendstellingsfilmpie. Sou jy dit oorweeg om grootasb ons toe te laat om ‘n foto van jou te gebruik op ons kanaal, Woorde uit sy Woning? Ons is besig om foto’s te versamel van ons kykers dwarsoor die wêreld. Ons wil dit gebruik in ‘n 1 minuut bekendstellings/lokfilm op die hoofblad van ons kanaal. Ons sal baie bly wees as jy sou inwillig en vir ons ‘n foto van jou kan stuur met ‘n herkenbare /interessante agtergrond uit die omgewing waar jy woon. Laat weet ons asb. U kan die inligting en foto stuur na reformeer@gmail.com
Die is hoe ek kerk ken, hoe my oorlede oupa altyd gepreek het. Dis jammer dat daar nie meer kerke in ons omgewing is soos die, ons kerke is net daar om die mens gelukkig te hou, maar nie vir God nie.
Dankie vir jou terugvoer, Barend. Jy is reg. Hierdie boodskap is nie gewild nie. Dit gaan teen die stroom. Vertel ons asb meer oor jouself. Waar woon jy? In watter kerkverband is jy? Het jy al voorheen na ons kanaal gekyk? Ons stel belang in ons kykers. Indien jy verkies, kan jy ons persoonlik epos by reformeer@gmail.com
Baie dankie Ds
Met besondere waardering dat u die ware Skrif gebruik en nie valse vertalings nie.
Groete vanuit Orania
Dankie Ds - Alle eer aan God!
Inderdaad, mag sy Naam verheerlik word.
Ons stel belang in ons kykers. Laat weet ons asb wie jy is en in watter land jy woon. Hoe het jy op ons kanaal afgekom? Hoe lank kyk jy al na ons video's? Hoe gereeld kyk jy na ons video's? Selfs 'n foto is baie welkom! Kan ook inligting vertroulik stuur na reformeer@gmail.com Ons doen navorsing vir ons TH-cam bekendstellingsfilmpie. Sou jy dit oorweeg om grootasb ons toe te laat om ‘n foto van jou te gebruik op ons kanaal, Woorde uit sy Woning? Ons is besig om foto’s te versamel van ons kykers dwarsoor die wêreld. Ons wil dit gebruik in ‘n 1 minuut bekendstellings/lokfilm op die hoofblad van ons kanaal. Ons sal baie bly wees as jy sou inwillig en vir ons ‘n foto van jou kan stuur met ‘n herkenbare /interessante agtergrond uit die omgewing waar jy woon. Laat weet ons asb. U kan die inligting en foto stuur na reformeer@gmail.com
Die Woord van God sal nie leeg terugkeer nie, maar vervul dit waartoe Hy dit stuur. Nietemin kan ek nie help om te dink aan die woorde van Jesus toe Hy gevra het of daar nog geloof sou wees onder ons wanneer Hy terugkeer nie. Ons het sy redding daagliks nodig en is dankbaar vir sy getrouheid wanneer ons ontrou geword het. Dankie vir hierdie baie nodige boodskap. Mag vele hierna kyk en ag slaan.
Dankie vir jou bemoedigende woorde.
Baie dankie, @Sheugnet Jones, ook van my kant. Ons waardeer jou terugvoer en ondersteuning.
Ons stel belang in ons kykers. Laat weet ons asb wie jy is en in watter land jy woon. Hoe het jy op ons kanaal afgekom? Hoe lank kyk jy al na ons video's? Hoe gereeld kyk jy na ons video's? Selfs 'n foto is baie welkom! Kan ook inligting vertroulik stuur na reformeer@gmail.com Ons doen navorsing vir ons TH-cam bekendstellingsfilmpie. Sou jy dit oorweeg om grootasb ons toe te laat om ‘n foto van jou te gebruik op ons kanaal, Woorde uit sy Woning? Ons is besig om foto’s te versamel van ons kykers dwarsoor die wêreld. Ons wil dit gebruik in ‘n 1 minuut bekendstellings/lokfilm op die hoofblad van ons kanaal. Ons sal baie bly wees as jy sou inwillig en vir ons ‘n foto van jou kan stuur met ‘n herkenbare /interessante agtergrond uit die omgewing waar jy woon. Laat weet ons asb. U kan die inligting en foto stuur na reformeer@gmail.com
Sjoe dominee!!...u haal die bynes uit!..waardering vir die voorreg om elke aand n preek te kan luister. Beteken baie vir ons.....
Dankie, @JeanKorff. Waardeer jou terugvoer. Dis vir ons kosbaar om kontak te maak met kykers wat baat vind by die video's. Vriendelike groete, Ina en Gustav
Ja Ds Opperman, ek het respek vir jou met die preek. Dis hier naby my wat hierdie onheilighede aangaan onder die wakende oog van vele prekante en ń afgetrede moderator. Jy dalk kan hiermee loskom en jou amp behou, maar Vader in die hemel weet dit, laat jou nou net geloofs (groot) doop. Dan sal jy jou goedjies moet pak en loop. Wees eerder gay wees goedgesind, baie veiliger.
Ds, ek is nie n baie skerp spreeker nie, maar wat ek in die lewe geleer is gaan met al jou mag en krag, op die probleem af in die naam van Jesus, en bestraf, dit wat verkeert is. Hoe dom moet jy wees, die Here het 2 Steve met vuur en swaal laat vergaan, as gevolg van Gay liefhebbers.
Dankie Ds vir die puik boodskap.
@MarioMaffini, ons waardeer jou terugvoer. Dis vir ons baie bemoedigend.
Ai Ds, Gustav. Jy is 'n leraar so na my hart. Dit is 'n vervulling om na jou boodskap te luister. Die leraars of kerk leiers wat jy van praat is volop in ons gemeentes. Ek noem hulle verleiers of misleidende leeraars. Ek gaan dit nou ook somer regiut sê hulle almal behoort of beoefen vrymeselary. Hierdie siekte kom van ouds af en nie net vandag nie en ons kerke is vervuil van dit.
Dit is hoekom dit in ons land gaan soos nou. Detreonomium 28 sê Vader "JAHWE" vir ons wat wag en gaan gebeur en wat is aan die gebeur. Baie dankie vir jou uitmuntende boodskappe.
Hou so vol. Ek hoop en glo jou gemeeente waardeer jou. As hulle nie dan trap jy daar op baie elte. Seën groete.
Dankie, Swanna Swanepoel. Dis vir ons bemoedigend om jou terugvoer te kry.
Almal moet asseblief Dr E Michael Jones se boek, "Libido Dominandi: Sexual liberation and political control" koop en lees om die huidige probleem te verstaan. Dis 'n baie goeie boek.
Dankie Waldemar, sal bietjie loer.
Ds Opperman baie dankie vir so n mooi preuk, ons Dominees moet die waarheid vir die gemeentes preuk of hulle daarvan hou of nie. Dit is GOD se wil om die waarheid te preuk. Die Jan Pierewiets wat nie daarvan hou nie, is hulle wat nie die waarheid wil hoor nie.
Hallo Belinda. Dankie vir jou bemoedigende woorde. Vertel ons so bietjie meer oor jouself.
Stupidity won the prize !
Die ware Woord sonder kompromieë.
Baie mooi preek.
Ons mense moet dit hoor. Die ander pad loop uit op die dood.
Ons stel belang in ons kykers. Laat weet ons asb wie jy is en in watter land jy woon. Hoe het jy op ons kanaal afgekom? Hoe lank kyk jy al na ons video's? Hoe gereeld kyk jy na ons video's? Selfs 'n foto is baie welkom! Kan ook inligting vertroulik stuur na reformeer@gmail.com Ons doen navorsing vir ons TH-cam bekendstellingsfilmpie. Sou jy dit oorweeg om grootasb ons toe te laat om ‘n foto van jou te gebruik op ons kanaal, Woorde uit sy Woning? Ons is besig om foto’s te versamel van ons kykers dwarsoor die wêreld. Ons wil dit gebruik in ‘n 1 minuut bekendstellings/lokfilm op die hoofblad van ons kanaal. Ons sal baie bly wees as jy sou inwillig en vir ons ‘n foto van jou kan stuur met ‘n herkenbare /interessante agtergrond uit die omgewing waar jy woon. Laat weet ons asb. U kan die inligting en foto stuur na reformeer@gmail.com
Baie dankie vir die boodskap ds Opperman, dit roep mens op om knaend die Onse Vader te bid sodat ons nie in versoeking kom nie. Dit is vir my partykeer moelik om te onderskei tussen die skandelike sonde self en die menslike veroordeling van die persoon wat die skandelike sonde pleeg, want, “die maat waarmee jy oordeel, sal jy geoordeel word”. Ek hoor graag van u.
Baie dankie vir jou kommentaar, Wilma Swanepoel. Dit is so dat mense verwerp kan word, ipv die kleed wat besoedel is. Dis die sonde wat gehaat moet word en aan die sondaar moet die evangelie met liefde bedien word. Dit beteken egter nie dat mens nie mag "oordeel nie, want die maat waarmee jy oordeel, sal jy geoordeel word." Een van die vrugte van die Heilige Gees is juis die vermoe om te kan onderskei. Ons moet kan onderskei tussen kwaad en goed, reg en verkeerd, volgens Bybelse norme. Dit is wat die Bybel van elke gelowige verwag. As ons nie mag praat oor wat verkeerd is nie, omdat ons almal steeds sondig, sal niemand vermaan of reggehelp kan word nie. Dit is dan juis nie liefdevol nie. Die grootste fout om te maak, is om mense onder die wanindruk te bring dat God almal lief het, ongeag of ons berou het oor ons sondes en dit bely en ons daarvan afkeer. Dit red niemand nie. Dit bring mense net onder 'n valse gerustheid, wat vandag in baie kerke die geval is. En dit klink baie liefdevol, maar die uiteinde is die pad van die dood.
Die ander aspek van die probleem van die homoseksuele sonde is dat dit vandag in die media en in kerke geklassifiseer word as 'n orientasie. Daarmee word dit geregverdig om dit in 'n aparte kategorie te plaas, waarvoor spesiale toegewings gemaak moet word. Sonde is sonde. Of dit diefstal, moord, of egbreek is, of homoseksuele gedrag. Eintlik val homoseksuele sondes, buite-egtelike saamwonery, en al die ander seksuele wanpraktyke (pornografie en kinderpornografie) en nog erger uitwasse, almal onder een kategorie in die Bybel: die Bybel noem dit hoerery. Dit is alles vir die Here 'n gruwel. So, dis belangrik om uit te wys dat homoseksualiteit nie 'n ander soort verskynsel is nie, maar deel van die algemene groepering van sondes. Sondes wat almal bely en erken moet word en van afgesien moet word. Wat wel duidelik is in Romeine is dat hierdie seksuele wanpraktyke reeds deel is van die oordeel van God vandag in die wereld. Maar dit sluit nie uit dat daar vergifnis en verlossing kan wees vir daardie sondaar, soos vir enige ander sondaar nie.
Gesels gerus verder.
Daar mag so iets in die kerk nie wees en geen vrymesselaar tekens in die kerk ...of predikers wat dit is...dit is verkeerd
Oki so tong nie
th-cam.com/video/hUgjo8q-ZUE/w-d-xo.html
Kyk die video bo ^ . Ons kort meer Suid Afrikaanse prekers om die waarheid te preek oor die probleem .
Jou ou dwaas!
Haarspraak par excellence!!! Dalk het hy net so n besonderse verklaring aan die SAHRC...
"Elke man het net soveel meesters soos wat hy passies het" - St Augustine
Kyk die woorde van God lev 18:22 en lev 20:30 en in die nuwe Testament rom 1:25-28
Dankie vir jou reaksie, @Muhammed Saif Khan. Jy is reg. Daardie tekse is belangrik. (Lev 20:13 ipv 20:30.) Kyk gerus na ons Romeinereeks: Reg voor God/Justified. Verskeie van die video's in die reeks het Engelse en Afrikaanse onderskifte. Dit gaan in diepte oor die saak. Sien bv die video: Of Malligheid, of Waarheid/Fact or Farce? Roman series#1
th-cam.com/video/_4qI9AOpmbQ/w-d-xo.html
en
Waarsku as jy omgee! Warn if you care! Roman Series#2
th-cam.com/video/hV7Qw0OZgS0/w-d-xo.html
Mag Die Here ons land en kerke skoon maak van hierdie duiwelse werk en 'n skeiding bring tussen die wat Hom in waarheid dien en die wat gebrandmerk is in hulle gewete. Mag die wat 'n gewete het, nie meer langer vals beskuldig word van onverdraagsaamheid teenoor die wat duidelik godhaters is en self nie geregthigheid kan verdra nie.
Baie dankie, @Manuel Magro. Dis ons gebed ook.
Dis waarom ek nie kerk toe gaan nie, pastore is al moffies
Soek 'n ware kerk. Daar is steeds baie waarheidsgetroue herders wat hulle skape voed.
Ag shame Tech IQ!!!!

Snert!