'N Sonneblom uit Bethlehem

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 12 ก.ย. 2024
  • We don't have a " Somerson kersfees"
    here, we like to have a white Christmas.

ความคิดเห็น • 23

  • @lskoekemoer3836
    @lskoekemoer3836 ปีที่แล้ว

    Somer Welverdiende familie/vriende/gemeendkap samesyn feestelike viering onder verskillende kulture. Gee om. ♡Jesus!♡. Shalom!

  • @harkeb
    @harkeb 11 ปีที่แล้ว +1

    nog n week vir my sonneskyn Kersfees. Dis kpud hier in die Noorde.. dankie vir die mooi lied om d hart te verwarm!

  • @helenekruger1370
    @helenekruger1370 3 ปีที่แล้ว

    vir my geliefde Nico wat voor my uitgegaan het. dankie dat jy ons kinders se pa was. Vadersdag 2021

  • @Casey_Ezaziel
    @Casey_Ezaziel 3 ปีที่แล้ว +1

    This still makes me so happy.

  • @juanpotgieter9662
    @juanpotgieter9662 10 ปีที่แล้ว +3

    Sit rusting op 'n Sondag aand en luister na die eg afrikaanse lied. Bring so 'n liefde in my hart vir my land. Hoekom Moet ek ook sit en oorweeg om my land te verlaat. My kinders wat gaan jul pa Moet doen

    • @johann.9271
      @johann.9271 7 ปีที่แล้ว +1

      Juan Potgieter Ek hoop julle is nog in Suid-Afrika. Ons kan nie alleen 'n stem hê nie.

  • @Sarahxxlynn
    @Sarahxxlynn  15 ปีที่แล้ว +3

    Geniet jou kersfees Juanita,
    goeie reis, groete uit Holland

  • @Luandri1
    @Luandri1 4 ปีที่แล้ว

    Ai hoe ver dink ek nou! En verlang ek terug! Pragtige lied

  • @corpretorius9765
    @corpretorius9765 8 ปีที่แล้ว +2

    Pragtig ek hou van di lied veral met Kersfees, :)

  • @renabrown2946
    @renabrown2946 2 ปีที่แล้ว

    Hartseer mooi.

  • @vanzyldirk5043
    @vanzyldirk5043 6 ปีที่แล้ว

    Baie baie mooi liedjie al is dit nie eers kersfees nie

  • @noelenelagrange5345
    @noelenelagrange5345 8 ปีที่แล้ว

    pragtig ek hou van die liedjie

  • @marioVanStaden
    @marioVanStaden 7 ปีที่แล้ว +1

    pragtige liedjies

  • @carlqvan3605
    @carlqvan3605 3 ปีที่แล้ว

    Wow dit is mooi

  • @liezelludick5166
    @liezelludick5166 6 ปีที่แล้ว

    my dovter sing die lietjie vir koor

  • @noelenelagrange5345
    @noelenelagrange5345 8 ปีที่แล้ว

    baie mooi dankie

  • @bethulie13
    @bethulie13 15 ปีที่แล้ว

    Lekker een, vyf sterre!!! Dankie...

  • @Sarahxxlynn
    @Sarahxxlynn  15 ปีที่แล้ว +1

    Ja, dit is Laurika

  • @corneliadaubern4646
    @corneliadaubern4646 8 หลายเดือนก่อน

    Engelse Kersliedere

  • @zeldaamos5868
    @zeldaamos5868 2 ปีที่แล้ว

    Mis Hanover

  • @janpaulr
    @janpaulr 14 ปีที่แล้ว

    Pragtige lirieke (wat net Laurika so kan sing)

  • @bethulie13
    @bethulie13 15 ปีที่แล้ว

    Ek subscribe, jy doen dieselfde, danke