Hy is gestres oor die autisme saak waarvoor hy aangekla is so nou gly die ou se clutch nog meer as voorheen. Hy probeer die angel uit dit haal deur te se hy word aangekla omdat hy bid vir mense maar die waarheid is hy het gese autisme is 'n demoniese manifestasie en hy het 'n autisme lyer "genees".
Naand Rooies. ek volg Jesus. ek het n disability. ek prys my God elke dag. ek het polio gehad toe ek net 11 maande was. My regter deel van my aardse liggaam is aangetas. (maar my brein het niks oor gekom. ek lewe vandag 56 jaar al oud, weens my ma se geleef in God. ek kan nie gehoortlik praat nie,, ek kan net my linker arm gebruik. kan loop maar dis raak baie keer swaar. Nou, God het my hope lalente gegee, ek wil nie daar oor brag nie. maar die mensdom sien net die uiterlike voorkoms.(ek is n rekenmeester, brood op my tafel sit, (al voel ek soos n tollenaar.) ek is n chef, n rekenaar hersteller, ek kan skilder (enige iets). ek het 35 jaar lank op funksies opgetree as n platejoggie (DEEJEE). Ek skryf gedigte, liedjies van dat ek 10 jaar oud was. ek kom uit n huis - sonder drank en n vloekery. ek het darem n suster wat nou n skoolhoof is in Randburg. ek woon in SENEKAL. My vrou van 20 jaar se dogter was abused deur haar eie pa, sy was maar 2 jr oud. my vrou was ook geabused deur haar gewese man. drank en gevloekery was hul taal.(hulle is nog in die verlede. ek probeer als, bid gaan kerk toe om n voorbeeld daar te stel, maar geen positiewe reaksie van hulle af nie. MY WENS IS DAT EK KAN REG PRAAT, DAT EK "BLESSED ARURANCE UIT VOLLE BORS KAN SING, oor al seeningde wat God elke dag gee. (jy het net vandag om God te aanvaar as jou verlosser, more is dit te laat. ek wil net getuig van God e goedheid wat hy elke dag aan my gee. miskien sal ek nog eendag kan sing te eer van Hom. ek is lodie van staden van Senekal - my nommer vir whatsapp is 082 284 3330.
Sewe keer word jy oor die telefoon sleggemaak en na elke keer is daar iemand wat sy toeter blaas in die straat en vir jou 'n koevert gee met geld in? Sewe keer gebeur dit? Elke keer is dit 'n koevert, gevul met geld, van verskillende mense? En mense glo jou???
Ek vermoed jy verwys na Siener van Rensburg en voorouers is een woord. Voor ouers beteken dit het voor jou ouers plaasgevind. Gaan lees Sus en Daan en bly by die eenvoudige goedjies vir nou, jy is nog nie reg vir groot woorde nie. Dit is nogal duidelik dat jy 'n Rooies volgeling is. @@sammyvyfers8849
God seen jou ...Dankie vir jou voorbeeld..
Laat die Heilige Gees Oom Rooies Lei
Amen so waar eks ook ni by gelowiges ni nee roep God in in ales
Ons dien n God van wonders🙏💞🌹
Rooies jy maak my bang
Hy is gestres oor die autisme saak waarvoor hy aangekla is so nou gly die ou se clutch nog meer as voorheen. Hy probeer die angel uit dit haal deur te se hy word aangekla omdat hy bid vir mense maar die waarheid is hy het gese autisme is 'n demoniese manifestasie en hy het 'n autisme lyer "genees".
True talk jy wil nie die waarheid hoor nie man.bekeer jou sodat jy kan slimmer raak
Naand Rooies. ek volg Jesus. ek het n disability. ek prys my God elke dag. ek het polio gehad toe ek net 11 maande was. My regter deel van my aardse liggaam is aangetas. (maar my brein het niks oor gekom. ek lewe vandag 56 jaar al oud, weens my ma se geleef in God. ek kan nie gehoortlik praat nie,, ek kan net my linker arm gebruik. kan loop maar dis raak baie keer swaar. Nou, God het my hope lalente gegee, ek wil nie daar oor brag nie. maar die mensdom sien net die uiterlike voorkoms.(ek is n rekenmeester, brood op my tafel sit, (al voel ek soos n tollenaar.) ek is n chef, n rekenaar hersteller, ek kan skilder (enige iets). ek het 35 jaar lank op funksies opgetree as n platejoggie (DEEJEE). Ek skryf gedigte, liedjies van dat ek 10 jaar oud was. ek kom uit n huis - sonder drank en n vloekery. ek het darem n suster wat nou n skoolhoof is in Randburg. ek woon in SENEKAL. My vrou van 20 jaar se dogter was abused deur haar eie pa, sy was maar 2 jr oud. my vrou was ook geabused deur haar gewese man. drank en gevloekery was hul taal.(hulle is nog in die verlede. ek probeer als, bid gaan kerk toe om n voorbeeld daar te stel, maar geen positiewe reaksie van hulle af nie. MY WENS IS DAT EK KAN REG PRAAT, DAT EK "BLESSED ARURANCE UIT VOLLE BORS KAN SING, oor al seeningde wat God elke dag gee. (jy het net vandag om God te aanvaar as jou verlosser, more is dit te laat. ek wil net getuig van God e goedheid wat hy elke dag aan my gee. miskien sal ek nog eendag kan sing te eer van Hom. ek is lodie van staden van Senekal - my nommer vir whatsapp is 082 284 3330.
Halleluja.
🙌
Nie sonde preek maar verlossing maar
Wie is Anna-marie en wat het sy nou gedoen om nou so in die publiek uitgeskel en verneder te word?
Dit word bekering gepreek. Maar wat is dit en wat moet jy doen om te bekeer. So baie mense weet nie wat dit is nie
Jy moet net saai by Rooies (siestog, nie hy of die kinders het werk nie) en dan druk hulle jou kop onder die water en whalla jy is bekeer.
Prys Sy naam!!!
Ja wonder wat sy naam is...
Sewe keer word jy oor die telefoon sleggemaak en na elke keer is daar iemand wat sy toeter blaas in die straat en vir jou 'n koevert gee met geld in?
Sewe keer gebeur dit? Elke keer is dit 'n koevert, gevul met geld, van verskillende mense?
En mense glo jou???
Jy glo Dan die snert wat oupatjie van rensburgh vir jou voor ouers vertel het
Ek vermoed jy verwys na Siener van Rensburg en voorouers is een woord. Voor ouers beteken dit het voor jou ouers plaasgevind. Gaan lees Sus en Daan en bly by die eenvoudige goedjies vir nou, jy is nog nie reg vir groot woorde nie.
Dit is nogal duidelik dat jy 'n Rooies volgeling is. @@sammyvyfers8849
hulle is gelowig, hulle glo enige nonsens
U is regtig open like reguitste mens wat ek al gesien het
Nee seuna met n kortbroeke in die bediening? Jy't al klaar jou salwing verloor.