mozambiek

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 21 ก.ค. 2022

ความคิดเห็น • 7

  • @ganestewart2069
    @ganestewart2069 ปีที่แล้ว +1

    Lots of fun & good food! Thank you for sharing🤠

  • @jumbomobile8806
    @jumbomobile8806 9 หลายเดือนก่อน

    Ai ou Steve jou videos is so mooi. Ek is baie jare weg van SA maar jou videos bring n groot verlang. Ek ruik sommer daai lekker steaks en chips as jy so praat, so lekker hartseer en verlang. Ek is n ou vraat wat my hart in gevaar ingevreet het en nou het die dokter my op n vreeslike mediese dieet. Ek geniet jou videos vreeslik. Amper of ek daar is. Maar jou kos gee my so brand van my keel af tot in my maag dat my oe traan van lus !!!! Baie dankie my ou Steve...

  • @jumbomobile8806
    @jumbomobile8806 9 หลายเดือนก่อน +1

    Goeie genugtig ek is op n dieet en al die lekker kos wat jy wys is n straf vir my!!!!!!

  • @jonhinrichsen3241
    @jonhinrichsen3241 ปีที่แล้ว

    👏🏻👏🏻👏🏻lyk baie lekker😲😁

  • @humanmeyer6982
    @humanmeyer6982 ปีที่แล้ว

    Nou waar was die groen Troopy dan....