|MEERHOF OEWER|HARTBEESPOORT|5 SESSION|MONSTER CARP|

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 22

  • @deividas_kimontas
    @deividas_kimontas ปีที่แล้ว +3

    Superb fishing guys! Really nice Carp! 😍🔥✊

  • @johnnygroenewald
    @johnnygroenewald ปีที่แล้ว

    Mooi man 😮👍

  • @eablitzzangling4951
    @eablitzzangling4951 ปีที่แล้ว +1

    Nice 👌 my maat mooi vis ons het ook so karp gekry by Roodekoppies wat so lyk

    • @freshwaterturks
      @freshwaterturks  ปีที่แล้ว +1

      Ek het gesien pella maar jou video was netso awsme gewees geluk met die shared PB

  • @ossiewillemse7091
    @ossiewillemse7091 ปีที่แล้ว +1

    Leke Adriaan ek bly jy blank nie stuur groete vir jou gesin hou die blink kan bo mater 🎉🎉

    • @freshwaterturks
      @freshwaterturks  ปีที่แล้ว

      Baie dankie ossie julle moet ons n slag bieki kom join sal baie nice wees om julle te ontmoet

  • @neilreitz583
    @neilreitz583 ปีที่แล้ว +1

    Hi Adriaan mooi vis op jule video, dankie vir jou terugvoer oor emanzini nou die dag, wil jou graag nog iets vra oor dai waters. Kry mens die grotes mooi uit of moet jy hule met die boot gaan haal, strukture ens ini water of nie regtig nie. Ek het nou stands 10-12 bespreek.
    Groete Neil

    • @freshwaterturks
      @freshwaterturks  ปีที่แล้ว

      Vir een of ander rede het my kollega links van my se lyn twee keer gesnag op goed onder die water en myself ook weet nie hoe of hkm nie maar ons moes met die boot uitgaan anders sou ons die vis en lyn verloor het maar ander mense op die bank het ingegooi en hulle vis het mooi uitgekom sonder om te hak,ek is bly die advies het gehelp hoop julle kry paar vetties

    • @neilreitz583
      @neilreitz583 ปีที่แล้ว

      @@freshwaterturks ja baie dankie dit help, ek gaan die spesie ding doen by Emanzini maar die ander gaan papgooi, hoor dit werk nie so lekker daar nie mens moet maar ver ingaan, wat dink jy van papgooi daar

    • @freshwaterturks
      @freshwaterturks  ปีที่แล้ว

      @@neilreitz583 papgooi het ek baie kere sukses gehad maar ek sien deesdae dat mense baie sukkel met dit maar party dae werk dit leke die spesie kant gaan mens diep en jy kan ook blank of net een vis kry,laasjaar my vrou my gat geskop op papgooi sy het 23 vis gekry waar ek net 5 met spesie gekry het.

    • @neilreitz583
      @neilreitz583 ปีที่แล้ว

      @@freshwaterturks jawat die kans is altyd daar om te blank, sal maat ver invat en papgooi doen om besig te bly, dankie

    • @neilreitz583
      @neilreitz583 ปีที่แล้ว

      Hi Adriaan ek wou jou nog vra, dai 13kg karp wat jou skoonpa gevang het laas jaar by Emanzini, op wat stand no het jule gesit asb

  • @ossiewillemse7091
    @ossiewillemse7091 ปีที่แล้ว

    Adriaan waar bly jy

    • @freshwaterturks
      @freshwaterturks  ปีที่แล้ว

      Middag ossie ek is van brits af

    • @ossiewillemse7091
      @ossiewillemse7091 ปีที่แล้ว

      @@freshwaterturksek sal jou laat weet Adriaan miskien kan ons n plan maak as as jy wee gaan vang voor die winter kom

    • @freshwaterturks
      @freshwaterturks  ปีที่แล้ว

      @@ossiewillemse7091 geen probleem ons gaan mos nou paasnaweek bieki roodekoppies toe maar as jy n ander venue wil kies en jy hengel saam dan gaan maak ons n leke video daar

    • @ossiewillemse7091
      @ossiewillemse7091 ปีที่แล้ว +1

      @@freshwaterturks ek sal kyk hoe lyk dinge daai tyd 👍💪