Tolla van der Merwe - Die wiskundeklas

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 11 ธ.ค. 2011
  • Tolla van der Merwe op M-Net.
  • ตลก

ความคิดเห็น • 34

  • @user-tm1jn3px6p
    @user-tm1jn3px6p 4 หลายเดือนก่อน +3

    Niemand kom naby TOLLA nie.Ons het n LEGENDE verloor.Dankie dat ons nog na sy grappe kan luister.😢

  • @danielb2145
    @danielb2145 5 ปีที่แล้ว +14

    Ja Tolla was die beste storie verteller.

  • @kobusdutoitbosman6240
    @kobusdutoitbosman6240 11 หลายเดือนก่อน +2

    Ai manne
    net een
    NET EEN soos Tolla❗️

  • @dixi3150
    @dixi3150 9 ปีที่แล้ว +32

    Ai, Tolla, ek sit hier in Duitsland en luister na jou dinge......dan huil ek so 'n bietjie en dan lag ek tot dat ek huil. Die heimwee na SA is sterk wanneer ek na jou luister. Jy word soooooo vermis

    • @ElenarMT
      @ElenarMT 7 ปีที่แล้ว +5

      ek weet presies wat jy bedoel

    • @annetteelliott1494
      @annetteelliott1494 5 ปีที่แล้ว +2

      Sterkte daar in die verte.........

    • @jimmyjazz1186
      @jimmyjazz1186 4 ปีที่แล้ว

      Hi Dixi,ek is ook in Duitsland Mannheim al vir 10 jaar.Kom van Namibia af geniet so ou Tolla se stories.Ons kan iewers bymekaar kom en sit en strond praat nes ou Tolla hulle altyd by Spies en Plessie.Die duitsers kan soms so droé drolle wees met geen humour nie dan verlang ek so afrikaans sit en kak praat.😂😂😂

    • @violetbotha1396
      @violetbotha1396 3 ปีที่แล้ว +1

      Oos wes.. ons ou landjie bly maar vir ons bes.

    • @johanclaassen8450
      @johanclaassen8450 ปีที่แล้ว

      ⁰⁰

  • @violetbotha1396
    @violetbotha1396 3 ปีที่แล้ว +6

    Will always remain funny.

  • @annelizebuitendach7523
    @annelizebuitendach7523 5 ปีที่แล้ว +8

    Tolla is 'n legende.

  • @maximuskalmin3942
    @maximuskalmin3942 5 ปีที่แล้ว +9

    Ou tolle was goed what a legend

  • @gerhardclaassen9057
    @gerhardclaassen9057 3 ปีที่แล้ว +6

    Goeiste! Eerste keer wat ek dié raakloop... Kyk all ons Afrikaanse akteurs en lekker lag wyle Elize Cawood. 😔

  • @glywnniswells9480
    @glywnniswells9480 ปีที่แล้ว +1

    Brilliant

  • @ZenoDiac
    @ZenoDiac 7 ปีที่แล้ว +16

    What a legend. Mar daai punch-line tho >_>

    • @dirkvisser1919
      @dirkvisser1919 7 ปีที่แล้ว +1

      ZenoDiac

    • @jayceonjulien3764
      @jayceonjulien3764 2 ปีที่แล้ว

      i know Im pretty off topic but does anyone know a good place to watch new series online ?

    • @codykyler5558
      @codykyler5558 2 ปีที่แล้ว

      @Jayceon Julien Flixportal =)

    • @jayceonjulien3764
      @jayceonjulien3764 2 ปีที่แล้ว

      @Cody Kyler Thank you, signed up and it seems to work :) I appreciate it !!

    • @codykyler5558
      @codykyler5558 2 ปีที่แล้ว

      @Jayceon Julien No problem =)

  • @effiesnyders2429
    @effiesnyders2429 2 ปีที่แล้ว +1

    Tolla and. Good. Hopes

  • @seanonel
    @seanonel 6 ปีที่แล้ว +13

    My God. Why did I ever leave my beloved SA? I'm ashamed...

  • @SalmonPresent
    @SalmonPresent 15 วันที่ผ่านมา

    Nice

  • @joeyherholdt9484
    @joeyherholdt9484 10 หลายเดือนก่อน

    ❤😂

  • @juliusnanub7089
    @juliusnanub7089 ปีที่แล้ว +1

    Yahre

  • @bswartbooi-zy2fp
    @bswartbooi-zy2fp 11 หลายเดือนก่อน +3

    Ja ja Tolla..rus in vrede.

  • @user-uy1re1de9k
    @user-uy1re1de9k 11 หลายเดือนก่อน

    ❤❤ Hi

  • @user-nn7hk1on1l
    @user-nn7hk1on1l 7 หลายเดือนก่อน

    😅

  • @marloncloete5587
    @marloncloete5587 หลายเดือนก่อน

    Hi, you need to turn from your evil ways and seek Christ Jesus wholeheartedly. Sin has horrible consequences and the Lord don't want you to face the devastating consequences of sin, not in this lifetime nor in the hereafter. Therefore, come unto Jesus Christ and He'll save you. If you'd like me to share Christ with you, our only true hope, I'll do so?