Ek stem saam. Job 16 is definitief 'n onstellende hoofstuk. Dit herinner my aan Psalm 88, waar die Psalmdigter teen die helfde van die hoofstuk, nie net die Here blameer vir die leed in sy lewe nie, maar ook vrae het. Dis vertroostend om te weet dat daar wel mense in die Bybelse tyd wat ook met dieselfde dinge geworstel het en dat ons nie die enigste mense is wat met hierdie dinge worstel nie.
Thank you Stephan for this wonderful message all glory to our Great and HOLY LOVING GOD amen
Dankie Dr S vir n skitterende boodskap
Dankie Stefan. ‘n Baie geseënde boodskap. 2
Ek eer Vader vir al die gedagtes wat op so 'n wyse ook aan my oorgedra is. Seënwense
Baie mooi, baie waar.
Baie dankie vir kosbare boodskap.
Iemand het genoem dat Die Here nie vir Job se vrou gedissiplineer het nie (vloek God), maar het haar huwelik herstel en weer vir haar kinders gegee.
Awesome goddelike boodskap!!!!!!!
Wonderlike boodskap
Baie dankie !!
A M E N