Vaatjie word graatjie

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 17 ธ.ค. 2015
  • Die akteur, Gerhard Odendaal (bekend as Vaatjie in die televisiereeks Molly en Wors) het aan die begin van die jaar die skaal rondom die 148 kg-merk laat kreun. In sowat drie maande het hy 45 kg afgeskud en hy hou nou net aan.

ความคิดเห็น •