Regtig mnr Venter. Beweeg aan, 1994 is lankal verby. Jou slimstories daaroor maak geen indruk nie. Trouens dit verlaag net jou rak waarde. Die wetteloosheid van nou kom al ń langpad. Dié regering sal nie ń vinger lig om dit stop te sit nie. Probeer hy iets dan lig die EFF hom uit die kussings. Dan is die trog te vêr. Cobus🐳
How do we all work together to defeat the ANC because that is the number one enemy to the progress of South Africa, but we seem divided in our opposition to the ANC. Many unnecessary small opposition parties. What does the DA need to do to make its party a broad anti-ANC coalition?
Baie interessante gesprek. Dankie
More Izak en gas. Baie dankie!! Ons kyk uit met verwagting na baie groot veranderings in hierdie land..🤗
Hettie dit gaan nooit weer beter raak nie, wees reg en gereed.
Regtig mnr Venter. Beweeg aan, 1994 is lankal verby. Jou slimstories daaroor maak geen indruk nie. Trouens dit verlaag net jou rak waarde. Die wetteloosheid van nou kom al ń langpad. Dié regering sal nie ń vinger lig om dit stop te sit nie. Probeer hy iets dan lig die EFF hom uit die kussings. Dan is die trog te vêr. Cobus🐳
Izak ek LUISTER graag na Theo. Geniet hom
Baie interessante gesprek
Hello Izak and Theo Thanks 😊
Uitstekende gesprek
Theo is heeltemal reg oor die kingpins
nie politiek nie maar wel geestelik.
Wat beteken "Zama Zama"?
Kan kerk doen kan crime fight ook
Geniet elke gesprek baie dankie
How do we all work together to defeat the ANC because that is the number one enemy to the progress of South Africa, but we seem divided in our opposition to the ANC. Many unnecessary small opposition parties. What does the DA need to do to make its party a broad anti-ANC coalition?
Ag tog...
So erge crime ons kort n robocop,wat werk vir rp wat sy sous werd,is
Julle 2 is darem dragtig. Ek stel voor julle drink n 10mg Statin elke dag.