Nuwe Hervorming 1/4

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 16 ก.ย. 2024
  • Video oor die Nuwe Hervorming in die kerke van Suid Afrika. Wat se die nuwe hervormers soos Yolanda Dreyer, Sakkie Spangenberg, Prof Andries van Aarde, Julian Muller en ander. Desmond Tutu word ook gewys.
    Die DVD getiteld "Nuwe strominge in die teologie: Word die hart van die evangelie uitgeruk?" wat uitgegee is deur WTL Multimedia Produksies is 'n dokumentêre verslag oor die invloed wat die liberale teologie in ons eie land het, met spesifieke fokus op die dosente aan Tukkies wat onlangs van dwaalleer aangekla is. Persoonlik dink ek dit is skokkend om te sien hoe ver van die evangeliese en Bybelse boodskap hierdie teologie verwyderd is. Dit is selfs nog meer skokkend om te sien daar in die NG Kerk so 'n sterk akkomoderende houding ten opsigte van hierdie teologie ontstaan het wat letterlik die hart van die evangelie uitruk!

ความคิดเห็น • 4

  • @AmandaWait
    @AmandaWait 8 ปีที่แล้ว +1

    Spul ketters! As jy nie glo in Jesus se vleeslike opstanding uit die dood nie, dan sal jy *nié* die Hemel sien *nié*! As Jesus nie letterlik uit die dood opgestaan het nie, dan is ons geloof pure verniet! *Jesus is HERE!* Hou vas aan wat die Bybel sê, nie wat sogenaamde "kenners" vir jou wil kom vertel nie.
    Vervloek is hulle wat 'n ander boodskap verkondig, wat die Goeie Nuus van Christus verdraai, sê apostel Paulus. *Vervloek is hulle*!

  • @Rooibaard77Xten
    @Rooibaard77Xten 9 ปีที่แล้ว

    Darem nie in alle kerke nie. Die Christelike kerk waar ek aanbid glo die snert wat die ouens verkondig glad nie. Slegs die getuienis van die Bybel, as die volle Woord van God.

    • @Rooibaard77Xten
      @Rooibaard77Xten 9 ปีที่แล้ว

      Riaan van Staden Maar dankie vir die plasing van die DVD. Dit is uiters ontstellend om te hoor wat die mense glo en verkondig.